Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - opening
Krieket - opening [boodskap #73257] Sa, 08 Februarie 2003 19:10 na volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wat 'n pot snot ,as jy die stront die wereld instuur ... kry dan wat jou
toekom. Ek kon net sowel Mamelodi toegegaan het. Nee die dag as die klomp
besef dat die wereld hou van AFRIKA en nie sy mense en hul kulture nie dan
sal dit hopelik beter gaan. Gaan nou maar 'n loopdop gooi en oe en ORE
toemaak,na die kak kan mens nie kyk nie
Re: Krieket - opening [boodskap #73258 is 'n antwoord op boodskap #73257] Sa, 08 Februarie 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sorry maar ek stem saam met Pieter. Dit lyk asof hulle die hele storie vir
'n klomp kleuterskoolkinders gegee het en gesê het: "dê - hou vir ons
konsert".

Elaine

"Pieter" wrote in message
news:b23kme$ori$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat 'n pot snot ,as jy die stront die wereld instuur ... kry dan wat jou
> toekom. Ek kon net sowel Mamelodi toegegaan het. Nee die dag as die klomp
> besef dat die wereld hou van AFRIKA en nie sy mense en hul kulture nie dan
> sal dit hopelik beter gaan. Gaan nou maar 'n loopdop gooi en oe en ORE
> toemaak,na die kak kan mens nie kyk nie
>
Re: Krieket - opening [boodskap #73259 is 'n antwoord op boodskap #73258] Sa, 08 Februarie 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was baie bly dat dit nie gereën het nie, en dat die wind sagter begin
waai het teen vanmiddag.
Ek dink daar was bietjie fout met die beligting - want alles was vir my
bietjie donkerig, dis nou behalwe vir die stukke wat donker moes wees.
Ek het ongelukkig aan die slaap geraak, en ons span, die toespraak en ons
koor se optrede gemis.

Miskien lê die fout by die TV produksie - wat dit effe vervelig gemaak het.
PJ Powers het vreeslik seksie gelyk, maar ek dink nie veel van ons gaan die
amptelike krieketliedjie onthou nie:))

Annette

"Elaine" wrote in message
news:3e456846.0@news1.mweb.co.za...
> Sorry maar ek stem saam met Pieter. Dit lyk asof hulle die hele storie vir
> 'n klomp kleuterskoolkinders gegee het en gesê het: "dê - hou vir ons
> konsert".
>
> Elaine
>
> "Pieter" wrote in message
> news:b23kme$ori$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat 'n pot snot ,as jy die stront die wereld instuur ... kry dan wat jou
>> toekom. Ek kon net sowel Mamelodi toegegaan het. Nee die dag as die klomp
>> besef dat die wereld hou van AFRIKA en nie sy mense en hul kulture nie dan
>> sal dit hopelik beter gaan. Gaan nou maar 'n loopdop gooi en oe en ORE
>> toemaak,na die kak kan mens nie kyk nie
>>
>
Re: Krieket - opening [boodskap #73260 is 'n antwoord op boodskap #73259] So, 09 Februarie 2003 00:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis dalk moontlik - wie weet as ons self daar was het ons dit dalk meer
geniet. Die "hype" en atmosfeer is soveel beter as 'n mens regtig daar is.
Ek weet nie jong, PJ Powers het my bietjie "afgesit" ek dink nie sy kan meer
sulke klere dra nie. Miskien is ek die enigste een wat so voel, maar ek was
in elk geval nog nooit mal oor PJ nie.

Ek het gesien toe die spanne in gekom het. Haai Shame, die Kanadese was SO
trots om daar te wees, ek het sommer lekker gekry vir hulle part. Ek wonner
vir wie die Antie gaan skrou, Kanada of Suid Afrika.

