Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Naamverandering
Naamverandering [boodskap #73077] Ma, 03 Februarie 2003 18:03 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een van my rekenaars verskuif ek kantoor toe.
Dit is die rekenaar waarvandaan DD deelneem.
DD gaan vir 'n rukkie nie as DD hier wees nie
maar is nie regtig weg nie.
Ek sal dus steeds deelneem as Paul, Pieter, Juan en Plato.
Once in a while sal Chrisjolette ook seker maak
om nie vergeet te word nie.

groete :-)))

DD
Re: Naamverandering [boodskap #73082 is 'n antwoord op boodskap #73077] Ma, 03 Februarie 2003 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ek sal dus steeds deelneem as Paul, Pieter, Juan en Plato.

Solank as dit nie "Peter, Paul and Mary" is nie, is die saak reg! :-)

> Once in a while sal Chrisjolette ook seker maak
> om nie vergeet te word nie.

Al is dit net om vir ons meer te vertel oor die kort vet
mannetjie?
:-)))
Re: Naamverandering [boodskap #73086 is 'n antwoord op boodskap #73077] Ma, 03 Februarie 2003 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> Ek sal dus steeds deelneem as Paul, Pieter, Juan en Plato.

En wat van Koos?

Die Ruiter bokant die afgrond
Re: Naamverandering [boodskap #73088 is 'n antwoord op boodskap #73077] Ma, 03 Februarie 2003 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> DD gaan vir 'n rukkie nie as DD hier wees nie
> maar is nie regtig weg nie.

En waarom dink jy dat enigiemand
een blou duit omgee?

Die Ruiter in die sloot
Re: Naamverandering [boodskap #73108 is 'n antwoord op boodskap #73086] Di, 04 Februarie 2003 17:18 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
die ruiter op die pispot

skryf in boodskap news:3E3EE05D.60906@rogers.com...
>
> DD wrote:
>
>
>> Ek sal dus steeds deelneem as Paul, Pieter, Juan en Plato.
>
>
> En wat van Koos?
>
> Die Ruiter bokant die afgrond
>
Vorige onderwerp: Bouwer versus Du Plessis
Volgende onderwerp: De Wet Kritzinger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:23:57 MGT 2024