Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: sal ek dit glo?
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72208] Ma, 20 Januarie 2003 21:08 na volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Jan 2003 20:52:06 +0000, l&p wrote:

>
> Bestaan daar 'n offisieele plek waar ek dese
> e.pos skam kan meld?
> patrick
>

Ag kom nou Long Play, moet nie spog oor die briewe nie.
Ons ander kry dit (ek twee per dag) en vee dit uit sonder
om dit te lees. Stuur dit na die welsyn toe of so iets maar
moet nie ons daarmee verveel nie. Al wat jy doen is om
te bewys dat jy steeds te veel van 'n leek is om 'n
program soos Mailwasher te gebruik.

Tannie Hester van Uit(K)trapfontein se man
Nee, Nee, Du Plessis! [boodskap #72249 is 'n antwoord op boodskap #72208] Di, 21 Januarie 2003 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
U antwoord meneer Du Plessis is aanmatigend,
en nie tot die punt nie.
Ons sou slegs 'n meldpunt wil weet om die
opligter(s) aan te vat en dit het niks met
my post wasser van doen nie.
Ek is 'n leek ja en wat daarvan?
Gelukkig is daar baie slim mense op hierdie NG
om my trug na die regte pad te voer.
Patrick (Die roepende leek van die Hollandse syber water.)
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72280 is 'n antwoord op boodskap #72208] Wo, 22 Januarie 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ayanda Nkuhlu  is tans af-lyn  Ayanda Nkuhlu
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 22 Jan 2003 08:44:12 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Ek moet erken ek raak nou ook al gatvol vir hierdie e-pos wat elke tweede
> dag in my inbox land

Bullshit Francois. Jy lieg dat jy blou word.
Daardie briewe is geprogrameer om
twee weekliks uitgestuur te word
en dan na verskillende adresse.
Daar bestaan nie 'n kans dat jy
dit elke tweede dag in jou pos
kry nie. As jy kan lieg kan
jy steel ook.

Ayanda Nkuhlu
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72281 is 'n antwoord op boodskap #72280] Wo, 22 Januarie 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ayanda Nkuhlu wrote:

> Bullshit Francois. Jy lieg dat jy blou word.
> Daardie briewe is geprogrameer om
> twee weekliks uitgestuur te word
> en dan na verskillende adresse.
> Daar bestaan nie 'n kans dat jy
> dit elke tweede dag in jou pos
> kry nie. As jy kan lieg kan
> jy steel ook.

Du Plessis, besef jy hoe gereeld
jou briewe driehoekig op die papier
verskyn? Die forensiese spoor word
al makliker om te volg. Ek trap in
jou spoor soos 'n goeie Boesman.
En nou van die os op die jas. As
jy 'n sin skryf waar twee werkwoorde
naas mekaar staan, maar aan verskillende
sinsnedes behoort, sit dan asseblief 'n
komma tussenin. Byvoorbeeld: "As jy kan
lieg, kan jy steel ook."

Tant Hessie van die taalforensiese
afdeling van die Derde Republiek se
speurkomitee.
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72282 is 'n antwoord op boodskap #72280] Wo, 22 Januarie 2003 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ayanda Nkuhlu wrote:

> Bullshit Francois. Jy lieg dat jy blou word.
> Daardie briewe is geprogrameer om
> twee weekliks uitgestuur te word
> en dan na verskillende adresse.
> Daar bestaan nie 'n kans dat jy
> dit elke tweede dag in jou pos
> kry nie. As jy kan lieg kan
> jy steel ook.
>
> Ayanda Nkuhlu

ROTFL!! Hey bro' Ayanda !
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72283 is 'n antwoord op boodskap #72280] Wo, 22 Januarie 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom sal jy die Suid Afrika brief, en DAN die Nigerië brief en DAN die
DRC brief en DAN die Liberië brief na my bus toe stuur? Jy sal jou
Automatic mailer moet nagaan, hy het iewers 'n short! :))

