Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Op soek na gedig - Amakeia
Op soek na gedig - Amakeia [boodskap #7244] Wo, 18 September 1996 00:00
ant...  is tans af-lyn  ant...
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Wie kan help? Ek is op soek na die gedig Amakeia (spelling ?)
wat handel oor 'n swart vrou wat 'n wit kind grootgemaak het
gedurende die oorlogsjare.
Het iemand vir my die gedig, of die digter se naam? Of kan jy
my in die regte rigting stuur? Ek is ook beskikbaar by
.
Dankie byvoorbaat
Anton
Vorige onderwerp: 'n Gedig van GEORGE WEIDEMAN oor 'n Sonbesie.
Volgende onderwerp: 'n Gedig van PETRA MULLER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 08:26:03 MGT 2024