Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72386] |
Fri, 24 January 2003 08:11  |
Izak
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Groete!
Verskoon my taal.
Ek het Suid Afrika verlaat 20 jaar terlede en ek wonder wat gaan aan met
normale Afrikaners, die wat will net lewe sonder probleme, and moet nou lewe
in "nuwe" Suid Afrika met n ANC regering..? Wat se julle (nog maal verskoon
my taal , maar Afrikaans is nie my tuis spraak nie)
Dankie mense....wat se julle?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72437 is 'n antwoord op boodskap #72436] |
Fri, 24 January 2003 23:58   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Hou nou op om elke nuweling met jou onsinnige insinuasies
> te verjaag. Izak pos uit New York via AT&T WorldNet
> Services, daar is geen manier hoe DD dit kan doen nie.
Wouter, my dier, onthou jy nog hoe
jy my aangeval het oor die geval
Chrisjolette? (Jy skuld my nog 'n
apologie.) Nouja, ek mag verkeerd
wees en ek mag nie verkeerd wees nie.
Laat broer Izak nou weer van hom hoor,
dan sien ons wat is wat.
Hessijolette du Plessis
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72464 is 'n antwoord op boodskap #72446] |
Sat, 25 January 2003 14:49   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> SKOKKENDE TAALGEBRUIK! Jy is my 'n verskoning skuldig - NIE jy skuld my 'n
> APOLOGIE nie! SIES wat 'n lelike woord!
Sien watter goeie invloed tant Hessie op
jou taalgebruik het. Eiehandig het Tant
Hessie vir jou geleer om goeie suiwer
Afrikaans te praat. Ja, "jy skuld my 'n
apologie" is seker 'n anglisisme, alhoewel
ek seker is dat "apologie" wel in die woordeboek
sal verskyn.
Tant Hessie van Nooitgedact
|
|
|
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72465 is 'n antwoord op boodskap #72447] |
Sat, 25 January 2003 14:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Ek skuld jou niks, jy yl.
>
> Chrisjolette is nie wie jy dink hy of sy is nie, hy/sy pos
> normaalweg van 'n werkgewer met sy hoofkantoor in
> Gauteng. Chrisjolette is ook nie DD nie, behalwe in
> jou gesmokkelde kop.
Onthou, my liewe ontstoke Wouter, dat
du Plessis van twee rekenaars af pos.
Of miskien van drie, of vier. Dis nou
sy voltydse werk.
Tant Hessie van Riviersonderend.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika? [boodskap #72552 is 'n antwoord op boodskap #72541] |
Mon, 27 January 2003 08:47  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lolol
"DD" wrote:
>
> Miskien is jy nie so blond as wat ek gedink het nie.
> Mense wat 'n show wil opsit met slim gesegdes
> en 'n wavrag vol kennis wat goedgunstelik
> uitgedeel word (met die hoop dat dit
> gelees word:-))) het nie naastenby
> die navordingskennis wat
> jy het nie:-)
>
> Dloudina
>
|
|
|