Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby & Krieket - lig in die tonnel...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72512 is 'n antwoord op boodskap #72508] |
Sun, 26 January 2003 08:57 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vandag dit was 'n lekker bakleiwedstryd - 3 van die WP en 1 Bul het
geel kaarte gekry.
Van die spel self word niks gesê nie, maar Gaffie het wel 'n vyf gedruk;)
Annette
@shotmail.com> skryf in boodskap news:3e331ec3.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het gehoor SABC saai die wedstryd tussen die Bulls en
> Stormers volgende naweek uit. Kan dit waar wees, dat
> hulle nou oefenwedstryde met 'n week vertraging aanbied?
> Wouter
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b0ukbv$q3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het gehoop dat dit gebeeldsend wou wees - maar, helaas.
> Sal maar die verslag in die Rapport moet lees...
> Hoe het Gaffie gevaar? Goddank hy is nie meer 'n Haai nie ....
> "Annette" wrote in message
> news:b0ubk9$tf0pq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sien die VodacomCurriebekerkampioene het alweer hul Super 12 seisoen ( al
>> was dit 'n voor-super 12 vriendskaplike wedstryd) in hul ou tradisie
>> voortgesit - hulle het verloor:))
>> Dit sal hulle leer om Loftus se naam te verander;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b0u6ih$j39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> DD - jy het my lamgelê ....
>>>
>>> Nee - trots sal seevier ... Viva rugby & kriek-het ....
>>> ; - )))
>>> "DD" wrote in message
>>> news:h1743vgjdq92m3ripcs43o4rmuk5pf8dhk@4ax.com...
>>>> On Sat, 25 Jan 2003 04:49:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> > Ja-nee, so zijn de helden gevallen.
>>>> >
>>>> >Izakjolette du Plessis
>>>>
>>>>
>>>> Izakjolette du Plessis, ly jy aan slaaploosheid?
>>>> Dit is nog steeds gister by julle né.
>>>>
>>>> Dave Du Plessis
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:34 UTC 2025
|