Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bush Sadam en olie
Bush Sadam en olie [boodskap #72594] |
Tue, 28 January 2003 14:43  |
Jonas[1]
Boodskappe: 5 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Glo enigiemand nog dat Bush maar net demokrasie in Irak wil gaan
vestig? Hy is mos maar net agter al die olie aan. Om dit te gaan
steel.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bush Sadam en olie [boodskap #72842 is 'n antwoord op boodskap #72730] |
Thu, 30 January 2003 13:53  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorry dat ek inchip by julle verwoede stryd, om te sien wie's die
domste...
127.0.0.1 is 'n sg "localhost" IP adres. Maak nie saak van waar jy dié
IP adres ping of tracert nie, dit gaan altyd terugkom na jouself
toe...
Dus skel julle mekaar verniet uit as dom, want julle is ewe dom!
Max - wat nie slim is nie, maar gelukkig weet wat 127.0.0.1 is... :-)
DD
> On 29 Jan 2003 06:47:37 -0800, wi...@hushmail.com (Jonas) wrote:
>
>> As jou breins dinamiet was, sou dit nie eers jou stukkende bril van
>> jou voorhoof kon blaas nie.
>> Jy is truely 'n dom doos. Dis waarskynlik waarvoor die DD staan.
>>
>> Ek is Jonas en ek pos lank reeds op die groep onder daai naam en ek is
>> niemand anders nie.
>>
>
>
> Moet nie kak soek nie, Jonas:-(((
> As ek vir jou gesê het dat dit nie ek is nie, dan is dit nie ek nie.
> As jy te onosel is om IP adresse na te spoor, jou bad luck vriend.
>
> DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|