--
Groetnis

Francois
"Ayanda Nkuhlu" wrote in message
>
> Bullshit Francois. Jy lieg dat jy blou word.
> Daardie briewe is geprogrameer om
> twee weekliks uitgestuur te word
> en dan na verskillende adresse.
> Daar bestaan nie 'n kans dat jy
> dit elke tweede dag in jou pos
> kry nie. As jy kan lieg kan
> jy steel ook.
>
> Ayanda Nkuhlu
>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.438 / Virus Database: 246 - Release Date: 07/01/03
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72284 is 'n antwoord op boodskap #72280] Wo, 22 Januarie 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is iets drasties met die programmetjie verkeerd.
Dit het vasgehaak, en nou stuur dit ten minste 3 elke dag uit.
Annette

"Ayanda Nkuhlu" skryf in boodskap news:s6mt2vcsf3pfce4tfnpc8hn63i5noa88a4@4ax.com...
> On Wed, 22 Jan 2003 08:44:12 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
>> Ek moet erken ek raak nou ook al gatvol vir hierdie e-pos wat elke tweede
>> dag in my inbox land
>
>
> Bullshit Francois. Jy lieg dat jy blou word.
> Daardie briewe is geprogrameer om
> twee weekliks uitgestuur te word
> en dan na verskillende adresse.
> Daar bestaan nie 'n kans dat jy
> dit elke tweede dag in jou pos
> kry nie. As jy kan lieg kan
> jy steel ook.
>
> Ayanda Nkuhlu
>
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72286 is 'n antwoord op boodskap #72280] Wo, 22 Januarie 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uhm, nee eindelik praat hy die waarheid - ek kry ook minstens een 'n dag.
Hulle programmeer ook nie die goed om na verskillende adresse uitgestuur te
word nie. Ons het 'n site (www.lost.co.za) en hulle stuur die goed manually
van daar af uit. Glo my, baie mense het al gemoan omdat hulle die gemors
deur ons site kry, maar daar's net geen manier hoe ons dit kan beheer nie.

Elaine

"Ayanda Nkuhlu" wrote:
>
>
> Bullshit Francois. Jy lieg dat jy blou word.
> Daardie briewe is geprogrameer om
> twee weekliks uitgestuur te word
> en dan na verskillende adresse.
> Daar bestaan nie 'n kans dat jy
> dit elke tweede dag in jou pos
> kry nie. As jy kan lieg kan
> jy steel ook.
>
> Ayanda Nkuhlu
>
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72329 is 'n antwoord op boodskap #72286] Do, 23 Januarie 2003 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Uhm, nee eindelik praat hy die waarheid - ek kry ook minstens een 'n dag.

Moet nou nie met die heer Ayanda Nkuhlu se programering inmeng nie.
Hy is besig om vir Hessie te leer hoe om sy voetspore uit te ken
tussen die honderde "fakes" wat hulleself hier as "Du Plessis" kom
voorhou.
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72330 is 'n antwoord op boodskap #72329] Do, 23 Januarie 2003 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Nkuhlu se programering

2 emme.
:-)
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72332 is 'n antwoord op boodskap #72329] Do, 23 Januarie 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmm Katryn, Ayanda is definitief 'n dogtertjie se naam:))))
Vra enigeen wat Idols gekyk het.

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:tc403vk6bk7equ77opvpj4m48tf2i2sueu@4ax.com...
> "Elaine" wrote:
>
>> Uhm, nee eindelik praat hy die waarheid - ek kry ook minstens een 'n dag.
>
> Moet nou nie met die heer Ayanda Nkuhlu se programering inmeng nie.
> Hy is besig om vir Hessie te leer hoe om sy voetspore uit te ken
> tussen die honderde "fakes" wat hulleself hier as "Du Plessis" kom
> voorhou.
>
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72336 is 'n antwoord op boodskap #72332] Do, 23 Januarie 2003 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Mmmmm Katryn, Ayanda is definitief 'n dogtertjie se naam:))))
> Vra enigeen wat Idols gekyk het.

