Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SECURICOR PARK!
SECURICOR PARK! [boodskap #72339] Do, 23 Januarie 2003 18:19 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Iemand het te vertelle dis die ou Loftus Versfeld...
wel,nou het die swartes ook vir Loftus uitgeboul!
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72371 is 'n antwoord op boodskap #72339] Vr, 24 Januarie 2003 03:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul wat word van Ferdie Greyling se saak teen jou?

Waar is die maatjie?

"Paul" wrote in message
news:b0pd6j$2t7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand het te vertelle dis die ou Loftus Versfeld...
> wel,nou het die swartes ook vir Loftus uitgeboul!
>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72396 is 'n antwoord op boodskap #72339] Vr, 24 Januarie 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jis ou, maar jou kop is sekerlik nie lekker nie? Hoe bring jy nou dié
storie by mekaar uit?
"Paul" wrote in message
news:b0pd6j$2t7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand het te vertelle dis die ou Loftus Versfeld...
> wel,nou het die swartes ook vir Loftus uitgeboul!
>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72411 is 'n antwoord op boodskap #72396] Vr, 24 Januarie 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Jis ou, maar jou kop is sekerlik nie lekker nie? Hoe bring jy nou dié
> storie by mekaar uit?
> "Paul" wrote
>> Iemand het te vertelle dis die ou Loftus Versfeld...
>> wel,nou het die swartes ook vir Loftus uitgeboul!

Wêreld, Suidwester, kan jy nou nie eers
'n grappie vat nie. (Daar, Elaine, is nog
'n anglisisme vir jou.) Ek het juis gedink
du Plessis was nogal snaaks hier. En daar-
benewens nogal 'n slim politieke observasie.
Du Plessis bewonder die ANC sowaar vir hul
skerp en slim manier waarop hul van nog 'n
Afrikaanse ikoon ontslae gemaak het.

Die Ruiter van Voortrekkerslaagte
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72412 is 'n antwoord op boodskap #72396] Vr, 24 Januarie 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Paul is 'n regse sien?
Enigiets wat snaaks gebeur is die swartes se skuld.
In die ou tyd was dit die sappe se skuld:))

Annette

"Suidwester" wrote in message
news:3e31383d.0@news1.mweb.co.za...
> Jis ou, maar jou kop is sekerlik nie lekker nie? Hoe bring jy nou dié
> storie by mekaar uit?
> "Paul" wrote in message
> news:b0pd6j$2t7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iemand het te vertelle dis die ou Loftus Versfeld...
>> wel,nou het die swartes ook vir Loftus uitgeboul!
>>
>>
>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72429 is 'n antwoord op boodskap #72411] Vr, 24 Januarie 2003 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
hoekom klink jy bly oor loftus gloudina

skryf in boodskap news:3E314CED.8050501@rogers.com...
>
>
> Suidwester wrote:
>
>> Jis ou, maar jou kop is sekerlik nie lekker nie? Hoe bring jy nou dié
>> storie by mekaar uit?
>> "Paul" wrote
>>> Iemand het te vertelle dis die ou Loftus Versfeld...
>>> wel,nou het die swartes ook vir Loftus uitgeboul!
>
> Wêreld, Suidwester, kan jy nou nie eers
> 'n grappie vat nie. (Daar, Elaine, is nog
> 'n anglisisme vir jou.) Ek het juis gedink
> du Plessis was nogal snaaks hier. En daar-
> benewens nogal 'n slim politieke observasie.
> Du Plessis bewonder die ANC sowaar vir hul
> skerp en slim manier waarop hul van nog 'n
> Afrikaanse ikoon ontslae gemaak het.
>
> Die Ruiter van Voortrekkerslaagte
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72432 is 'n antwoord op boodskap #72429] Vr, 24 Januarie 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Pieter wrote:

> hoekom klink jy bly oor loftus gloudina

Ek klink bly, want nou hoef jy, du
Plessis, nie meer 'n vreemde taal
te praat as jy sê jy gaan sports
kyk nie. Wat, dink jy, sal Rip van
Winkel sê as jy vir hom sê "ek gaan
loftus versfeld toe." Hy sal sê:
"askies vir my, maar watter taal praat
jy nou?" Noudat dit "Securicor" gaan
wees, sal almal wat goeie Afrikaans
verstaan, weet wat hulle weet.

Tant Hessie van die Aula
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72453 is 'n antwoord op boodskap #72432] Sa, 25 Januarie 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dis nou 'n pot kak wat hier hier kwytraak. Gaan was jou hande, spoel jou
gesig af gooi vir jou 'n dubbel en probeer weer.

