Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Dis mense wat die probleem is,nie honde.
Dis mense wat die probleem is,nie honde. [boodskap #7312] |
Tue, 01 October 1996 00:00 |
Vyg
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Agter galjoen se frustrasie sit tientalle
honde eienaars, mense wat net soos honde
aan riem gely word en mors in die
openbaar.
Mense, die massas wat elke dag
meer en meer materie verorber
meer en meer vermeerder en
meer en meer honde aanhou.
in klein hokkies, kleiner hokkies
met designer woof kos en n
diefwering vir geselskap
slaap die hond en wag
--- einde
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:09 UTC 2025
|