Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Heuglike dag
'n Heuglike dag [boodskap #72223] Di, 21 Januarie 2003 09:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na die radio
kan luister.
Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
omroepers.
Annette
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72227 is 'n antwoord op boodskap #72223] Di, 21 Januarie 2003 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis wonderlik. Fyn mense, die Boesmans. Ken dalk nie van boeke en sulke
dinge nie, maar dit wat hulle ken, die kón hulle. Ook maar net voor ons
almal hier in Afrika.....

"Annette" skryf in boodskap news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na die radio
> kan luister.
> Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
> omroepers.
> Annette
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72228 is 'n antwoord op boodskap #72227] Di, 21 Januarie 2003 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat vir my so wonderlik is, is dat hulle Afrikaans nodig het om hul
uitsending te kan doen.
Ek stem saam met jou dat hulle pragtige mense is.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e2d1ade.0@news1.mweb.co.za...
> Dis wonderlik. Fyn mense, die Boesmans. Ken dalk nie van boeke en sulke
> dinge nie, maar dit wat hulle ken, die kón hulle. Ook maar net voor ons
> almal hier in Afrika.....
> "Annette" wrote in message
> news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na die
> radio
>> kan luister.
>> Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
>> omroepers.
>> Annette
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72232 is 'n antwoord op boodskap #72223] Di, 21 Januarie 2003 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder Mense).
Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan mekaar glad
nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!

Thys nog bij den Bosch!

"Annette" skryf in boodskap news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na die radio
> kan luister.
> Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
> omroepers.
> Annette
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72246 is 'n antwoord op boodskap #72227] Di, 21 Januarie 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Dis wonderlik. Fyn mense, die Boesmans. Ken dalk nie van boeke en sulke
> dinge nie, maar dit wat hulle ken, die kén hulle.

Ja, as mens tog maar net meer soos hulle is.
Een dag kan ons ons kar glad nie opspoor in
die parkeerareas van 'n Mall nie ( parkering
op drie vloere aan drie kante van die mall.
As jy nie kan onthou waar jy ingekom het en
weer daar uitgaan nie, is jou kanse om by jou
kar uit te kom skraal. Ons gaan omtrent nooit
daarheen nie. Die ding is deur die duiwel
ontwerp.) Ek sê toe vir my man: ons kan ons
skaam dat ons so sleg spoorsny. 'n Boesman sou
alles gemerk en alles onthou het toe hy ingegaan
het, selfs in hierdie geval, en presies geweet
het waar om die kar te kry. Dis net 'n kwessie
van observasie. Hier in die Kanadese Noorde het
die Inuit dieselfde spoorsny-kwalifikasies nodig
in die sneeu, en die Eerste Nasies in die woude.
'n Volkekundige verduidelik eendag dat dit moontlik
is vir sulke mense om alles te sien of hulle dit
die eerste keer sien en noteer alles, asof hulle vir
die eerste keer daar gekom het. Dan sien hulle die
takke wat nie meer so is soos die vorige keer nie,
of die spore op die grond wat nie daar was die vorige
keer nie. Of die verandering in die kleur van die
gras, en die graad waarmee die son val.
Ek praktiseer op 'n klein manier so 'n ding. As
ek in die oggend opstaan, kyk ek watter soort ys-
patroontjies daar op die glasdeur is. Dit gee my 'n
idee van hoe koud dit buite is. Vanoggend is die
ysblommetjies baie fyn en gekompliseerd.( Dis baie
naby aan -30 daarbuite. En met die afkoelfaktor van
die wind seker -35 C.)

