Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie sou kon dink?
Wie sou kon dink? [boodskap #73193] |
Vr., 07 Februarie 2003 07:04  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om mense te
frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar op TV
oorleef nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wie sou kon dink? [boodskap #73241 is 'n antwoord op boodskap #73216] |
Vr., 07 Februarie 2003 16:16  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haasdas was nie swart nie - endaarom kon hy nie so lank hou nie.
Maar, omdat hy bloot op meriete was, sal meer mense hom langer (positief)
onthou ...
"Annette" skryf in boodskap news:b205l2$16vbf1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oooooo!!! Dankie. Miskien moet mens uitvind wanneer die mense in die regte
> struktuur pluisies in hul ore sit;))
> Ek meen nou maar dingetjie wat rokkies dra - Dali Thambo - kon dit ook nie
> lank genoeg volhou nie - hy was seker die verkeerde geslag vir die mense in
> die struktuur:)
>
> Annette
>
> .saix.net...
>> Nee, net dat tannie MB die ore van die regte mense in die struktuur tot
> haar
>> beskikking het, iets wat arme ou HD nie kon doen nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1vpgi$17bnsf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat bedoel jy - dat die kinders te volwasse geraak het, en dus nie meer
>>> volwasse genoeg om dit te waardeer nie?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1vneg$i2c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Haas Das het nie so 'n omvattende "life-support system" gehad om sy
>>> program
>>>> aan die gang te hou nie.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1vm22$17639d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Felicia Mabuza-Suttle is al tien jaar besig met haar program om
> mense
>> te
>>>> > frustreer. Dit wil nogal gedoen wees.
>>>> > Nie eers die nimlike Haas Das of vermaaklike Knersus kon 10 jaar
op
>> TV
>>>> > oorleef nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 20:30:35 UTC 2025
|