E

"Annette" wrote in message
news:b23v66$18u5km$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek was baie bly dat dit nie gereën het nie, en dat die wind sagter begin
> waai het teen vanmiddag.
> Ek dink daar was bietjie fout met die beligting - want alles was vir my
> bietjie donkerig, dis nou behalwe vir die stukke wat donker moes wees.
> Ek het ongelukkig aan die slaap geraak, en ons span, die toespraak en ons
> koor se optrede gemis.
>
> Miskien lê die fout by die TV produksie - wat dit effe vervelig gemaak het.
> PJ Powers het vreeslik seksie gelyk, maar ek dink nie veel van ons gaan die
> amptelike krieketliedjie onthou nie:))
>
> Annette
Re: Krieket - opening [boodskap #73261 is 'n antwoord op boodskap #73260] So, 09 Februarie 2003 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine, ek weet nie jong - die hype het taamlik sterk oorgekom op TV van die
openingseremonies van die Olimpiese speles en verlede jaar se sokker.
Hou van PJ of te not - ten minste het sy stukke beter gelyk as die enetjie
wat langs haar gestaan het met die wit kwiknit tabberdjie.

Annette

"Elaine" wrote in message
news:3e45a4fe.0@news1.mweb.co.za...
> Dis dalk moontlik - wie weet as ons self daar was het ons dit dalk meer
> geniet. Die "hype" en atmosfeer is soveel beter as 'n mens regtig daar is.
> Ek weet nie jong, PJ Powers het my bietjie "afgesit" ek dink nie sy kan meer
> sulke klere dra nie. Miskien is ek die enigste een wat so voel, maar ek was
> in elk geval nog nooit mal oor PJ nie.
>
> Ek het gesien toe die spanne in gekom het. Haai Shame, die Kanadese was SO
> trots om daar te wees, ek het sommer lekker gekry vir hulle part. Ek wonner
> vir wie die Antie gaan skrou, Kanada of Suid Afrika.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b23v66$18u5km$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek was baie bly dat dit nie gereën het nie, en dat die wind sagter begin
>> waai het teen vanmiddag.
>> Ek dink daar was bietjie fout met die beligting - want alles was vir my
>> bietjie donkerig, dis nou behalwe vir die stukke wat donker moes wees.
>> Ek het ongelukkig aan die slaap geraak, en ons span, die toespraak en ons
>> koor se optrede gemis.
>>
>> Miskien lê die fout by die TV produksie - wat dit effe vervelig gemaak het.
>> PJ Powers het vreeslik seksie gelyk, maar ek dink nie veel van ons gaan die
>> amptelike krieketliedjie onthou nie:))
>>
>> Annette
>
Re: Krieket - opening [boodskap #73262 is 'n antwoord op boodskap #73261] So, 09 Februarie 2003 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
PJ kan seksie lyk - vanaf 'n redelike afstand. Sy het 'n harde gesig - seker
maar die blootstelling in die townships.

Ek dink die seremonie was geskaak - ek het net halfpad gehou.

Kom ons hoop die krieket se standaard is hoër en meer verteenwoordigend van
die mense wat dit regtig speel - sonder skenkings en regstellende
aanstellings ...

"Annette" skryf in boodskap news:b24l71$186eav$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine, ek weet nie jong - die hype het taamlik sterk oorgekom op TV van die
> openingseremonies van die Olimpiese speles en verlede jaar se sokker.
> Hou van PJ of te not - ten minste het sy stukke beter gelyk as die enetjie
> wat langs haar gestaan het met die wit kwiknit tabberdjie.
>
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e45a4fe.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis dalk moontlik - wie weet as ons self daar was het ons dit dalk meer
>> geniet. Die "hype" en atmosfeer is soveel beter as 'n mens regtig daar is.
>> Ek weet nie jong, PJ Powers het my bietjie "afgesit" ek dink nie sy kan meer
>> sulke klere dra nie. Miskien is ek die enigste een wat so voel, maar ek was
>> in elk geval nog nooit mal oor PJ nie.
>>
>> Ek het gesien toe die spanne in gekom het. Haai Shame, die Kanadese was SO
>> trots om daar te wees, ek het sommer lekker gekry vir hulle part. Ek wonner
>> vir wie die Antie gaan skrou, Kanada of Suid Afrika.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b23v66$18u5km$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek was baie bly dat dit nie gereën het nie, en dat die wind sagter begin
>>> waai het teen vanmiddag.
>>> Ek dink daar was bietjie fout met die beligting - want alles was vir my
>>> bietjie donkerig, dis nou behalwe vir die stukke wat donker moes wees.
>>> Ek het ongelukkig aan die slaap geraak, en ons span, die toespraak en ons
>>> koor se optrede gemis.
>>>
>>> Miskien lê die fout by die TV produksie - wat dit effe vervelig gemaak het.
>>> PJ Powers het vreeslik seksie gelyk, maar ek dink nie veel van ons gaan die
>>> amptelike krieketliedjie onthou nie:))
>>>
>>> Annette
>>
>
Re: Krieket - opening [boodskap #73266 is 'n antwoord op boodskap #73262] So, 09 Februarie 2003 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jonas
Kom ons hoop die krieket .....is meer verteenwoordigend van
die mense wat dit regtig speel - sonder skenkings en regstellende
aanstellings ...

