Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie virrie Manne - deel 2
| Vragie virrie Manne - deel 2 [boodskap #72966] |
Sa., 01 Februarie 2003 04:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir deelname sover.
Nou vir die tweede deel.
Diegene wat van hul hempsakke, gatsakke, sysakke, baadjiesakke, broeksakke,
twaksakke, klootsakke en zipsakke gebruik maak - wie maak die sakke leeg?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Vragie virrie Manne - deel 2 [boodskap #72972 is 'n antwoord op boodskap #72971] |
Sa., 01 Februarie 2003 10:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee man Jonas - daar kom nog 'n derde deel - die wat self hul sakke leeg
maak, hou oud was hulle voor hulle dit geleer doen het?
Ek het 'n teorie, en hierdie is 'n eksperiment ( hier en op 'n ander ng) om
die teorie te staaf.
Ek sal my bevinding hier bekend maak indien ek genoeg samewerking kry.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b1g3t2$3b8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie is 'n slentervraag -en ek gaan nie verder deelneem nie.
> Wat is die antwoord - sakkerollers?
> "Annette" wrote in message
> news:b1fl02$12hai2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie vir deelname sover.
>>
>> Nou vir die tweede deel.
>> Diegene wat van hul hempsakke, gatsakke, sysakke, baadjiesakke,
> broeksakke,
>> twaksakke, klootsakke en zipsakke gebruik maak - wie maak die sakke leeg?
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vragie virrie Manne - deel 2 [boodskap #72978 is 'n antwoord op boodskap #72973] |
Sa., 01 Februarie 2003 12:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Patrick - ek is bly om dit te hoor. Is daardie sagte hande darem bietjie
opgewarm?:)))
Annette
"l&p" skryf in boodskap news:ant011019d07M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Whaaaaa-Hahahahahahaha! (Proes!)
> My vrou natuurlik!
> sy het baie sagte hande (!)
> P.
>
>
> In article , Annette
> wrote:
>> Dankie vir deelname sover.
>>
>> Nou vir die tweede deel.
>> Diegene wat van hul hempsakke, gatsakke, sysakke, baadjiesakke, broeksakke,
>> twaksakke, klootsakke en zipsakke gebruik maak - wie maak die sakke leeg?
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Vragie virrie Manne - deel 2 [boodskap #72979 is 'n antwoord op boodskap #72975] |
Sa., 01 Februarie 2003 12:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slenter my voet - ek is op 'n drafstap besig om my teorie te bewys;))
Annette
> skryf in boodskap news:b1gc6u$7r0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het mos gesê dis 'n slentervraag die ...
> "Annette" wrote in message
> news:b1g7q8$12fpsj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag nee man Jonas - daar kom nog 'n derde deel - die wat self hul sakke
> leeg
>> maak, hou oud was hulle voor hulle dit geleer doen het?
>>
>> Ek het 'n teorie, en hierdie is 'n eksperiment ( hier en op 'n ander ng)
> om
>> die teorie te staaf.
>>
>> Ek sal my bevinding hier bekend maak indien ek genoeg samewerking kry.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b1g3t2$3b8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie is 'n slentervraag -en ek gaan nie verder deelneem nie.
>>> Wat is die antwoord - sakkerollers?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1fl02$12hai2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dankie vir deelname sover.
>>>>
>>>> Nou vir die tweede deel.
>>>> Diegene wat van hul hempsakke, gatsakke, sysakke, baadjiesakke,
>>> broeksakke,
>>>> twaksakke, klootsakke en zipsakke gebruik maak - wie maak die sakke
>> leeg?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Vragie virrie Manne - deel 2 [boodskap #72980 is 'n antwoord op boodskap #72977] |
Sa., 01 Februarie 2003 12:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oeeee!! Lyk my die manne daar onder in die koue word lekker bederf:))
Annette
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:lCO_9.22881$Jd.2978@afrodite.telenet-ops.be...
> De vrouwen
> "Jonas" schreef in bericht
> news:b1gc6u$7r0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het mos gesê dis 'n slentervraag die ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1g7q8$12fpsj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ag nee man Jonas - daar kom nog 'n derde deel - die wat self hul sakke
>> leeg
>>> maak, hou oud was hulle voor hulle dit geleer doen het?
>>>
>>> Ek het 'n teorie, en hierdie is 'n eksperiment ( hier en op 'n ander
ng)
>> om
>>> die teorie te staaf.
>>>
>>> Ek sal my bevinding hier bekend maak indien ek genoeg samewerking kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b1g3t2$3b8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hierdie is 'n slentervraag -en ek gaan nie verder deelneem nie.
>>>> Wat is die antwoord - sakkerollers?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1fl02$12hai2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dankie vir deelname sover.
>>>> >
>>>> > Nou vir die tweede deel.
>>>> > Diegene wat van hul hempsakke, gatsakke, sysakke, baadjiesakke,
>>>> broeksakke,
>>>> > twaksakke, klootsakke en zipsakke gebruik maak - wie maak die
sakke
>>> leeg?
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 00:22:01 UTC 2026
|