Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ANC en Irak
ANC en Irak [boodskap #72555] Ma, 27 Januarie 2003 09:11 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die ANC is tans besig om raad aan Irak, die VSA en Brittanje te bied.

Is dit nie eienaardig dat die Zimbabwe-probleem wat op die ANC se voorstoep
lê geignoreer word, maar word daar op die groter vraagstukke gefokus. Waarom
word die "stille diplomasie"-beleid nie ook na Irak uitgebrei nie?

Kos Thabo se jet werklik R500M - of is die bedrag te hoog?
Re: ANC en Irak [boodskap #72559 is 'n antwoord op boodskap #72555] Ma, 27 Januarie 2003 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hulle wil nie na Zim travel nie

"Jonas" skryf in boodskap news:b12t36$6q4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die ANC is tans besig om raad aan Irak, die VSA en Brittanje te bied.
>
> Is dit nie eienaardig dat die Zimbabwe-probleem wat op die ANC se voorstoep
> lê geignoreer word, maar word daar op die groter vraagstukke gefokus. Waarom
> word die "stille diplomasie"-beleid nie ook na Irak uitgebrei nie?
>
> Kos Thabo se jet werklik R500M - of is die bedrag te hoog?
>
Re: ANC en Irak [boodskap #72562 is 'n antwoord op boodskap #72555] Ma, 27 Januarie 2003 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Jan 2003 11:11:00 +0200, "Jonas" wrote:

> Die ANC is tans besig om raad aan Irak, die VSA en Brittanje te bied.

Hulle is tog bekend vir vermetelheid, Jonas.
>

>
> Kos Thabo se jet werklik R500M - of is die bedrag te hoog?
>

Ja, Jonas, dit kos werklik R500M. Bevestiging daarvan was
jou afgelope belastingjaaraanslag, was dit nie:-)))

DD
Re: ANC en Irak [boodskap #72568 is 'n antwoord op boodskap #72562] Di, 28 Januarie 2003 01:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ek weet.
Ek is 'n lid van die "bruinarmvereniging" ("brownarm society" -
sh@tstirring).
Grappies op 'n stokkie - dis steeds heelwat duurder as my kar ...

"DD" skryf in boodskap news:2gua3voaadd8414hbgsbco8jk4pnio8slc@4ax.com...
> On Mon, 27 Jan 2003 11:11:00 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Die ANC is tans besig om raad aan Irak, die VSA en Brittanje te bied.
>
> Hulle is tog bekend vir vermetelheid, Jonas.
>>
>
>>
>> Kos Thabo se jet werklik R500M - of is die bedrag te hoog?
>>
>
> Ja, Jonas, dit kos werklik R500M. Bevestiging daarvan was
> jou afgelope belastingjaaraanslag, was dit nie:-)))
>
> DD
Re: ANC en Irak [boodskap #72611 is 'n antwoord op boodskap #72568] Di, 28 Januarie 2003 18:46 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Jan 2003 03:55:27 +0200, "Jonas" wrote:

> Grappies op 'n stokkie - dis steeds heelwat duurder as my kar ...
>

en vlieg heelwat hoër:-)

DD
Vorige onderwerp: Is Dit Aanvaarbaar?
Volgende onderwerp: Hallo Almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:21:10 MGT 2024