Wouter
As jy van SA praat maak dit sin, maar ek reken meer as die helfte
van die spelers in die Wêreldbeker is nie wit nie. Tussen die
Windies, Kenia, Indië, Pakistan, Sri Lanka en Bangladesh is
daar net enkele wit spelers en Kanada se span het 'n minderheid
blankes. Namibië, SA en Zimbabwe se spanne is oorwegend wit,
alhoewel hulle uit oorwegend swart lande kom. Dit los net
Australië, Nieu Zeeland, Engeland en Nederland met "wit" spanne,
alhoewel daar meer gekleurdes in laasgenoemde groep is as wittes
in die eerste groep.

Krieket se oorsprong is wit en Eurosentries. Maar dis lank nie
meer 'n wit of Eurosentiese sport nie.
Re: Krieket - opening [boodskap #73268 is 'n antwoord op boodskap #73260] So, 09 Februarie 2003 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

Haai Shame, die Kanadese was SO
> trots om daar te wees, ek het sommer lekker gekry vir hulle part. Ek wonner
> vir wie die Antie gaan skrou, Kanada of Suid Afrika.

Nou maar jy moet onthou, daar word omtrent
géén krieket in Kanada gespeel nie. Ek
wonder selfs of ons dit op ons sports-
kanaal gaan sien meer as in opsomming.
Die mense wat krieket speel is gewoonlik
ekspatriaat Engelse of Wes-Indiërs. Moes
mens een of ander toets deurkom om in die
WB krieket te kan speel?
Ek gaan natuurlik vir Kanada skrou.

Tant Hessie agter die paaltjies.
Re: Krieket - opening [boodskap #73273 is 'n antwoord op boodskap #73268] So, 09 Februarie 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, Kanada het baie goed gedoen in hul uitdunwedstryde - hulle het oa vir
Nederland, Argentinië, Mongolië, Noord Korea en Kuba gewen om die
Wêreldbeker eindronde te kon haal:))

