Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dit is nou n plan wat KAN werk diè
Dit is nou n plan wat KAN werk diè [boodskap #73162] Do, 06 Februarie 2003 12:43 na volgende boodskap
Riaan[1]  is tans af-lyn  Riaan[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Kyk na wat hier onder staan en as jy tyd het gaan kyk na die website.
Stuur dit dan na al jou vriende en sê hulle moet aansluit. Ek het
klaar aangesluit. Die mense wat die konsep uitgedink het was nogal
skerp as jy my vra. En as dit werk kan ons ook geld kry!! Dit kos my
niks!!

Have you been looking for a good additional income?

Here's a valid business opportunity that can get you there. All it
takes is to visit the link below, read through the website carefully
and sign up! As easy as that!

Do this now, DO NOT procrastinate.
IT'S LEGAL
IT'S DIFFERENT
IT'S FREE
IT'S NEW
IT"S GOING TO BE HUGE
IT'S 100% SOUTH AFRICAN
And if it works - IT'S GOING TO PAY BIG

Take few minutes. Read about them first on their website read under
"tell me more" and "Q&A" and YOU DECIDE!

IT IS TOTALLY FREE! http://www.marketsa.net

You will need this info to sign up:

User Name - RiaanS
User Id - 4408

That's right, I've just joined and I'm number 4408 in the country.

Lets get a slice of this action and make it happen!!!!

Regards
Riaan Steenkamp


Wel, as ek net junkmail uit my hotmail account uit moet delete en dan
kry ek geld daarvoor, dan is ek IN want ek vee al klaar so baie spam
uit dat 5 ekstra my nie gaan pla nie!
Re: Dit is nou n plan wat KAN werk diè [boodskap #73177 is 'n antwoord op boodskap #73162] Do, 06 Februarie 2003 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hi Riaan, nie geweet jy hang ook hier uit nie !!!

Joe

--
I've taken a vow of poverty.
To annoy me, send money.

"Riaan" skryf in boodskap news:585aeb91.0302060443.1c79c331@posting.google.com...
> Kyk na wat hier onder staan en as jy tyd het gaan kyk na die website.
> Stuur dit dan na al jou vriende en sê hulle moet aansluit. Ek het
> klaar aangesluit. Die mense wat die konsep uitgedink het was nogal
> skerp as jy my vra. En as dit werk kan ons ook geld kry!! Dit kos my
> niks!!
>
>
> Have you been looking for a good additional income?
>
> Here's a valid business opportunity that can get you there. All it
> takes is to visit the link below, read through the website carefully
> and sign up! As easy as that!
>
>
> Do this now, DO NOT procrastinate.
> IT'S LEGAL
> IT'S DIFFERENT
> IT'S FREE
> IT'S NEW
> IT"S GOING TO BE HUGE
> IT'S 100% SOUTH AFRICAN
> And if it works - IT'S GOING TO PAY BIG
>
> Take few minutes. Read about them first on their website read under
> "tell me more" and "Q&A" and YOU DECIDE!
>
> IT IS TOTALLY FREE! http://www.marketsa.net
>
> You will need this info to sign up:
>
> User Name - RiaanS
> User Id - 4408
>
> That's right, I've just joined and I'm number 4408 in the country.
>
> Lets get a slice of this action and make it happen!!!!
>
> Regards
> Riaan Steenkamp
>
>
> Wel, as ek net junkmail uit my hotmail account uit moet delete en dan
> kry ek geld daarvoor, dan is ek IN want ek vee al klaar so baie spam
> uit dat 5 ekstra my nie gaan pla nie!
Re: Dit is nou n plan wat KAN werk di [boodskap #73183 is 'n antwoord op boodskap #73177] Vr, 07 Februarie 2003 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan[1]  is tans af-lyn  Riaan[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hel Joeboy, dit is nou n shocker, albei van ons in SA en nogals op die
selfde Google NG. Mens sou sweer daar is geen oordentlikke NG's wat in
SA gehost word nie...o wag, daar IS nie! lol.

Anyway, back to the topic, ek sit die advertensie orals op want ek kry
damn baie navrae oor dit, vandat ek aangesluit het is daar al oor die
6000 lede en dit net in twee maande!. Ek se jou die storie gaan baie
geld maak en dan kan ek dalk ook in Aus of NZ sit en contributions
maak tot hierdie NG ipv in good old Azania! lol...I can dream, right?
Re: Dit is nou n plan wat KAN werk diè [boodskap #73185 is 'n antwoord op boodskap #73162] Vr, 07 Februarie 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... en dis nie 'n piramied nie? Dis 'n koop/verkoop besigheid (in
Bloemfontein?). Wat gebeur as niemand advertensies koop/verkoop nie - waar
kom die geld dan vandaan? Dieselfde gebeur by mjvn.co.za met selfde mense -
en weereens 'n trust rekening ("LEGACY TRUST IT1381/96 T/A MJVN COMPUTER
CONSULTING").

Miskien werk dit, maar ... "if it's too good to be true" ...

Ek sal graag meer wil weet van die trust tipe besigheid - miskien kan dit
ook vir my werk. Hoe veilig is dit en wat is SARS se opinie oor die soort
ding/besigheid? Is dit 'n "loophole" of nie?

TJ
Re: Dit is nou n plan wat KAN werk di [boodskap #73223 is 'n antwoord op boodskap #73183] Vr, 07 Februarie 2003 13:11 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel geld het jy al gemaak, mmmm?

bach...@hotmail.com (Riaan) wrote in message
> Hel Joeboy, dit is nou n shocker, albei van ons in SA en nogals op die
> selfde Google NG. Mens sou sweer daar is geen oordentlikke NG's wat in
> SA gehost word nie...o wag, daar IS nie! lol.
>
> Anyway, back to the topic, ek sit die advertensie orals op want ek kry
> damn baie navrae oor dit, vandat ek aangesluit het is daar al oor die
> 6000 lede en dit net in twee maande!. Ek se jou die storie gaan baie
> geld maak en dan kan ek dalk ook in Aus of NZ sit en contributions
> maak tot hierdie NG ipv in good old Azania! lol...I can dream, right?
Vorige onderwerp: Koot en sy Koor
Volgende onderwerp: Wie sou kon dink?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:26:38 MGT 2024