skryf in boodskap news:3E31AAE7.7080206@rogers.com...
>
> Pieter wrote:
>
>> hoekom klink jy bly oor loftus gloudina
>
> Ek klink bly, want nou hoef jy, du
> Plessis, nie meer 'n vreemde taal
> te praat as jy sê jy gaan sports
> kyk nie. Wat, dink jy, sal Rip van
> Winkel sê as jy vir hom sê "ek gaan
> loftus versfeld toe." Hy sal sê:
> "askies vir my, maar watter taal praat
> jy nou?" Noudat dit "Securicor" gaan
> wees, sal almal wat goeie Afrikaans
> verstaan, weet wat hulle weet.
>
> Tant Hessie van die Aula
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72454 is 'n antwoord op boodskap #72432] Sa, 25 Januarie 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antie, as 'n mens darem net iets moet sê omdat haar lus of hormone met haar
weghardloop. Hier oortref jy jouself met strontpraat soos nog nooit tevore
nie. Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te speel met
mekaar.....wegkruipertjie speel mens op laerskool in die werklike
wêreld....of as jy nou lekker kinds is van die ouderdom. Moet jy en jou
maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan uitwerk
nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe nie.....ou bene
kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat mens op
julle ouderdom so simpel raak!
skryf in boodskap news:3E31AAE7.7080206@rogers.com...
>
> Pieter wrote:
>
>> hoekom klink jy bly oor loftus gloudina
>
> Ek klink bly, want nou hoef jy, du
> Plessis, nie meer 'n vreemde taal
> te praat as jy sê jy gaan sports
> kyk nie. Wat, dink jy, sal Rip van
> Winkel sê as jy vir hom sê "ek gaan
> loftus versfeld toe." Hy sal sê:
> "askies vir my, maar watter taal praat
> jy nou?" Noudat dit "Securicor" gaan
> wees, sal almal wat goeie Afrikaans
> verstaan, weet wat hulle weet.
>
> Tant Hessie van die Aula
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72466 is 'n antwoord op boodskap #72454] Sa, 25 Januarie 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te speel met
> mekaar.... Moet jy en jou
> maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan uitwerk
> nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe nie.....ou bene
> kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat mens op
> julle ouderdom so simpel raak!

Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
werklik kan spring nie.

Tant Hessie van die Nossob
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72470 is 'n antwoord op boodskap #72466] Sa, 25 Januarie 2003 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 14:58:59 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
> du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
> moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
> is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
> Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
> jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
> nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
> werklik kan spring nie.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
>

Got 'ya oom Suidwester!!! Oom moet nie dink dat Oom kan sommer
beskuldigings hier rond gooi nie; en dit terwyl Oom nog in Suid Wes
se dae 'n Namibiër geword het. Oom het nie een naastenby 'n idee
hoe hoog 'n springbok kan spring of hoe ver 'n blesbok kan bles nie.
Ook nie waar Dawid die wortel gegrawe het nie.

Dawid
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72496 is 'n antwoord op boodskap #72466] Sa, 25 Januarie 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Antie,
Ek dink ook nie jy weet regtig hoe oud jy is nie.Jy weet jy het op 'n keer
genoem dat jy vir Dr.Andries Treurnecht geken het toe hy nog 'n tokkelok
was.Wel,hy sou nou al baie oud gewees het...dan maak dit van jou seker 'n
Moses as 'n mens die jare in ag neem!
skryf in boodskap news:3E32A748.5010503@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te speel met
>> mekaar.... Moet jy en jou
>> maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan uitwerk
>> nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe nie.....ou bene
>> kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat mens op
>> julle ouderdom so simpel raak!
>
>
> Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
> du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
> moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
> is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
> Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
> jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
> nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
> werklik kan spring nie.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72497 is 'n antwoord op boodskap #72466] Sa, 25 Januarie 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dis seker ook geen wonder nie.Jy is hel oud!
skryf in boodskap news:3E32A748.5010503@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te speel met
>> mekaar.... Moet jy en jou
>> maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan uitwerk
>> nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe nie.....ou bene
>> kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat mens op
>> julle ouderdom so simpel raak!
>
>
> Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
> du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
> moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
> is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
> Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
> jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
> nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
> werklik kan spring nie.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72517 is 'n antwoord op boodskap #72497] So, 26 Januarie 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Paul raak kwyt:
> Antie,
> Ek dink ook nie jy weet regtig hoe oud jy is nie.Jy weet jy het op 'n keer
> genoem dat jy vir Dr.Andries Treurnecht geken het toe hy nog 'n tokkelok
> was.Wel,hy sou nou al baie oud gewees het...dan maak dit van jou seker 'n
> Moses as 'n mens die jare in ag neem!

En toé weer (die selle Paul)
> Dis seker ook geen wonder nie.Jy is hel oud!

Skuus dat ek sulke simpel dinge kwytraak in my Paul gedaante, Antie.
Dàn, wanneer ek terug is in my Didi suit, besef ek dat Paul baie jonk
moet wees - verstandelik en beredeneringsvermoënd bedoel ek.
Skuus weer 'n slag, maar wanneer ek my Paul drag aan het,
is ek soos die swartes wat langs die pad staan en karre
met klippe gooi omdat die ander swartes dit ook doen.
Die tìpe klippe wat gebruik word bewys dit,
somtyds sommer hopies stront.

DD
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72522 is 'n antwoord op boodskap #72412] So, 26 Januarie 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Met die pogings wat die interne bestuur van Noord Transvaal Rugby aanwend om
die Blou Bulle se kanse om te wen in die wiele te ry wil dit wel voorkom of
iets georkestreer word om die unie ten gronde te laat gaan.

Wie daarvoor verantwoordelik is sal ek nie kan sê nie. Maar iets snaaks is
by daai plek aan die gang...

