| Annette [boodskap #72620] |
Di., 28 Januarie 2003 19:53  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
het jy 'n resep om ystee te maak, Annette?
Dit is iets wat heelwat in ons huis gebruik word
en dan is dit die gekoopte gebottelde produk.
Gebottel wil ek dit steeds hê natuurlik, maar
self vervaardig met 'n lekker perske geur en
self gebottel. Jy is tog ons resepteboek:-)))
DD
|
|
|
|
| Re: Annette [boodskap #72622 is 'n antwoord op boodskap #72620] |
Di., 28 Januarie 2003 21:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal kyk vir 'n perske een - die resep wat ek het is met rooibos en
suurlemoen - baie verfrissend.
Annette
"DD" skryf in boodskap news:jnnd3vkhffc0i17sji1ffoadvemhmf6jvm@4ax.com...
>
> het jy 'n resep om ystee te maak, Annette?
> Dit is iets wat heelwat in ons huis gebruik word
> en dan is dit die gekoopte gebottelde produk.
> Gebottel wil ek dit steeds hê natuurlik, maar
> self vervaardig met 'n lekker perske geur en
> self gebottel. Jy is tog ons resepteboek:-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette [boodskap #72632 is 'n antwoord op boodskap #72631] |
Wo., 29 Januarie 2003 05:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is heelwaarskynlik reg Jonas.
Ek dink dit is hoog tyd vir ystee in papsakke:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b17nat$oh5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die gebottelde ystee is seker die duurste sagtedrankie oppie rak -
> ek is onder die indruk dat die verpakking waarskynlik 95% van die totale
> koste vir die vervaardiger is.
> "DD" wrote in message
> news:miud3v01j1g1glk72h9tnjm3pp5mod1iub@4ax.com...
>> On Tue, 28 Jan 2003 23:31:11 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek sal kyk vir 'n perske een - die resep wat ek het is met rooibos en
>>> suurlemoen - baie verfrissend.
>>> Annette
>>>
>>
>> Bia verfrissend sê jy. Voeg hom ook by asseblief.
>> Ons koop gewoonlik die perskegeur - en ek was
>> besig om dit te drink toe ek jou gevra het:-)
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
| Re: Annette [boodskap #72634 is 'n antwoord op boodskap #72631] |
Wo., 29 Januarie 2003 06:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
DD - as jy 'n websearch het, tik in iced tea recipes - daar is heelwat - die
een waarvan ek hou is:http://www.bluemoontea.com/iceteas.htm
Rooibostee ene. Maak rooibostee - verkoel, voeg suiker en vars suurlemoensap
by na smaak. Dien op met ys.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b17nat$oh5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die gebottelde ystee is seker die duurste sagtedrankie oppie rak -
> ek is onder die indruk dat die verpakking waarskynlik 95% van die totale
> koste vir die vervaardiger is.
> "DD" wrote in message
> news:miud3v01j1g1glk72h9tnjm3pp5mod1iub@4ax.com...
>> On Tue, 28 Jan 2003 23:31:11 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek sal kyk vir 'n perske een - die resep wat ek het is met rooibos en
>>> suurlemoen - baie verfrissend.
>>> Annette
>>>
>>
>> Bia verfrissend sê jy. Voeg hom ook by asseblief.
>> Ons koop gewoonlik die perskegeur - en ek was
>> besig om dit te drink toe ek jou gevra het:-)
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette [boodskap #72746 is 'n antwoord op boodskap #72726] |
Wo., 29 Januarie 2003 22:10  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Koop die gepoeierde soort - dis werk goedkoper uit. Anyway, 'n mens kan
heerlike gegeurde tee koop (wat nie so duur is nie) in geure soos aarbei,
perkse, "blackberry", ens. Trek die tee soos jy gewone tee trek (dis in 'n
sakkie)- suiker na smaak, gooi so "dollop" suurlemoensap in en "crushed
ice". Net so lekker soos die rooibos weergawe.
Elaine
"DD" wrote:
>
> Heeltemal reg, Jonas. Ook reg dat dit in 'n onnodig duur verpakking
> (verbotteling?) is:-)
>
> DD
|
|
|
|