Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette
Annette [boodskap #72620] Di, 28 Januarie 2003 19:53 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
het jy 'n resep om ystee te maak, Annette?
Dit is iets wat heelwat in ons huis gebruik word
en dan is dit die gekoopte gebottelde produk.
Gebottel wil ek dit steeds hê natuurlik, maar
self vervaardig met 'n lekker perske geur en
self gebottel. Jy is tog ons resepteboek:-)))

DD
Re: Annette [boodskap #72622 is 'n antwoord op boodskap #72620] Di, 28 Januarie 2003 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal kyk vir 'n perske een - die resep wat ek het is met rooibos en
suurlemoen - baie verfrissend.
Annette

"DD" skryf in boodskap news:jnnd3vkhffc0i17sji1ffoadvemhmf6jvm@4ax.com...
>
> het jy 'n resep om ystee te maak, Annette?
> Dit is iets wat heelwat in ons huis gebruik word
> en dan is dit die gekoopte gebottelde produk.
> Gebottel wil ek dit steeds hê natuurlik, maar
> self vervaardig met 'n lekker perske geur en
> self gebottel. Jy is tog ons resepteboek:-)))
>
> DD
>
Re: Annette [boodskap #72623 is 'n antwoord op boodskap #72622] Di, 28 Januarie 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Jan 2003 23:31:11 +0200, "Annette" wrote:

> Ek sal kyk vir 'n perske een - die resep wat ek het is met rooibos en
> suurlemoen - baie verfrissend.
> Annette
>

Bia verfrissend sê jy. Voeg hom ook by asseblief.
Ons koop gewoonlik die perskegeur - en ek was
besig om dit te drink toe ek jou gevra het:-)

DD
Re: Annette [boodskap #72631 is 'n antwoord op boodskap #72623] Wo, 29 Januarie 2003 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die gebottelde ystee is seker die duurste sagtedrankie oppie rak -
ek is onder die indruk dat die verpakking waarskynlik 95% van die totale
koste vir die vervaardiger is.

"DD" skryf in boodskap news:miud3v01j1g1glk72h9tnjm3pp5mod1iub@4ax.com...
> On Tue, 28 Jan 2003 23:31:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek sal kyk vir 'n perske een - die resep wat ek het is met rooibos en
>> suurlemoen - baie verfrissend.
>> Annette
>>
>
> Bia verfrissend sê jy. Voeg hom ook by asseblief.
> Ons koop gewoonlik die perskegeur - en ek was
> besig om dit te drink toe ek jou gevra het:-)
>
> DD
>
Re: Annette [boodskap #72632 is 'n antwoord op boodskap #72631] Wo, 29 Januarie 2003 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is heelwaarskynlik reg Jonas.
Ek dink dit is hoog tyd vir ystee in papsakke:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b17nat$oh5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die gebottelde ystee is seker die duurste sagtedrankie oppie rak -
> ek is onder die indruk dat die verpakking waarskynlik 95% van die totale
> koste vir die vervaardiger is.
> "DD" wrote in message
> news:miud3v01j1g1glk72h9tnjm3pp5mod1iub@4ax.com...
>> On Tue, 28 Jan 2003 23:31:11 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek sal kyk vir 'n perske een - die resep wat ek het is met rooibos en
>>> suurlemoen - baie verfrissend.
>>> Annette
>>>
>>
>> Bia verfrissend sê jy. Voeg hom ook by asseblief.
>> Ons koop gewoonlik die perskegeur - en ek was
>> besig om dit te drink toe ek jou gevra het:-)
>>
>> DD
>>
>
Re: Annette [boodskap #72634 is 'n antwoord op boodskap #72631] Wo, 29 Januarie 2003 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
DD - as jy 'n websearch het, tik in iced tea recipes - daar is heelwat - die
een waarvan ek hou is:http://www.bluemoontea.com/iceteas.htm

Rooibostee ene. Maak rooibostee - verkoel, voeg suiker en vars suurlemoensap
by na smaak. Dien op met ys.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b17nat$oh5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die gebottelde ystee is seker die duurste sagtedrankie oppie rak -
> ek is onder die indruk dat die verpakking waarskynlik 95% van die totale
> koste vir die vervaardiger is.
> "DD" wrote in message
> news:miud3v01j1g1glk72h9tnjm3pp5mod1iub@4ax.com...
>> On Tue, 28 Jan 2003 23:31:11 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek sal kyk vir 'n perske een - die resep wat ek het is met rooibos en
>>> suurlemoen - baie verfrissend.
>>> Annette
>>>
>>
>> Bia verfrissend sê jy. Voeg hom ook by asseblief.
>> Ons koop gewoonlik die perskegeur - en ek was
>> besig om dit te drink toe ek jou gevra het:-)
>>
>> DD
>>
>
Re: Annette [boodskap #72679 is 'n antwoord op boodskap #72634] Wo, 29 Januarie 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daar's net een lekker ystee en dit is 'n "Long Island Ice Tea"

