Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DSTV
DSTV [boodskap #72861] |
Thu, 30 January 2003 18:06  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iemand hier wat DSTV het?
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73036 is 'n antwoord op boodskap #73029] |
Mon, 03 February 2003 00:15   |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
> polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
> met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang?
DD
Nie werklik nie, Wouter. Die inkomstebelastingwet sê steeds
dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
opbrengs verdien nie. Dit is deel van die oorspronklike
6de Skedule en het behoue gebly. Behoue gebly omdat dit
'n belastigwet is wat ook in die 6de Skedule geïnkorporeer is
maar baie wyer loop.
Wouter
Ek wou eintlik net weet waarvan jy praat en nou weet ek :-)
Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
byderhand het, kan jy dit bevestig?
As ek reg onthou, is die minimum termyne sedert 1993 nie
meer in die Inkomstebelastingwet nie, dit was in 59D van die
Versekeringswet, nou seker êrens in die Langtermynversekeringswet.
|
|
|
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73037 is 'n antwoord op boodskap #73036] |
Mon, 03 February 2003 04:39   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sesde Bylae:
Sesde bylae bygevoeg deur a.28(1) van wet no 90 van 1972, gewysig deur aa 27
tot en met 41 van wet Wet n0 65 van 1973, aa 63 tot en met 68 van Wet no 85
van 1974, a. 37 van Wet no 69 van 1975, a. 19 van Wet no 101 van 1978, a 29
van Wet no 96 van 1981, aa 58 en 59 van Wet no 94 van 1983, a 45 van Wet no
121 van 1984, aa 21 tot en met 25 van Wet no 96 van 1985, aa 31 en 32 van
Wet no 65 van 1986 en aa 26(b) en 27 van Wet no 85 van 1987 en herroep deur
a 51 (1) van wet no 113 van 1993.
Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan nie meer in
die Danziger en Cronje nie.
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3db4ae.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
>> polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
>> met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang?
>
> DD
> Nie werklik nie, Wouter. Die inkomstebelastingwet sê steeds
> dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
> opbrengs verdien nie. Dit is deel van die oorspronklike
> 6de Skedule en het behoue gebly. Behoue gebly omdat dit
> 'n belastigwet is wat ook in die 6de Skedule geïnkorporeer is
> maar baie wyer loop.
>
> Wouter
> Ek wou eintlik net weet waarvan jy praat en nou weet ek :-)
>
> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
> byderhand het, kan jy dit bevestig?
>
> As ek reg onthou, is die minimum termyne sedert 1993 nie
> meer in die Inkomstebelastingwet nie, dit was in 59D van die
> Versekeringswet, nou seker êrens in die Langtermynversekeringswet.
>
|
|
|
|
|
|
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73058 is 'n antwoord op boodskap #73054] |
Mon, 03 February 2003 13:21   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die gerusstelling, maar ek sal sommer met iemand hier naby
regkom, dankie;)))
Ek kan nie onthou nie - was dit een van Barend se babatjies?
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3e69d2.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, hy verstaan hoe dinge werk. En dis belangriker as waar dit in
> watter wet staan. So jy kan maar 'n polis deur hom koop, dis orraait.
> Daardie Sesde Bylae was so 'n groot aborsie dat ek kan verstaan
> dat die bedryf dit vandag nog blameer....
> Wouter
>
> Annette wrote in message
> news:b1lmj6$1300cv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Plesier ou dier:))
> Maar wat nou met arme DD - sal hy in die sop wees omdat hy nog
> steeds aan ou bylaes vasklou?
> Hoe op hoogte van sake is hy as versekeringsagent?
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e3e5c41.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
>> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
>> byderhand het, kan jy dit bevestig
>
>> Annette
>> Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan
>> nie meer in die Danziger en Cronje nie.
>
>> Wouter
>> Dankie vir die moeite.
>
|
|
|
|
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73078 is 'n antwoord op boodskap #73058] |
Mon, 03 February 2003 18:32  |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nie onthou of dit in Barend (of dalk Horwood) se tyd
was nie, maar snaaksgenoeg is dit destyds nie so hard deur
die politici gedryf nie. Dit was meer die tegnokrate (by die
Ontvanger en Dept Finansies) en 'n paar buitemense (soos
van die Margo-kommissie se mense) wat die dryf hier agter
was, as ek reg onthou. En ek glo daar was meer as net 'n
stukkie jaloesie teenoor die versekeraars wat destyds baie
goed gevaar het.
Maar die wetgewing het baie probleme gehad. Die
versekeraars het aanmekaar skuiwergate gevind, wat
herhaaldelik met nog wysigings toegestop is. En daar was
sommige skuiwergate, soos back-to-back polisse wat nooit
gestop kon word nie. Ironies het daardie kombinasies hoër
koste vir almal teweeggebring, ook hoër kommissie vir die
tussenganger en het die doel van die wetgewing totaal verydel.
'n Regsman het vir my gesê die Sesde Bylae was uiteindelik
die heel ingewikkeldste en gekompliseerdste deel van die
Inkomstebelastingwet, dalk ook van alle wette.
Die nuwe bedeling, soos in 1993 in artikel 59D van die
Versekeringswet beskryf, was 'n onderhandelde een,
tussen die bedryf en die Ontvanger. Dit maak baie meer
sin en omdat die bedryf dit as 'n kompromis aanvaar het, .
is daar ook baie min skuiwergate gesoek.
Wouter
"Annette" skryf in boodskap news:b1lqrk$13tsau$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dankie vir die gerusstelling, maar ek sal sommer met iemand hier
naby regkom, dankie;)))
Ek kan nie onthou nie - was dit een van Barend se babatjies?
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3e69d2.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, hy verstaan hoe dinge werk. En dis belangriker as waar dit in
> watter wet staan. So jy kan maar 'n polis deur hom koop, dis orraait.
> Daardie Sesde Bylae was so 'n groot aborsie dat ek kan verstaan
> dat die bedryf dit vandag nog blameer....
> Wouter
> Annette wrote in message
> news:b1lmj6$1300cv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Plesier ou dier:))
> Maar wat nou met arme DD - sal hy in die sop wees omdat hy nog
> steeds aan ou bylaes vasklou?
> Hoe op hoogte van sake is hy as versekeringsagent?
> Annette
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e3e5c41.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
>> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
>> byderhand het, kan jy dit bevestig
>> Annette
>> Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan
>> nie meer in die Danziger en Cronje nie.
>> Wouter
>> Dankie vir die moeite.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 30 13:24:52 UTC 2025
|