Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Goeie Krieket
Goeie Krieket [boodskap #73278] |
Sun, 09 February 2003 20:23 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hel dit was goeie krieket. Vrek ons het dit so amper gemaak. Darem het
Lancie ingekom en gekeer dat ons soos totale dose lyk! Ag nou ja, dis darem
nog nie oor nie!
Elaine
|
|
|
|
|
Re: Goeie Krieket [boodskap #73284 is 'n antwoord op boodskap #73280] |
Mon, 10 February 2003 04:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette. Ek stem saam met jou.
Die eerste ding wat SA Krieket te doen staan na die wêreldbeker is om 'n
ander kaptein te kies. Met alle respek - Shaun is nie die beste kaptein
nie - DNA ten spyt.
Donald kan ook nou maar na Huis Herfsblare verhuis ...
"Annette" skryf in boodskap news:b26er5$18uagj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink die beter kaptein se span het gewen vanaand. Ek stem saam - 'n
> lekker spannende wedstryd.
> Annette
>
>
> in message news:3e46b8b3.0@news1.mweb.co.za...
>> Hel dit was goeie krieket. Vrek ons het dit so amper gemaak. Darem het
>> Lancie ingekom en gekeer dat ons soos totale dose lyk! Ag nou ja, dis darem
>> nog nie oor nie!
>>
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:25 UTC 2025
|