Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Profiel?
Nuwe Profiel? [boodskap #72476] |
Sa., 25 Januarie 2003 17:06  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met die moord van 8 mense verlede week in 'n mans-masseersalon hier in
Seepunt - is die volgende feite openbaar
Die meeste van die name van werkers by sulke plekke ( huidige en voriges)
het:
Afrikaanse name en/of vanne. ( tot dusver val vier van die oorledenes wat
uitgeken is in hierdie kategorie, sowel as die twee vir wie gesoek is, sowel
as twee vorige werknemers by die plek waarmee onderhoude gevoer is)
Die seuns is gemiddeld 20 jaar oud.
Hulle het baie konserwatief grootgeword.
Hulle ouers, familie en vriende weet nie waar hulle gewerk het vir ekstra
inkomste nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe Profiel? [boodskap #72546 is 'n antwoord op boodskap #72528] |
Ma., 27 Januarie 2003 03:23  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD - die beste motiveringssprekers is juis sportmanne.
Maar weet jy wat - ek weier om na motiverinbssprekers se snert te luister.
Ek lees ook nie Amerikaanse motiveringsboeke nie. Weet jy hoekom? Omdat
hulle almal die sg "antwoorde" het, maar dit self nie kan toepas nie.
(Terloops - ek kan nie vlieg nie - ek word seesiek - in die lug, op die see
en toe ek kleiner was, in die kar. Geniet die sensasie...)
; -))
"DD" skryf in boodskap news:ju183vgf43hsfbp1nfgbm8cdaahh2m98ki@4ax.com...
> On Sun, 26 Jan 2003 16:15:05 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - dis die klompie wat nie rugby of kriek-het aanhang nie ....
>
>
> Jonas, ek was eendag 'n paar jaar gelede op 'n
> motiverings vergadering, waar die spreker se tema
> dit was dat jy soos Clive Rice en sy groep, 'n bal kan
> boul met iemand ander wat dit kolf. En weer word dit
> gegooi en weer word dit terug geslaan . En weer word
> dit gegooi en weer word dit terug geslaan . Tot vervelens
> toe. Of, jy kan 'n akrobatiese vlieënier wees wat met lazy eights
> begin, deur gaan na Barrel Roll's en daarna Loop's. (Hy het nie
> regtig die regte terme gebruik nie want hy het nie die kennis nie,
> maae sy tema was in die kol.; En ek het dit waardeer want ek ís 'n
> vlieënier.)
>
> Ek het vir die man gesit en luister en besef dat sy waardes in daardie
> opsig vergelyk met myne:-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 22:27:46 UTC 2025
|