"Annette" wrote in message
news:b0rij5$rra5b$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Paul is 'n regse sien?
> Enigiets wat snaaks gebeur is die swartes se skuld.
> In die ou tyd was dit die sappe se skuld:))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e31383d.0@news1.mweb.co.za...
>> Jis ou, maar jou kop is sekerlik nie lekker nie? Hoe bring jy nou dié
>> storie by mekaar uit?
>> "Paul" wrote in message
>> news:b0pd6j$2t7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Iemand het te vertelle dis die ou Loftus Versfeld...
>>> wel,nou het die swartes ook vir Loftus uitgeboul!
>>>
>>>
>>
>>
>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72524 is 'n antwoord op boodskap #72522] So, 26 Januarie 2003 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
EK[1]  is tans af-lyn  EK[1]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 26 Jan 2003 17:17:52 +0200, "Plato" wrote:

> Met die pogings wat die interne bestuur van Noord Transvaal Rugby aanwend om
> die Blou Bulle se kanse om te wen in die wiele te ry wil dit wel voorkom of
> iets georkestreer word om die unie ten gronde te laat gaan.
>
> Wie daarvoor verantwoordelik is sal ek nie kan sê nie. Maar iets snaaks is
> by daai plek aan die gang...
>
>

Jà, Du Plessis:-)))
(uitgevang né! Meer mense as
net Tannie Hester het al geleer
hoe om dit te doen:-)

DD
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72530 is 'n antwoord op boodskap #72524] So, 26 Januarie 2003 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> Jà, Du Plessis:-)))
> (uitgevang né!

Iets wat jou die meeste tipeer, du
Plessis, is hoe jy oor en oor "nè"
verkeerd spel.

Tant Hessie van die Derde
Republiek se taalkomitee.
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72533 is 'n antwoord op boodskap #72530] So, 26 Januarie 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
EK[1]  is tans af-lyn  EK[1]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 26 Jan 2003 17:21:20 GMT, "@rogers.com" wrote:

> DD wrote:
>
>
>> Jà, Du Plessis:-)))
>> (uitgevang né!
>
>
> Iets wat jou die meeste tipeer, du
> Plessis, is hoe jy oor en oor "nè"
> verkeerd spel.
>
> Tant Hessie van die Derde
> Republiek se taalkomitee.

Meer as 'n jaar gelede Bouwer, (die tyd toe ons jou nog geleer het hoe
om 'n klemteken te skryf) het ek aan julle skarmunkels gevra wat die
verskil is tussen é en è. Nie één (èèn:-) van julle kon my vertel wat
die verskil is nie. Ek het duidelik gehjoor (skiuus vir die j maar ek
drink bier) hoe jy vir oom Isak sê dat jy hoop ek vra nie die verskil
nie, maar vra, vra ek wel! En jy het dertig sekondes om te antwoord
anders weet ons dat jy die antwoord by Katryn gaan soek het.

DD
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72569 is 'n antwoord op boodskap #72466] Di, 28 Januarie 2003 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja antie, jou antwoord spreek boekdele net jammer jy's nie heeltemal by om
dit te besef nie? Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
hoofletter moet begin.....wys jou net dat daar's nie veel breinselle benodig
om 'n gediggiegraad te kry nie!] speel 'n speletjie, maar tipies soos dit
maar met 'ou' mense gaan, weet julleself nie regtig hoe simpel dit nou
eitlik vir ander mense is nie.....sien, julle sit in hierdie euforie waarin
julle glo dat julle die kat se snorbaard is! Van buite af gesien, ou dier,
is julle tweetjies se storie soos iets wat op laerskool hoort......doer nog
voor skaamhare en borsies begin ontwikkel. Sekerlik ook nie snaaks nie,
want hulle sê mos 'n onderwyser se verstand keer uiteindelik terug na dié
van 'n kind. I rest my case!
Oor my ouderdom kan ek jou net een ding sê, antie, die swaartekrag het
my nog nie ingehaal nie en ook is ek nog nie op die stadium waar ek bevange
kan raak oor ou vrouens met 'Cooper's droop en lywe wat lyk of dit 'n stryk
nodig het nie....... Julle arme, arme goed! Oor die vyftig al? Julle's
al óú hout!
skryf in boodskap news:3E32A748.5010503@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te speel met
>> mekaar.... Moet jy en jou
>> maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan uitwerk
>> nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe nie.....ou bene
>> kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat mens op
>> julle ouderdom so simpel raak!
>
>
> Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
> du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
> moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
> is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
> Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
> jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
> nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
> werklik kan spring nie.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72570 is 'n antwoord op boodskap #72569] Di, 28 Januarie 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ouderdom is in die kop. Hoe die lyf lyk het niks daarmee te doen nie. Wat
het jy teen die wysheid van die grysheid?:))
Annette

