Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie sou kon dink?
Wie sou kon dink? [boodskap #73193] Vr, 07 Februarie 2003 07:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om mense te
frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar op TV
oorleef nie.

Annette
Re: Wie sou kon dink? [boodskap #73197 is 'n antwoord op boodskap #73193] Vr, 07 Februarie 2003 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Haas Das het nie so 'n omvattende "life-support system" gehad om sy program
aan die gang te hou nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b1vm22$17639d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om mense te
> frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
> Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar op TV
> oorleef nie.
>
> Annette
>
Re: Wie sou kon dink? [boodskap #73199 is 'n antwoord op boodskap #73197] Vr, 07 Februarie 2003 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy - dat die kinders te volwasse geraak het, en dus nie meer
volwasse genoeg om dit te waardeer nie?
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b1vneg$i2c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haas Das het nie so 'n omvattende "life-support system" gehad om sy program
> aan die gang te hou nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1vm22$17639d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om mense te
>> frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
>> Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar op TV
>> oorleef nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wie sou kon dink? [boodskap #73213 is 'n antwoord op boodskap #73199] Vr, 07 Februarie 2003 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee, net dat tannie MB die ore van die regte mense in die struktuur tot haar
beskikking het, iets wat arme ou HD nie kon doen nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b1vpgi$17bnsf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy - dat die kinders te volwasse geraak het, en dus nie meer
> volwasse genoeg om dit te waardeer nie?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b1vneg$i2c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Haas Das het nie so 'n omvattende "life-support system" gehad om sy
> program
>> aan die gang te hou nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1vm22$17639d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om mense te
>>> frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
>>> Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar op TV
>>> oorleef nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wie sou kon dink? [boodskap #73216 is 'n antwoord op boodskap #73213] Vr, 07 Februarie 2003 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo!!! Dankie. Miskien moet mens uitvind wanneer die mense in die regte
struktuur pluisies in hul ore sit;))
Ek meen nou maar dingetjie wat rokkies dra - Dali Thambo - kon dit ook nie
lank genoeg volhou nie - hy was seker die verkeerde geslag vir die mense in
die struktuur:)

Annette

.saix.net...
> Nee, net dat tannie MB die ore van die regte mense in die struktuur tot haar
> beskikking het, iets wat arme ou HD nie kon doen nie.
> "Annette" wrote in message
> news:b1vpgi$17bnsf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy - dat die kinders te volwasse geraak het, en dus nie meer
>> volwasse genoeg om dit te waardeer nie?
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1vneg$i2c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Haas Das het nie so 'n omvattende "life-support system" gehad om sy
>> program
>>> aan die gang te hou nie.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1vm22$17639d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om
mense
> te
>>>> frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
>>>> Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar op
> TV
>>>> oorleef nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie sou kon dink? [boodskap #73241 is 'n antwoord op boodskap #73216] Vr, 07 Februarie 2003 16:16 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haasdas was nie swart nie - endaarom kon hy nie so lank hou nie.

Maar, omdat hy bloot op meriete was, sal meer mense hom langer (positief)
onthou ...

"Annette" skryf in boodskap news:b205l2$16vbf1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oooooo!!! Dankie. Miskien moet mens uitvind wanneer die mense in die regte
> struktuur pluisies in hul ore sit;))
> Ek meen nou maar dingetjie wat rokkies dra - Dali Thambo - kon dit ook nie
> lank genoeg volhou nie - hy was seker die verkeerde geslag vir die mense in
> die struktuur:)
>
> Annette
>
> .saix.net...
>> Nee, net dat tannie MB die ore van die regte mense in die struktuur tot
> haar
>> beskikking het, iets wat arme ou HD nie kon doen nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1vpgi$17bnsf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat bedoel jy - dat die kinders te volwasse geraak het, en dus nie meer
>>> volwasse genoeg om dit te waardeer nie?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1vneg$i2c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Haas Das het nie so 'n omvattende "life-support system" gehad om sy
>>> program
>>>> aan die gang te hou nie.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1vm22$17639d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om
> mense
>> te
>>>> > frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
>>>> > Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar
op
>> TV
>>>> > oorleef nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Dit is nou n plan wat KAN werk diè
Volgende onderwerp: Weereens Hallo Almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:18:58 MGT 2024