12.5ml Vodka

12.5ml Gin

12.5ml Wit Rum

12.5ml Tequila

25ml vars suurlemoensap

Alles saam in 'n lang glas, met lekker baie ys. Dan top jy die glas
met Coca-Cola (Ongeveer 50 ml :-))

Smaak so lekker, en hy maak so lekker!!!

gr
Max___________________________________________________

"Annette"
> DD - as jy 'n websearch het, tik in iced tea recipes - daar is heelwat - die
> een waarvan ek hou is:http://www.bluemoontea.com/iceteas.htm
>
> Rooibostee ene. Maak rooibostee - verkoel, voeg suiker en vars suurlemoensap
> by na smaak. Dien op met ys.
>
> Annette
Re: Annette [boodskap #72726 is 'n antwoord op boodskap #72634] Wo, 29 Januarie 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas:

> Ek dink die gebottelde ystee is seker die duurste sagtedrankie oppie rak -
> ek is onder die indruk dat die verpakking waarskynlik 95% van die totale
> koste vir die vervaardiger is.

Heeltemal reg, Jonas. Ook reg dat dit in 'n onnodig duur verpakking
(verbotteling?) is:-)

DD

On Wed, 29 Jan 2003 08:04:12 +0200, "Annette" wrote:

> DD - as jy 'n websearch het, tik in iced tea recipes - daar is heelwat - die
> een waarvan ek hou is:http://www.bluemoontea.com/iceteas.htm
>
> Rooibostee ene. Maak rooibostee - verkoel, voeg suiker en vars suurlemoensap
> by na smaak. Dien op met ys.
>
> Annette
>

Thanx Annette - ek's op pad bluemoontea.com toe. Sien julle later.

DD
Re: Annette [boodskap #72727 is 'n antwoord op boodskap #72679] Wo, 29 Januarie 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Jan 2003 02:56:51 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Daar's net een lekker ystee en dit is 'n "Long Island Ice Tea"
>
> 12.5ml Vodka
>
> 12.5ml Gin
>
> 12.5ml Wit Rum
>
> 12.5ml Tequila
>
> 25ml vars suurlemoensap
>
> Alles saam in 'n lang glas, met lekker baie ys. Dan top jy die glas
> met Coca-Cola (Ongeveer 50 ml :-))
>
> Smaak so lekker, en hy maak so lekker!!!
>
> gr
> Max___________________________________________________

Thanx Max, ek staan hierdie tee nie teë nie:-)))

DD
Re: Annette [boodskap #72736 is 'n antwoord op boodskap #72634] Wo, 29 Januarie 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Jan 2003 08:04:12 +0200, "Annette" wrote:

> DD - as jy 'n websearch het, tik in iced tea recipes - daar is heelwat - die
> een waarvan ek hou is:http://www.bluemoontea.com/iceteas.htm
>
> Rooibostee ene. Maak rooibostee - verkoel, voeg suiker en vars suurlemoensap
> by na smaak. Dien op met ys.
>
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message

gaan kyk of jy die adres reg gegee het, Annette. Daar's nie 'n beker
ystee nie, Annette, inderwaarheid nie eens 'n site nie. (site is soos
carburator, Bouwer. Dit sê steeds lekkerder as vergasser.)

DD
Re: Annette [boodskap #72746 is 'n antwoord op boodskap #72726] Wo, 29 Januarie 2003 22:10 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koop die gepoeierde soort - dis werk goedkoper uit. Anyway, 'n mens kan
heerlike gegeurde tee koop (wat nie so duur is nie) in geure soos aarbei,
perkse, "blackberry", ens. Trek die tee soos jy gewone tee trek (dis in 'n
sakkie)- suiker na smaak, gooi so "dollop" suurlemoensap in en "crushed
ice". Net so lekker soos die rooibos weergawe.

Elaine

"DD" wrote:
>
> Heeltemal reg, Jonas. Ook reg dat dit in 'n onnodig duur verpakking
> (verbotteling?) is:-)
>
> DD
Vorige onderwerp: Ouetehuis [vervolg]
Volgende onderwerp: Ouetehuis [vervolg]
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 16:53:45 MGT 2024