Happiness is a State of Mind

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e361cc8.0@news1.mweb.co.za...
> Ja antie, jou antwoord spreek boekdele net jammer jy's nie heeltemal by om
> dit te besef nie? Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
> hoofletter moet begin.....wys jou net dat daar's nie veel breinselle benodig
> om 'n gediggiegraad te kry nie!] speel 'n speletjie, maar tipies soos dit
> maar met 'ou' mense gaan, weet julleself nie regtig hoe simpel dit nou
> eitlik vir ander mense is nie.....sien, julle sit in hierdie euforie waarin
> julle glo dat julle die kat se snorbaard is! Van buite af gesien, ou dier,
> is julle tweetjies se storie soos iets wat op laerskool hoort......doer nog
> voor skaamhare en borsies begin ontwikkel. Sekerlik ook nie snaaks nie,
> want hulle sê mos 'n onderwyser se verstand keer uiteindelik terug na dié
> van 'n kind. I rest my case!
> Oor my ouderdom kan ek jou net een ding sê, antie, die swaartekrag het
> my nog nie ingehaal nie en ook is ek nog nie op die stadium waar ek bevange
> kan raak oor ou vrouens met 'Cooper's droop en lywe wat lyk of dit 'n stryk
> nodig het nie....... Julle arme, arme goed! Oor die vyftig al? Julle's
> al óú hout!
> skryf in boodskap news:3E32A748.5010503@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te speel met
>>> mekaar.... Moet jy en jou
>>> maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan uitwerk
>>> nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe nie.....ou bene
>>> kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat mens op
>>> julle ouderdom so simpel raak!
>>
>>
>> Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
>> du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
>> moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
>> is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
>> Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
>> jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
>> nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
>> werklik kan spring nie.
>>
>> Tant Hessie van die Nossob
>>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72574 is 'n antwoord op boodskap #72570] Di, 28 Januarie 2003 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Issie ekkie! Dis die bleddie ou antie wat nie kan bykom nie! Ek het niks
teen wysheid nie.....teen kinderagtigheid wel. Foeitog, sy en Dawie'tjie
hou seker van wegkruipertjie? Dalk kon sy dit nie as 'n kaalvoet
Kanaalaapklonkie gespeel het by die Groot rivier nie? Wat sy verskoning is
weet ek nie, maar dalk het hy maar min in die hand?

"Annette" skryf in boodskap news:b1575p$vns95$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ouderdom is in die kop. Hoe die lyf lyk het niks daarmee te doen nie. Wat
> het jy teen die wysheid van die grysheid?:))
> Annette
>
>
> Happiness is a State of Mind
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e361cc8.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja antie, jou antwoord spreek boekdele net jammer jy's nie heeltemal by om
>> dit te besef nie? Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
>> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
>> hoofletter moet begin.....wys jou net dat daar's nie veel breinselle benodig
>> om 'n gediggiegraad te kry nie!] speel 'n speletjie, maar tipies soos dit
>> maar met 'ou' mense gaan, weet julleself nie regtig hoe simpel dit nou
>> eitlik vir ander mense is nie.....sien, julle sit in hierdie euforie waarin
>> julle glo dat julle die kat se snorbaard is! Van buite af gesien, ou dier,
>> is julle tweetjies se storie soos iets wat op laerskool hoort......doer nog
>> voor skaamhare en borsies begin ontwikkel. Sekerlik ook nie snaaks nie,
>> want hulle sê mos 'n onderwyser se verstand keer uiteindelik terug na di�
>> van 'n kind. I rest my case!
>> Oor my ouderdom kan ek jou net een ding sê, antie, die swaartekrag het
>> my nog nie ingehaal nie en ook is ek nog nie op die stadium waar ek bevange
>> kan raak oor ou vrouens met 'Cooper's droop en lywe wat lyk of dit 'n stryk
>> nodig het nie....... Julle arme, arme goed! Oor die vyftig al? Julle's
>> al óú hout!
>> skryf in boodskap news:3E32A748.5010503@rogers.com...
>>>
>>> Suidwester wrote:
>>>
>>> Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te speel met
>>>> mekaar.... Moet jy en jou
>>>> maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan uitwerk
>>>> nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe nie.....ou bene
>>>> kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat mens op
>>>> julle ouderdom so simpel raak!
>>>
>>>
>>> Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
>>> du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
>>> moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
>>> is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
>>> Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
>>> jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
>>> nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
>>> werklik kan spring nie.
>>>
>>> Tant Hessie van die Nossob
>>>
>>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72580 is 'n antwoord op boodskap #72574] Di, 28 Januarie 2003 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Isja - jy het almal oor vyftig afgeskryf;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e363451.0@news1.mweb.co.za...
> Issie ekkie! Dis die bleddie ou antie wat nie kan bykom nie! Ek het niks
> teen wysheid nie.....teen kinderagtigheid wel. Foeitog, sy en Dawie'tjie
> hou seker van wegkruipertjie? Dalk kon sy dit nie as 'n kaalvoet
> Kanaalaapklonkie gespeel het by die Groot rivier nie? Wat sy verskoning is
> weet ek nie, maar dalk het hy maar min in die hand?
> "Annette" wrote in message
> news:b1575p$vns95$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ouderdom is in die kop. Hoe die lyf lyk het niks daarmee te doen nie. Wat
>> het jy teen die wysheid van die grysheid?:))
>> Annette
>>
>>
>> Happiness is a State of Mind
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e361cc8.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja antie, jou antwoord spreek boekdele net jammer jy's nie heeltemal
by
> om
>>> dit te besef nie? Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
>>> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
>>> hoofletter moet begin.....wys jou net dat daar's nie veel breinselle
>> benodig
>>> om 'n gediggiegraad te kry nie!] speel 'n speletjie, maar tipies soos
> dit
>>> maar met 'ou' mense gaan, weet julleself nie regtig hoe simpel dit nou
>>> eitlik vir ander mense is nie.....sien, julle sit in hierdie euforie
>> waarin
>>> julle glo dat julle die kat se snorbaard is! Van buite af gesien, ou
>> dier,
>>> is julle tweetjies se storie soos iets wat op laerskool
hoort......doer
>> nog
>>> voor skaamhare en borsies begin ontwikkel. Sekerlik ook nie snaaks
> nie,
>>> want hulle sê mos 'n onderwyser se verstand keer uiteindelik terug na
> dié
>>> van 'n kind. I rest my case!
>>> Oor my ouderdom kan ek jou net een ding sê, antie, die swaartekrag
> het
>>> my nog nie ingehaal nie en ook is ek nog nie op die stadium waar ek
>> bevange
>>> kan raak oor ou vrouens met 'Cooper's droop en lywe wat lyk of dit 'n
>> stryk
>>> nodig het nie....... Julle arme, arme goed! Oor die vyftig al?
>> Julle's
>>> al �� hout!
>>> skryf in boodskap news:3E32A748.5010503@rogers.com...
>>>>
>>>> Suidwester wrote:
>>>>
>>>> Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te speel
> met
>>>> > mekaar.... Moet jy en jou
>>>> > maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan
>> uitwerk
>>>> > nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe
>> nie.....ou
>>> bene
>>>> > kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat
> mens
>> op
>>>> > julle ouderdom so simpel raak!
>>>>
>>>>
>>>> Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
>>>> du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
>>>> moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
>>>> is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
>>>> Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
>>>> jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
>>>> nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
>>>> werklik kan spring nie.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Nossob
>>>>
>>>
>>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72583 is 'n antwoord op boodskap #72580] Di, 28 Januarie 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's mos nog nie oor vyftig nie.....hoe anders kan ek jou date?

