| Hoe gaan dit nou weer? [boodskap #72771] |
Do., 30 Januarie 2003 07:14  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
Ek onthou die antwoord:
Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?
Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......
Annette
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan dit nou weer? [boodskap #72778 is 'n antwoord op boodskap #72771] |
Do., 30 Januarie 2003 08:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooeee!! sê liewe heksie:)))
Dankie dat jy my weer terug het op die regte pad Koot;)))
Annette - die verdwaalde dwalende;)
"Koot" skryf in boodskap news:b1amtm$8bm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iesj, maar jy kan jou stories goed opmieks. Klink amepr soos daai storie van
> die Parmantige Samaritaan.
>
> Ek onthou so iets soos die vraag: uit die soetigheid kom sterkte. Antwoord:
> wat is soeter as heuning en wat is sterker as 'n leeu?
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1ajup$10qbfo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
>> Ek onthou die antwoord:
>> Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?
>>
>> Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan dit nou weer? [boodskap #72856 is 'n antwoord op boodskap #72771] |
Do., 30 Januarie 2003 17:20  |
Danie
Boodskappe: 83 Geregistreer: Augustus 1997
|
Volle Lid |
|
|
"En hy sê vir hulle: Spys het uit die eter uitgegaan, en soetigheid uit die
sterke. En drie dae lank kon hulle die raaisel nie uitlê nie." - Rigters
14:14
Bron http://www.bybel.co.za/
Groete
Danie
"Annette" skryf in boodskap news:b1ajup$10qbfo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daardie ding wat die vraag die antwoord is en die antwoord die vraag?
> Ek onthou die antwoord:
> Wat is soeter as heuning, en wat is witter as sneeu?
>
> Die vraag is iets soos: Uit die sterke kom die soete......
>
> Annette
>
|
|
|
|