Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Harry Potter (net vir jou Annette)
Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72566] |
Mon, 27 January 2003 18:49  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die nuwe Harry Potter boek (Harry Potter and the order of the Phoenix) sal
21 Junie uitkom. Die boek word op 20 Junie aan boekwinkels gegee, maar
niemand mag begin verkoop voor presies 1 minuut oor middernag op 21 Junie
nie. Die boek is 789 bladsye lank en kom in 'n "kinder" en "volwasse"
weergawe uit. Die kinders se boek het is sagteband en die grootmense se boek
is hardeband, met 'n ander skets op die voorblad. Verwag om so om en by
R250 vir die boek te betaal. Maar as jy gou maak kan jy die boek gaan
"pre-order" by Kalahari.net vir R199.95.
Annette, jy sal seker nog so 'n jaar moet wag vir die Afrikaanse weergawe
van die boek.
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72724 is 'n antwoord op boodskap #72722] |
Wed, 29 January 2003 16:51  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, die Rnd her stel ook teen die Pond - nou nie so erg as teen die USD nie,
maar darem.
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301290746.250bb675@posting.google.com...
> 'n Baie goeie punt, maar herstel die Rand ook teen die Pond? Hier
> vergelyk hulle die Euro net teen die Dollar, en dit lyk ook vir ons of
> die Euro nou moersterk word, maar groot is die teleurstelling as jy
> dan teen die Pond vergelyk en sien dat die Euro eintlik swakker is
> teen die Pond as wat hy aanvanklik was.
>
> Moenie verward raak oor die Dollar wat besig is om te val nie... Dis
> Bush se skuld. Ek sit net en wag dat ek $1,50 vir my Euro kry, dan
> gaan ek lekker goedkoop vakansie hou in Amerika... (As daar nie teen
> die tyd al oorlog heers nie.)
>
> Max___________________________________________________
>
> "Annette"
>> Ek glo jou veral met die Rand wat so mooi herstel.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 22:16:37 UTC 2025
|