Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bye bye bye
Re: Bye bye bye [boodskap #72762] Do, 30 Januarie 2003 06:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rook hulle uit.
Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
oorneem.

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>
> Koot
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72777 is 'n antwoord op boodskap #72762] Do, 30 Januarie 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.

"Annette" skryf in boodskap news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rook hulle uit.
> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
> oorneem.
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>
>> Koot
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72780 is 'n antwoord op boodskap #72777] Do, 30 Januarie 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
koningin uit te lok?:)))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rook hulle uit.
>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>> oorneem.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72781 is 'n antwoord op boodskap #72777] Do, 30 Januarie 2003 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot - regtig - het jy nou al 'n byeboer gekontak?
Hier by ons verwyder die munisipaliteit ook byneste.

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rook hulle uit.
>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>> oorneem.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72795 is 'n antwoord op boodskap #72780] Do, 30 Januarie 2003 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal gesteek raak!!!

"Annette" skryf in boodskap news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
> koningin uit te lok?:)))
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Rook hulle uit.
>>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>> oorneem.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72821 is 'n antwoord op boodskap #72780] Do, 30 Januarie 2003 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...

"Annette" skryf in boodskap news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
> koningin uit te lok?:)))
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Rook hulle uit.
>>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>> oorneem.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72827 is 'n antwoord op boodskap #72821] Do, 30 Januarie 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>> koningin uit te lok?:)))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Rook hulle uit.
>>>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> oorneem.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72829 is 'n antwoord op boodskap #72827] Do, 30 Januarie 2003 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot, kan ons nou die opskrif verander na totsiens, totsiens bye?:))

Annette

"Annette" skryf in boodskap news:b1b5d2$115c1f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>>> koningin uit te lok?:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Rook hulle uit.
>>>> > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> > oorneem.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > >
>>>> > > Koot
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72840 is 'n antwoord op boodskap #72829] Do, 30 Januarie 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys[2]  is tans af-lyn  Thys[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Julle is snaaks!

Thys

"Annette" skryf in boodskap news:b1b5k4$117ckq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, kan ons nou die opskrif verander na totsiens, totsiens bye?:))
>
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1b5d2$115c1f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>>>> koningin uit te lok?:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Rook hulle uit.
>>>> > > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> > > oorneem.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein
>>>> > > gaatjie
>>>> > > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > > >
>>>> > > > Koot
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72846 is 'n antwoord op boodskap #72840] Do, 30 Januarie 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is mos innie Kaap - daarom is ons snaaks:))
Annette

"Thys" skryf in boodskap news:b1ba8f$hc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Julle is snaaks!
>
> Thys
> "Annette" wrote in message
> news:b1b5k4$117ckq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot, kan ons nou die opskrif verander na totsiens, totsiens bye?:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1b5d2$115c1f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>>>> > koningin uit te lok?:)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Rook hulle uit.
>>>> > > > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> > > > oorneem.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> > > > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > > > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Koot
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72847 is 'n antwoord op boodskap #72829] Do, 30 Januarie 2003 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy't my bedoeling raakgesien.

"Annette" skryf in boodskap news:b1b5k4$117ckq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, kan ons nou die opskrif verander na totsiens, totsiens bye?:))
>
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1b5d2$115c1f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>>>> koningin uit te lok?:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Rook hulle uit.
>>>> > > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> > > oorneem.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> > > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > > >
>>>> > > > Koot
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye bye bye [boodskap #72851 is 'n antwoord op boodskap #72847] Do, 30 Januarie 2003 14:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja kan nou vir ons 'n bye-lament skryf op die wyse van bye bye blackbird:))

My seun se kamer stink
die bye hou aan rinkink.
baai, baai, bye.

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b1bd7l$ike$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy't my bedoeling raakgesien.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1b5k4$117ckq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot, kan ons nou die opskrif verander na totsiens, totsiens bye?:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1b5d2$115c1f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nie eers om van die nieskierige! bye ontslae te raak nie?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1b3g0$e5i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Oor (of met?) my dooie liggaam lok ek 'n queen uit...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>>>> > koningin uit te lok?:)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Koot" wrote in message
>>>> > news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Rook hulle uit.
>>>> > > > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou sal
>>>> > > > oorneem.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Koot" wrote in message
>>>> > > > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
>>>> > > > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
>>>> > > > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Koot
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bush Sadam en olie
Volgende onderwerp: Hoe gaan dit nou weer?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:53:08 MGT 2024