"Annette" skryf in boodskap news:b15njn$v62v0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Isja - jy het almal oor vyftig afgeskryf;))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e363451.0@news1.mweb.co.za...
>> Issie ekkie! Dis die bleddie ou antie wat nie kan bykom nie! Ek het
> niks
>> teen wysheid nie.....teen kinderagtigheid wel. Foeitog, sy en Dawie'tjie
>> hou seker van wegkruipertjie? Dalk kon sy dit nie as 'n kaalvoet
>> Kanaalaapklonkie gespeel het by die Groot rivier nie? Wat sy
verskoning
> is
>> weet ek nie, maar dalk het hy maar min in die hand?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1575p$vns95$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ouderdom is in die kop. Hoe die lyf lyk het niks daarmee te doen nie.
> Wat
>>> het jy teen die wysheid van die grysheid?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Happiness is a State of Mind
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e361cc8.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja antie, jou antwoord spreek boekdele net jammer jy's nie heeltemal
> by
>> om
>>>> dit te besef nie? Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n
> selfaangestelde
>>>> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
>>>> hoofletter moet begin.....wys jou net dat daar's nie veel breinselle
>>> benodig
>>>> om 'n gediggiegraad te kry nie!] speel 'n speletjie, maar tipies
soos
>> dit
>>>> maar met 'ou' mense gaan, weet julleself nie regtig hoe simpel dit nou
>>>> eitlik vir ander mense is nie.....sien, julle sit in hierdie euforie
>>> waarin
>>>> julle glo dat julle die kat se snorbaard is! Van buite af gesien,
ou
>>> dier,
>>>> is julle tweetjies se storie soos iets wat op laerskool
> hoort......doer
>>> nog
>>>> voor skaamhare en borsies begin ontwikkel. Sekerlik ook nie snaaks
>> nie,
>>>> want hulle sê mos 'n onderwyser se verstand keer uiteindelik terug
na
>> dié
>>>> van 'n kind. I rest my case!
>>>> Oor my ouderdom kan ek jou net een ding sê, antie, die
swaartekrag
>> het
>>>> my nog nie ingehaal nie en ook is ek nog nie op die stadium waar ek
>>> bevange
>>>> kan raak oor ou vrouens met 'Cooper's droop en lywe wat lyk of dit
'n
>>> stryk
>>>> nodig het nie....... Julle arme, arme goed! Oor die vyftig al?
>>> Julle's
>>>> al �� hout!
>>>> skryf in boodskap news:3E32A748.5010503@rogers.com...
>>>> >
>>>> > Suidwester wrote:
>>>> >
>>>> > Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te
speel
>> met
>>>> > > mekaar.... Moet jy en jou
>>>> > > maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan
>>> uitwerk
>>>> > > nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe
>>> nie.....ou
>>>> bene
>>>> > > kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak dat
>> mens
>>> op
>>>> > > julle ouderdom so simpel raak!
>>>> >
>>>> >
>>>> > Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
>>>> > du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
>>>> > moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
>>>> > is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
>>>> > Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
>>>> > jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
>>>> > nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
>>>> > werklik kan spring nie.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Nossob
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72585 is 'n antwoord op boodskap #72583] Di, 28 Januarie 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Helaas, liewe Suidwester, helaas:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e36720e.0@news1.mweb.co.za...
> Jy's mos nog nie oor vyftig nie.....hoe anders kan ek jou date?
> "Annette" wrote in message
> news:b15njn$v62v0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Isja - jy het almal oor vyftig afgeskryf;))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e363451.0@news1.mweb.co.za...
>>> Issie ekkie! Dis die bleddie ou antie wat nie kan bykom nie! Ek
het
>> niks
>>> teen wysheid nie.....teen kinderagtigheid wel. Foeitog, sy en
> Dawie'tjie
>>> hou seker van wegkruipertjie? Dalk kon sy dit nie as 'n kaalvoet
>>> Kanaalaapklonkie gespeel het by die Groot rivier nie? Wat sy
> verskoning
>> is
>>> weet ek nie, maar dalk het hy maar min in die hand?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1575p$vns95$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ouderdom is in die kop. Hoe die lyf lyk het niks daarmee te doen
nie.
>> Wat
>>>> het jy teen die wysheid van die grysheid?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Happiness is a State of Mind
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e361cc8.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ja antie, jou antwoord spreek boekdele net jammer jy's nie
heeltemal
>> by
>>> om
>>>> > dit te besef nie? Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n
>> selfaangestelde
>>>> > taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie
met
> 'n
>>>> > hoofletter moet begin.....wys jou net dat daar's nie veel breinselle
>>>> benodig
>>>> > om 'n gediggiegraad te kry nie!] speel 'n speletjie, maar tipies
> soos
>>> dit
>>>> > maar met 'ou' mense gaan, weet julleself nie regtig hoe simpel dit
> nou
>>>> > eitlik vir ander mense is nie.....sien, julle sit in hierdie euforie
>>>> waarin
>>>> > julle glo dat julle die kat se snorbaard is! Van buite af
gesien,
> ou
>>>> dier,
>>>> > is julle tweetjies se storie soos iets wat op laerskool
>> hoort......doer
>>>> nog
>>>> > voor skaamhare en borsies begin ontwikkel. Sekerlik ook nie
snaaks
>>> nie,
>>>> > want hulle sê mos 'n onderwyser se verstand keer uiteindelik terug
> na
>>> dié
>>>> > van 'n kind. I rest my case!
>>>> > Oor my ouderdom kan ek jou net een ding sê, antie, die
> swaartekrag
>>> het
>>>> > my nog nie ingehaal nie en ook is ek nog nie op die stadium waar ek
>>>> bevange
>>>> > kan raak oor ou vrouens met 'Cooper's droop en lywe wat lyk of dit
> 'n
>>>> stryk
>>>> > nodig het nie....... Julle arme, arme goed! Oor die vyftig al?
>>>> Julle's
>>>> > al �� hout!
>>>> > skryf in boodskap news:3E32A748.5010503@rogers.com...
>>>> > >
>>>> > > Suidwester wrote:
>>>> > >
>>>> > > Duidelik is jy en jou maatjie lekker besig om speletjies te
> speel
>>> met
>>>> > > > mekaar.... Moet jy en jou
>>>> > > > maatjie nie dalk eerder bymekaar uitkom sodat julle die ding kan
>>>> uitwerk
>>>> > > > nie? Nou nie dat ek dink julle is eintlik in staat daartoe
>>>> nie.....ou
>>>> > bene
>>>> > > > kan mos nie meer nie. Dis die verlange in die kop wat maak
dat
>>> mens
>>>> op
>>>> > > > julle ouderdom so simpel raak!
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Jy bedoel nou, Suidwester, dat jy dink dat
>>>> > > du Plessis ook oukant toe staan? Ek dink ons
>>>> > > moet op die saak ingaan. Ek dink du Plessis
>>>> > > is so in sy laat veertigs of vroeg vyftigs.
>>>> > > Ek dink du Plessis is jonger as jy. Ek dink
>>>> > > jy weet nie waar Dawid die wortel gegrawe het
>>>> > > nie. Ek dink nie jy weet hoe hoog 'n springbok
>>>> > > werklik kan spring nie.
>>>> > >
>>>> > > Tant Hessie van die Nossob
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72587 is 'n antwoord op boodskap #72574] Di, 28 Januarie 2003 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Foeitog, sy en Dawie'tjie
> hou seker van wegkruipertjie? Dalk kon sy dit nie as 'n kaalvoet
> Kanaalaapklonkie gespeel het by die Groot rivier nie? Wat sy verskoning is
> weet ek nie, maar dalk het hy maar min in die hand?