Ooops....
:-)
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72346 is 'n antwoord op boodskap #72336] Do, 23 Januarie 2003 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 23 Jan 2003 13:12:37 -0500, Katryn wrote:

> "Annette" wrote:
>
>> Mmmmm Katryn, Ayanda is definitief 'n dogtertjie se naam:))))
>> Vra enigeen wat Idols gekyk het.
>
> Ooops....
> :-)

> Katryn
> Ooops....
> :-)

Ayanda wrote toe:

Chrisjolette ook

Ayanda
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72347 is 'n antwoord op boodskap #72330] Do, 23 Januarie 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 23 Jan 2003 11:51:30 -0500, Katryn wrote:

> Katryn wrote:
>
>> Nkuhlu se programering
>
> 2 emme.
> :-)

Nkuhlumm?

Nkuhlu
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72350 is 'n antwoord op boodskap #72346] Do, 23 Januarie 2003 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
.. wrote:

(~_~)

(^_^)

(+_+)

(*_*)
_ _
\
"
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72351 is 'n antwoord op boodskap #72350] Do, 23 Januarie 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 23 Jan 2003 14:22:06 -0500, . wrote:

> .. wrote:
>
> (~_~)
>
> (^_^)
>
> (+_+)
>
> (*_*)
> _ _
> \
> "
>

lekka om 'n phòto vamy hier te plaas nê! Skinnerbek!
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72353 is 'n antwoord op boodskap #72347] Do, 23 Januarie 2003 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
.. wrote:

> Nkuhlumm?
>
> Nkuhlu

Umm...uh uh...

(((
(. .)
(( v ))
---m-m---
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72355 is 'n antwoord op boodskap #72347] Do, 23 Januarie 2003 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
.. wrote:

> Nkuhlumm?

Umm...Mhlawumbe :-)
Kuyabanda phandle (10 grade F)

Nonniemuis
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72356 is 'n antwoord op boodskap #72353] Do, 23 Januarie 2003 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 23 Jan 2003 14:40:50 -0500, . wrote:

> .. wrote:
>
>> Nkuhlumm?

>> Nkuhlu
>
> Umm...uh uh...
>
> (((
> (. .)
> (( v ))
> ---m-m---
>

ò...!!! :-)))

m-m
(~_~)
\ ----/
- / \-
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72357 is 'n antwoord op boodskap #72355] Do, 23 Januarie 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 23 Jan 2003 14:49:42 -0500, Katryn wrote:

> .. wrote:
>
>> Nkuhlumm?
>
> Umm...Mhlawumbe :-)
> Kuyabanda phandle (10 grade F)
>
> Nonniemuis
>

10 gr F phandle ka lo kaya?

Ke 'na
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72359 is 'n antwoord op boodskap #72357] Do, 23 Januarie 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
.. wrote:

>> Kuyabanda phandle (10 grade F)

> 10 gr F phandle ka lo kaya?
>
> Ke 'na

O gaaats....hy praat toe terug!! :-))
Um...Nee - phandla. My kaya is 70 grade. :-))
Usho kanjani?

(Hulle skinner op die oomblik oor SA se kernwapens op CNN)
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72360 is 'n antwoord op boodskap #72359] Do, 23 Januarie 2003 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 23 Jan 2003 15:09:41 -0500, Katryn wrote:

> .. wrote:
>
>>> Kuyabanda phandle (10 grade F)
>
>> 10 gr F phandle ka lo kaya?

>> Ke 'na
>
> O gaaats....hy praat toe terug!! :-))
> Um...Nee - phandla. My kaya is 70 grade. :-))
> Usho kanjani?

Kanjani lapa? Lungilé! Phandle kaya ka mine
hena henziwa 18 degrees Celcius.. mushlé undeed!
Mina startilé lò fan!

>
> (Hulle skinner op die oomblik oor SA se kernwapens op CNN)
>

Interessant, gaan nou kyk of dieselfde program hier
uitgesaai word,... nee, issie so nie. Wat sê hulle?
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72361 is 'n antwoord op boodskap #72356] Do, 23 Januarie 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
.. wrote:

>
> m-m
> (~_~)
> \ ----/
> - / \-
>

Of dalk?

