Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Orakel
Die Orakel [boodskap #73007] |
So., 02 Februarie 2003 05:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nie onthou of dit hier of elders was waar ek gemeld het dat ek dink
die NZ krieketspan behoort beswaar te maak omdat hulle nie maksimumpunte kan
kry nie, net omdat hulle gedwing word om in Kenia te speel, en hulle nie
veilig voel om dit te doen nie.
Nou hoor ek hulle ( NZ) gaan die krieketraad hof toe vat.
Reg so.
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 20:40:13 UTC 2025
|