Ja, ek sal ook graag wil weet wat du
Plessis se verskoning is.
So jy dink ek was 'n Kanaalaapklonkie.
Jy dink dus ek is manlik, Suidwester?
En te oordeel na jou gebruik van die
woord " klonkie" neem ek aan jy dink
ek is bruin?

Tant Hessie van Ai-Ais
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72592 is 'n antwoord op boodskap #72569] Di, 28 Januarie 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
> hoofletter moet begin

Jy praat ongelouterde strooi, Suidwester. Ek
kyk na die name in die Groot Verseboek, en ek
sien S.J. du Toit, I.D. du Plessis, N.P. van
Wyk Louw, C.M. van den Heever, Ernst van Heerden.
Jy skuld my 'n verskoning, Suidwester.

Tant Hessie van Windhoek
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72593 is 'n antwoord op boodskap #72569] Di, 28 Januarie 2003 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Oor die vyftig al? Julle's
> al óú hout!

Suidwester, daar is net een ding wat meer
veragtelik is as 'n vroumens wat oor haar
ouderdom lieg, en dit is 'n man wat oor sy
ouderdom lieg.

Tant Hessie van die Dodekus
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72609 is 'n antwoord op boodskap #72592] Di, 28 Januarie 2003 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Jan 2003 14:10:56 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Suidwester wrote:
>
> Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
>> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
>> hoofletter moet begin
>
>
> Jy praat ongelouterde strooi, Suidwester. Ek
> kyk na die name in die Groot Verseboek, en ek
> sien S.J. du Toit, I.D. du Plessis, N.P. van
> Wyk Louw, C.M. van den Heever, Ernst van Heerden.
> Jy skuld my 'n verskoning, Suidwester.
>
> Tant Hessie van Windhoek

As jy dan regtig stupid, Bouwer? Tydens al die onleesbare strooi
wat die Namibiër elke dag skryf, het hy eenmaal vir jou iets geleer.
Steeds is jy te dom om te besef dat die voorbeelde wat jy gebruik
voorletters insluit.