\\\.///
( ~_~)
\ " /
- / \-
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72362 is 'n antwoord op boodskap #72360] Do, 23 Januarie 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
.. wrote:

>> (Hulle skinner op die oomblik oor SA se kernwapens op CNN)

>
>
> Interessant, gaan nou kyk of dieselfde program hier
> uitgesaai word,... nee, issie so nie. Wat sê hulle?

Ek sê dan hulle skinder. Ek praat nie uit nie!
:-))

(Jammer dat ek so staaaadig antwoord, maar ander goeters verg ook my
aandag hier.)
Eintlik luister ek net so met 'n halwe oor. Die Conservative News
Network (CNN) probeer die wereld oortuig dat Bush die regte ding doen
in Iraq, en dat hulle nou nie meer langer moet wag nie. Toe gebruik
hulle SA as voorbeeld, en verduidelik hoe mooi die eertydse regering
saamgewerk het om te disarm. Maar dat ons dit nie kan verwag van Iraq
nie.
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72364 is 'n antwoord op boodskap #72360] Do, 23 Januarie 2003 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
.. wrote:

> Kanjani lapa? Lungilé! Phandle kaya ka mine
> hena henziwa 18 degrees Celcius.. mushlé undeed!
> Mina startilé lò fan!

, _ ,
(O,O) Okay Wysuil - jy het my!! :-))
( )
-"-"-

Eish aikôna lo Fanagolo. Ek praat hom nie daai een nie.
:-)))
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72365 is 'n antwoord op boodskap #72362] Do, 23 Januarie 2003 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

Toe gebruik
> hulle SA as voorbeeld, en verduidelik hoe mooi die eertydse regering
> saamgewerk het om te disarm.

Was dit die "eertydse regering" wat dit
gedoen het? Het SA ooit die "non-prolifiration
treaty" onderteken?

Gloudina
Re: sal ek dit glo? [boodskap #72367 is 'n antwoord op boodskap #72329] Do, 23 Januarie 2003 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag skuus man! Ek sallie weer nie!

E

"Katryn" wrote:
>
> Moet nou nie met die heer Ayanda Nkuhlu se programering inmeng nie.
> Hy is besig om vir Hessie te leer hoe om sy voetspore uit te ken
> tussen die honderde "fakes" wat hulleself hier as "Du Plessis" kom
> voorhou.
>
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72368 is 'n antwoord op boodskap #72365] Do, 23 Januarie 2003 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Was dit die "eertydse regering" wat dit
> gedoen het? Het SA ooit die "non-prolifiration
> treaty" onderteken?

Ek weet nie. Wat hulle netnou op CNN gesê het, was dat de Klerk het
saamgewerk en 6 kernwapens dismantle het in 1990/91 - kort voor hulle
die NPT geteken het. Ek het daaruit afgelei dat SA dus kort daarna
die treaty onderteken het. Ek sal nie verbaas wees as dit verkeerde
inligting was nie. Ek sal kyk of ek die transcript van die spesifieke
uitsending kan kry, en dan weer kyk wat presies gesê was.
Elkgeval is SA ook lid van die Zangger Committee vanaf 1993. Weet
nie of dit vir iets tel nie?
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72416 is 'n antwoord op boodskap #72368] Vr, 24 Januarie 2003 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Was dit die "eertydse regering" wat dit
> gedoen het? Het SA ooit die "non-prolifiration
> treaty" onderteken?

Katryn
Ek weet nie. Wat hulle netnou op CNN gesê het, was dat de Klerk het
saamgewerk en 6 kernwapens dismantle het in 1990/91 - kort voor hulle
die NPT geteken het. Ek het daaruit afgelei dat SA dus kort daarna
die treaty onderteken het. Ek sal nie verbaas wees as dit verkeerde
inligting was nie. Ek sal kyk of ek die transcript van die spesifieke
uitsending kan kry, en dan weer kyk wat presies gesê was.
Elkgeval is SA ook lid van die Zangger Committee vanaf 1993.
Weet nie of dit vir iets tel nie?

