| Re: Bye bye bye [boodskap #72762] |
Do., 30 Januarie 2003 06:26  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rook hulle uit.
Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
oorneem.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>
> Koot
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72780 is 'n antwoord op boodskap #72777] |
Do., 30 Januarie 2003 08:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
koningin uit te lok?:)))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rook hulle uit.
>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>> oorneem.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72781 is 'n antwoord op boodskap #72777] |
Do., 30 Januarie 2003 08:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot - regtig - het jy nou al 'n byeboer gekontak?
Hier by ons verwyder die munisipaliteit ook byneste.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rook hulle uit.
>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>> oorneem.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72827 is 'n antwoord op boodskap #72821] |
Do., 30 Januarie 2003 12:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>> koningin uit te lok?:)))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Rook hulle uit.
>>>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> oorneem.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72829 is 'n antwoord op boodskap #72827] |
Do., 30 Januarie 2003 12:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koot, kan ons nou die opskrif verander na totsiens, totsiens bye?:))
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:b1b5d2$115c1f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>>> koningin uit te lok?:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Rook hulle uit.
>>>> > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> > oorneem.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > >
>>>> > > Koot
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72846 is 'n antwoord op boodskap #72840] |
Do., 30 Januarie 2003 14:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons is mos innie Kaap - daarom is ons snaaks:))
Annette
"Thys" skryf in boodskap news:b1ba8f$hc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Julle is snaaks!
>
> Thys
> "Annette" wrote in message
> news:b1b5k4$117ckq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot, kan ons nou die opskrif verander na totsiens, totsiens bye?:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1b5d2$115c1f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>>>> > koningin uit te lok?:)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Rook hulle uit.
>>>> > > > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> > > > oorneem.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> > > > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > > > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Koot
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72851 is 'n antwoord op boodskap #72847] |
Do., 30 Januarie 2003 14:46  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja kan nou vir ons 'n bye-lament skryf op die wyse van bye bye blackbird:))
My seun se kamer stink
die bye hou aan rinkink.
baai, baai, bye.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b1bd7l$ike$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy't my bedoeling raakgesien.