Du Plessis
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72618 is 'n antwoord op boodskap #72609] Di, 28 Januarie 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

Tydens al die onleesbare strooi
> wat die Namibiër elke dag skryf, het hy eenmaal vir jou iets geleer.
> Steeds is jy te dom om te besef dat die voorbeelde wat jy gebruik
> voorletters insluit.
>
> Du Plessis

OK. Ek staan gekorrigeer. (Moet nou nie weer
stuipe kry nie, Elaine.)

Tant Hessie van Vryerdsdal
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72619 is 'n antwoord op boodskap #72618] Di, 28 Januarie 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Jan 2003 19:27:01 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> DD wrote:
>
> Tydens al die onleesbare strooi
>> wat die Namibiër elke dag skryf, het hy eenmaal vir jou iets geleer.
>> Steeds is jy te dom om te besef dat die voorbeelde wat jy gebruik
>> voorletters insluit.

>> Du Plessis
>
> OK. Ek staan gekorrigeer. (Moet nou nie weer
> stuipe kry nie, Elaine.)
>
> Tant Hessie van Vryerdsdal

As jy dit het, het jy dit! Op hierdie nuusgroep
verdien ek 'n medalje. Die eerste om 'n
toegewing en, erkenning van korrigering
uit jou te kry.

Elaine van Vegterskop
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72633 is 'n antwoord op boodskap #72609] Wo, 29 Januarie 2003 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai jitte.....ons self-aangestelde, amateur skisofreen lees so min dat hy
nie sy bek van my af kan hou nie? Foei tog, my ou......soek jy nie dalk
hulp nie, of moet jy nie dalk hulp soek nie? Dis seker maar moeilik om 'n
kind se mentaliteit te hê in 'n ou lyf?

"DD" skryf in boodskap news:guid3vocft6c91mtpum4e55548s5jamqhl@4ax.com...
> On Tue, 28 Jan 2003 14:10:56 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
>>> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
>>> hoofletter moet begin
>>
>>
>> Jy praat ongelouterde strooi, Suidwester. Ek
>> kyk na die name in die Groot Verseboek, en ek
>> sien S.J. du Toit, I.D. du Plessis, N.P. van
>> Wyk Louw, C.M. van den Heever, Ernst van Heerden.
>> Jy skuld my 'n verskoning, Suidwester.
>>
>> Tant Hessie van Windhoek
>
> As jy dan regtig stupid, Bouwer? Tydens al die onleesbare strooi
> wat die Namibiër elke dag skryf, het hy eenmaal vir jou iets geleer.
> Steeds is jy te dom om te besef dat die voorbeelde wat jy gebruik
> voorletters insluit.
>
> Du Plessis
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72635 is 'n antwoord op boodskap #72592] Wo, 29 Januarie 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou antie, duidelik pak die ou oë ook op, of jy spring weg en lees net
halfpad. Lyk my daai gediggiegraad het jou nie veel gehelp nie, huh? S�
mos hoeka al die dommes gaan swot tale? Kyk weer mooi en stadig: Henk
van Staden. As jy sy van ALLEEN skryf, dan word dit Van Staden.....uh,
miskien moet jy gaan naslaan as jy nog twyfel?
skryf in boodskap news:3E368F0A.2020904@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Jy en Du Plessis [dat 'n mens vir 'n selfaangestelde
>> taalkundige darem nou moet vertel dat jy 'n dubbelvan op sy eie met 'n
>> hoofletter moet begin
>
>
> Jy praat ongelouterde strooi, Suidwester. Ek
> kyk na die name in die Groot Verseboek, en ek
> sien S.J. du Toit, I.D. du Plessis, N.P. van
> Wyk Louw, C.M. van den Heever, Ernst van Heerden.
> Jy skuld my 'n verskoning, Suidwester.
>
> Tant Hessie van Windhoek
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72637 is 'n antwoord op boodskap #72587] Wo, 29 Januarie 2003 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou antie, jy is die een wat so graag fantasseer oor waar jy grootgeword het
en ek het nog nooit iemand ontmoet wat so baie op soveel verskillende plekke
gedoen en mense ken nie. As mens dit alles bymekaargooi dan moet jy
omtrent 150 jaar oud wees want dit rym nie alles nie. Dis seker al daai
boeke wat jy lees wat jy jouself na plekke toe projekteer? Vir iemand wat
langs die Groot Rivier gebore is en nie weet wat 'n Kanaalaap is nie, wys
maar net weereens dat jy lieg dat die sop spat. Klonkie word sekerlik in
jou gediggies gebruik om 'n klein swartetjie te identifiseer, maar in
streekstaal en die volksmond kan dit ook enigiemand identifiseer wat in 'n
sekere streek bly of vandaan kom. So kry jy 'n Kaapse
klong/klonkie....hang af hoe jy hom wil beskryf. Is jy bruin? Nie dat
dit eintlik saakmaak nie, maar logika sê vir my iemand wat die land oor
politiek uitgevlug het [jou storie] en daar vir ander uitgewekenes
skoolgegee het, dan is die kanse baie skraal dat jy 'n blanke persoon is.
Maar, dan speel jy en Du Plessis so lekker in julle Kindergarten dat dit
seker moeilik is om spoor te hou van al die strooi wat julle kwytraak?
skryf in boodskap news:3E368A6F.6000703@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Foeitog, sy en Dawie'tjie
>> hou seker van wegkruipertjie? Dalk kon sy dit nie as 'n kaalvoet
>> Kanaalaapklonkie gespeel het by die Groot rivier nie? Wat sy verskoning is
>> weet ek nie, maar dalk het hy maar min in die hand?
>
> Ja, ek sal ook graag wil weet wat du
> Plessis se verskoning is.
> So jy dink ek was 'n Kanaalaapklonkie.
> Jy dink dus ek is manlik, Suidwester?
> En te oordeel na jou gebruik van die
> woord " klonkie" neem ek aan jy dink
> ek is bruin?
>
> Tant Hessie van Ai-Ais
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72639 is 'n antwoord op boodskap #72593] Wo, 29 Januarie 2003 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou is die antie seker al so oud dat sy nie kan vat dat ander mense nie ook
geplooid en ongestryk voorkom nie? Wat's fout, ou dier, vra vir DD om vir
jou 'n jong beeld te skep! Terwyl ek so oor my ouderdom lieg, wat van die
antie vertel vir ons presies hoe oud sy is? Aan die graad van seniliteit
sou ek raai so om en by 62 jaar?
skryf in boodskap news:3E368FFB.7050706@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Oor die vyftig al? Julle's
>> al �� hout!
>
>
> Suidwester, daar is net een ding wat meer
> veragtelik is as 'n vroumens wat oor haar
> ouderdom lieg, en dit is 'n man wat oor sy
> ouderdom lieg.
>
> Tant Hessie van die Dodekus
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72642 is 'n antwoord op boodskap #72639] Wo, 29 Januarie 2003 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester!! Jy gaan vir Gloudina oneindig gelukkig maak. 'n Man kan aan 'n
dame geen groter kompliment gee as om haar ouderdom te min te skat nie.:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e37728a.0@news1.mweb.co.za...
> Nou is die antie seker al so oud dat sy nie kan vat dat ander mense nie ook
> geplooid en ongestryk voorkom nie? Wat's fout, ou dier, vra vir DD om vir
> jou 'n jong beeld te skep! Terwyl ek so oor my ouderdom lieg, wat van die
> antie vertel vir ons presies hoe oud sy is? Aan die graad van seniliteit
> sou ek raai so om en by 62 jaar?
> skryf in boodskap news:3E368FFB.7050706@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> Oor die vyftig al? Julle's
>>> al �� hout!
>>
>>
>> Suidwester, daar is net een ding wat meer
>> veragtelik is as 'n vroumens wat oor haar
>> ouderdom lieg, en dit is 'n man wat oor sy
>> ouderdom lieg.
>>
>> Tant Hessie van die Dodekus
>>
>
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72699 is 'n antwoord op boodskap #72637] Wo, 29 Januarie 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Vir iemand wat
> langs die Groot Rivier gebore is en nie weet wat 'n Kanaalaap is nie, wys
> maar net weereens dat jy lieg dat die sop spat.