Wouter
Die onderstaande verwys ook na SA se destydse ontwapening:

The New York Times
January 23, 2003

Why We Know Iraq Is Lying
By CONDOLEEZZA RICE

WASHINGTON

Eleven weeks after the United Nations Security Council unanimously
passed a resolution demanding - yet again - that Iraq disclose and
disarm all its nuclear, chemical and biological weapons programs, it is
appropriate to ask, "Has Saddam Hussein finally decided to voluntarily
disarm?" Unfortunately, the answer is a clear and resounding no.

There is no mystery to voluntary disarmament. Countries that decide
to disarm lead inspectors to weapons and production sites, answer
questions before they are asked, state publicly and often the
intention to disarm and urge their citizens to cooperate. The world
knows from examples set by South Africa, Ukraine and Kazakhstan
what it looks like when a government decides that it will cooperatively
give up its weapons of mass destruction. The critical common
elements of these efforts include a high-level political commitment
to disarm, national initiatives to dismantle weapons programs, and
full cooperation and transparency.

In 1989 South Africa made the strategic decision to dismantle
its covert nuclear weapons program. It destroyed its arsenal of
seven weapons and later submitted to rigorous verification by
the International Atomic Energy Agency. Inspectors were
given complete access to all nuclear facilities (operating and
defunct) and the people who worked there. They were also
presented with thousands of documents detailing, for example,
the daily operation of uranium enrichment facilities as well as
the construction and dismantling of specific weapons.
Re: sal ek dit glo? - Tikfout [boodskap #72430 is 'n antwoord op boodskap #72416] Vr, 24 Januarie 2003 20:06 Na vorige boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Daar was meer as 6 anyway gewees

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e315ba4.0@news1.mweb.co.za...
>> Was dit die "eertydse regering" wat dit
>> gedoen het? Het SA ooit die "non-prolifiration
>> treaty" onderteken?
>
> Katryn
> Ek weet nie. Wat hulle netnou op CNN gesê het, was dat de Klerk het
> saamgewerk en 6 kernwapens dismantle het in 1990/91 - kort voor hulle
> die NPT geteken het. Ek het daaruit afgelei dat SA dus kort daarna
> die treaty onderteken het. Ek sal nie verbaas wees as dit verkeerde
> inligting was nie. Ek sal kyk of ek die transcript van die spesifieke
> uitsending kan kry, en dan weer kyk wat presies gesê was.
> Elkgeval is SA ook lid van die Zangger Committee vanaf 1993.
> Weet nie of dit vir iets tel nie?
>
> Wouter
> Die onderstaande verwys ook na SA se destydse ontwapening:
>
> The New York Times
> January 23, 2003
>
> Why We Know Iraq Is Lying
> By CONDOLEEZZA RICE
>
> WASHINGTON
>
> Eleven weeks after the United Nations Security Council unanimously
> passed a resolution demanding - yet again - that Iraq disclose and
> disarm all its nuclear, chemical and biological weapons programs, it is
> appropriate to ask, "Has Saddam Hussein finally decided to voluntarily
> disarm?" Unfortunately, the answer is a clear and resounding no.
>
> There is no mystery to voluntary disarmament. Countries that decide
> to disarm lead inspectors to weapons and production sites, answer
> questions before they are asked, state publicly and often the
> intention to disarm and urge their citizens to cooperate. The world
> knows from examples set by South Africa, Ukraine and Kazakhstan
> what it looks like when a government decides that it will cooperatively
> give up its weapons of mass destruction. The critical common
> elements of these efforts include a high-level political commitment
> to disarm, national initiatives to dismantle weapons programs, and
> full cooperation and transparency.
>
> In 1989 South Africa made the strategic decision to dismantle
> its covert nuclear weapons program. It destroyed its arsenal of
> seven weapons and later submitted to rigorous verification by
> the International Atomic Energy Agency. Inspectors were
> given complete access to all nuclear facilities (operating and
> defunct) and the people who worked there. They were also
> presented with thousands of documents detailing, for example,
> the daily operation of uranium enrichment facilities as well as
> the construction and dismantling of specific weapons.
>
Vorige onderwerp: Voorspeller
Volgende onderwerp: Johannes Kerkorrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 19:19:51 MGT 2024