Annette

skryf in boodskap news:3E464DB9.7070201@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
> Haai Shame, die Kanadese was SO
>> trots om daar te wees, ek het sommer lekker gekry vir hulle part. Ek wonner
>> vir wie die Antie gaan skrou, Kanada of Suid Afrika.
>
> Nou maar jy moet onthou, daar word omtrent
> géén krieket in Kanada gespeel nie. Ek
> wonder selfs of ons dit op ons sports-
> kanaal gaan sien meer as in opsomming.
> Die mense wat krieket speel is gewoonlik
> ekspatriaat Engelse of Wes-Indiërs. Moes
> mens een of ander toets deurkom om in die
> WB krieket te kan speel?
> Ek gaan natuurlik vir Kanada skrou.
>
> Tant Hessie agter die paaltjies.
>
Re: Krieket - opening [boodskap #73285 is 'n antwoord op boodskap #73266] Ma, 10 Februarie 2003 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - ek praat van die SA span.
Kom ek stel dit beter. Ek hoop SA spanne verteenwoordig daardie ouens wat
vir die wedstryde betaal - hekgelde, TV, ens.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e463446.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas
> Kom ons hoop die krieket .....is meer verteenwoordigend van
> die mense wat dit regtig speel - sonder skenkings en regstellende
> aanstellings ...
>
> Wouter
> As jy van SA praat maak dit sin, maar ek reken meer as die helfte
> van die spelers in die Wêreldbeker is nie wit nie. Tussen die
> Windies, Kenia, Indië, Pakistan, Sri Lanka en Bangladesh is
> daar net enkele wit spelers en Kanada se span het 'n minderheid
> blankes. Namibië, SA en Zimbabwe se spanne is oorwegend wit,
> alhoewel hulle uit oorwegend swart lande kom. Dit los net
> Australië, Nieu Zeeland, Engeland en Nederland met "wit" spanne,
> alhoewel daar meer gekleurdes in laasgenoemde groep is as wittes
> in die eerste groep.
>
> Krieket se oorsprong is wit en Eurosentries. Maar dis lank nie
> meer 'n wit of Eurosentiese sport nie.
>
Re: Krieket - opening [boodskap #73286 is 'n antwoord op boodskap #73285] Ma, 10 Februarie 2003 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, dit sal beteken dat die portufeulje van die minister van sport sal
wegval, en die saak onder die minister van finansies sal sorteer Jy wil
tog nie dat daar nog 'n persoon sonder werk gaan rondloop nie?)))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b27aph$ra9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wouter - ek praat van die SA span.
> Kom ek stel dit beter. Ek hoop SA spanne verteenwoordig daardie ouens wat
> vir die wedstryde betaal - hekgelde, TV, ens.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e463446.0@news1.mweb.co.za...
>> Jonas
>> Kom ons hoop die krieket .....is meer verteenwoordigend van
>> die mense wat dit regtig speel - sonder skenkings en regstellende
>> aanstellings ...
>>
>> Wouter
>> As jy van SA praat maak dit sin, maar ek reken meer as die helfte
>> van die spelers in die Wêreldbeker is nie wit nie. Tussen die
>> Windies, Kenia, Indië, Pakistan, Sri Lanka en Bangladesh is
>> daar net enkele wit spelers en Kanada se span het 'n minderheid
>> blankes. Namibië, SA en Zimbabwe se spanne is oorwegend wit,
>> alhoewel hulle uit oorwegend swart lande kom. Dit los net
>> Australië, Nieu Zeeland, Engeland en Nederland met "wit" spanne,
>> alhoewel daar meer gekleurdes in laasgenoemde groep is as wittes
>> in die eerste groep.
>>
>> Krieket se oorsprong is wit en Eurosentries. Maar dis lank nie
>> meer 'n wit of Eurosentiese sport nie.
>>
>
Re: Krieket - opening [boodskap #73299 is 'n antwoord op boodskap #73286] Ma, 10 Februarie 2003 14:20 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jammer vir die korreksie - dit moet lees - "Ministers van
Sports..."

Hy handhaaf tans 'n baie lae profiel - seker bang hy word in Dullar Omar se
pos ("Arrive Alive") geplaas ...

"Annette" wrote in message
news:b27dgp$19ube5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, dit sal beteken dat die portufeulje van die minister van sport sal
> wegval, en die saak onder die minister van finansies sal sorteer Jy wil
> tog nie dat daar nog 'n persoon sonder werk gaan rondloop nie?)))
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b27aph$ra9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wouter - ek praat van die SA span.
>> Kom ek stel dit beter. Ek hoop SA spanne verteenwoordig daardie ouens wat
>> vir die wedstryde betaal - hekgelde, TV, ens.
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3e463446.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jonas
>>> Kom ons hoop die krieket .....is meer verteenwoordigend van
>>> die mense wat dit regtig speel - sonder skenkings en regstellende
>>> aanstellings ...
>>>
>>> Wouter
>>> As jy van SA praat maak dit sin, maar ek reken meer as die helfte
>>> van die spelers in die Wêreldbeker is nie wit nie. Tussen die
>>> Windies, Kenia, Indië, Pakistan, Sri Lanka en Bangladesh is
>>> daar net enkele wit spelers en Kanada se span het 'n minderheid
>>> blankes. Namibië, SA en Zimbabwe se spanne is oorwegend wit,
>>> alhoewel hulle uit oorwegend swart lande kom. Dit los net
>>> Australië, Nieu Zeeland, Engeland en Nederland met "wit" spanne,
>>> alhoewel daar meer gekleurdes in laasgenoemde groep is as wittes
>>> in die eerste groep.
>>>
>>> Krieket se oorsprong is wit en Eurosentries. Maar dis lank nie
>>> meer 'n wit of Eurosentiese sport nie.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Goeie Krieket
Volgende onderwerp: Krieket - dag 3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:05:57 MGT 2024