Weet jy, Suidwester, ek het eers op hierdie
nuusgroep die woord " kanaalaap" gehoor. Ek
het dit nooit in my jongdae gehoor nie, ek
het dit nooit op universiteit gehoor besig
teenoor ons wat van die besproeiings-skemas
afkom nie. Ek wonder selfs of dit nie 'n
uitdrukkkings is wat op 'n ander plek in SA
ontwikkel het en toe na alle mense wat op
besproeiings-skemas bly, oorgedra is nie.
Noem hulle ook die mense langs die Vaalrivier
se kanale " kanaalape"?

Gloudina
Re: SECURICOR PARK! [boodskap #72824 is 'n antwoord op boodskap #72699] Do, 30 Januarie 2003 12:08 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei, ou dier. Dit staaf net my punt. Jy's g'n van Upington af
nie.....jy lieg so dat jy nie weet wanneer jy vasgetrek word op jou lieg
nie. Enigiemand wat nog net gepoep het in die lug langs die Oranjerivier
weet wat 'n kanaalaap is. Dis deel van die kultuur. Deel van die
streekstaal. Behalwe natuurlik as jy 'n bruinetjie was.......
skryf in boodskap news:3E37DAED.5060103@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Vir iemand wat
>> langs die Groot Rivier gebore is en nie weet wat 'n Kanaalaap is nie, wys
>> maar net weereens dat jy lieg dat die sop spat.
>
>
> Weet jy, Suidwester, ek het eers op hierdie
> nuusgroep die woord " kanaalaap" gehoor. Ek
> het dit nooit in my jongdae gehoor nie, ek
> het dit nooit op universiteit gehoor besig
> teenoor ons wat van die besproeiings-skemas
> afkom nie. Ek wonder selfs of dit nie 'n
> uitdrukkkings is wat op 'n ander plek in SA
> ontwikkel het en toe na alle mense wat op
> besproeiings-skemas bly, oorgedra is nie.
> Noem hulle ook die mense langs die Vaalrivier
> se kanale " kanaalape"?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Waar is die Antie Gloudina?
Volgende onderwerp: Ouetehuis [vervolg]
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 16:51:39 MGT 2024