Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #73041] |
Mon, 03 February 2003 05:06 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien ons span het 'n goeie kans om te wen - hulle het oefenwedstryd teen
WP horribaal verloor.
Sien gisteraand op Supersport dat mens lekker kan wen deur net die wenner
van die wêreldbeker te voorspel - en mens moet kies uit 3 - Australië, SA en
Wes Indies.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Krieket [boodskap #73123 is 'n antwoord op boodskap #73122] |
Wed, 05 February 2003 05:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mens sal ook nie kan skat wie gaan wen as ons kyk na die "friendlies" wat
gespeel is die laaste ruk nie. Australia verloor teen Engeland, Pakistan en
Sri Lanka sien hulle gatte teen ons :-)), so miskien is jy reg.
E
"Jonas" skryf in boodskap news:b1q1om$mt4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie toernooi is m.i. wyd oop - pasop vir ouens soos die Windies en die
> Pakkies ...
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:58 UTC 2025
|