Gloudina
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72248 is 'n antwoord op boodskap #72246] Di, 21 Januarie 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink weer dis meer 'n geval van skik na omstandighede. As 'n ou wat in
die woestyn bly kan ek jou vertel dat as die besef eers tot jou deurgedring
het dat jy dalk sal kan vrek sonder water as jy jou rigting verloor, leer jy
vinnig om meer intens te kyk na die landskap rondom jou. Hoe meer jy dit
doen, hoe makliker raak dit. Miskien verduidelik ek beter as ek jou vertel
van 'n boer wat deur sy buurman se veld gery het, op pad dorp toe. Ons was
besig [toe nog soldaat] met kamoefleringsoefeninge en toe ons die bakkie
hoor aankom, het ons die manne aangesê om weg te kruip om te sien hoe
effektief hul kamoeflering dan nou sou wees. Die ou het by ons gestop en
ons het oor alledaagse goete gesels, maar hy het aanmekaar fronsend
rondgekyk. Toe ek hom vra wat's fout, toe sê hy hy ken dié stuk veld en
iets is nie lekker nie. Hy kan niks verkeerd sien waarop hy sy vinger kan
lê nie, maar hier is iets anders aan die veld. Ek vra hom toe om vir my te
wys wat sien hy wat snaaks is, toe begin hy na plekke soek en een na die
ander wys hy die manne uit!
Die boesman is ook so. Alles hang af van sy waarnemingsvermoë. Die
moderne mens gebruik sy sintuie nie meer ten volle nie en ek dink oor so 'n
miljoen jaar of twee gaan die mens dalk sonder oorskulpe sit? Met sulke
lang neuse want ons hou mos daarvan om ons neus in ander se sake te druk?
Vroumense gaan hierdie moerse tonge hê...........
skryf in boodskap news:3E2D52F1.10808@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> Dis wonderlik. Fyn mense, die Boesmans. Ken dalk nie van boeke en sulke
>> dinge nie, maar dit wat hulle ken, die kón hulle.
>
>
> Ja, as mens tog maar net meer soos hulle is.
> Een dag kan ons ons kar glad nie opspoor in
> die parkeerareas van 'n Mall nie ( parkering
> op drie vloere aan drie kante van die mall.
> As jy nie kan onthou waar jy ingekom het en
> weer daar uitgaan nie, is jou kanse om by jou
> kar uit te kom skraal. Ons gaan omtrent nooit
> daarheen nie. Die ding is deur die duiwel
> ontwerp.) Ek sê toe vir my man: ons kan ons
> skaam dat ons so sleg spoorsny. 'n Boesman sou
> alles gemerk en alles onthou het toe hy ingegaan
> het, selfs in hierdie geval, en presies geweet
> het waar om die kar te kry. Dis net 'n kwessie
> van observasie. Hier in die Kanadese Noorde het
> die Inuit dieselfde spoorsny-kwalifikasies nodig
> in die sneeu, en die Eerste Nasies in die woude.
> 'n Volkekundige verduidelik eendag dat dit moontlik
> is vir sulke mense om alles te sien of hulle dit
> die eerste keer sien en noteer alles, asof hulle vir
> die eerste keer daar gekom het. Dan sien hulle die
> takke wat nie meer so is soos die vorige keer nie,
> of die spore op die grond wat nie daar was die vorige
> keer nie. Of die verandering in die kleur van die
> gras, en die graad waarmee die son val.
> Ek praktiseer op 'n klein manier so 'n ding. As
> ek in die oggend opstaan, kyk ek watter soort ys-
> patroontjies daar op die glasdeur is. Dit gee my 'n
> idee van hoe koud dit buite is. Vanoggend is die
> ysblommetjies baie fyn en gekompliseerd.( Dis baie
> naby aan -30 daarbuite. En met die afkoelfaktor van
> die wind seker -35 C.)
>
> Gloudina
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72266 is 'n antwoord op boodskap #72232] Wo, 22 Januarie 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kan mens in hulle taal skryf?

Xi xo xa
Max___________________________________________

"Thys de Wet"
> Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder Mense).
> Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan mekaar glad
> nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>
> Thys nog bij den Bosch!
> "Annette" wrote in message
> news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na die
> radio
>> kan luister.
>> Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
>> omroepers.
>> Annette
>>
>>
>>
>>
>>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72267 is 'n antwoord op boodskap #72266] Wo, 22 Januarie 2003 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Max, mens kan natuurlik probeer om iets na hulle taal te kopieer, of hoe?

Tqu tqwa tski.... en nog ander heelike tongknoopknakkerklanke.

Thys oppie Bos

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
> Kan mens in hulle taal skryf?
>
> Xi xo xa
> Max___________________________________________
>
> "Thys de Wet"
>> Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder Mense).
>> Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan mekaar glad
>> nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>>
>> Thys nog bij den Bosch!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na die
>> radio
>>> kan luister.
>>> Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
>>> omroepers.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72269 is 'n antwoord op boodskap #72266] Wo, 22 Januarie 2003 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en hulle het nie
Afrikaans nodig gehad nie;)))
Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as Boesman
nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
Die vlug van iemand se verbeelding?

Annette

> skryf in boodskap news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
> Kan mens in hulle taal skryf?
>
> Xi xo xa
> Max___________________________________________
>
> "Thys de Wet"
>> Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder Mense).
>> Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan mekaar glad
>> nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>>
>> Thys nog bij den Bosch!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na die
>> radio
>>> kan luister.
>>> Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
>>> omroepers.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72277 is 'n antwoord op boodskap #72269] Wo, 22 Januarie 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

maar nou wonder mens dan, as Boesman
> nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
> Die vlug van iemand se verbeelding?

Al hierdie inheemse tale is natuurlik in die
begin opgeskryf deur mense wat uit Europa gekom
het. In die westelike dele was dit gewoonlik
mense van Nederlandse of Duitse oorsprong. In
die Ooste meestal Engelstaliges. Maar in die
geval van Suid-Sotho is dit byvoorbeeld opgeskryf
deur vroeë Franse sendelinge. Dis hoekom Sotho
so anders lyk as Soeloe, en selfs vir my 'n bietjie
na Frans klink.
Hoeveel belangstelling is daar in SA vir die
verlore tale van die Khoi? (volgens Mevr. Gawie
Nienaber moet dit eintlik Koe geskryf word.) Ek
het, toe ek nog baie klein was, gekleurdes in
die Noordkaap 'n Khoi-taal hoor praat. Sou dit in
een geslag uitgesterwe het? Ek neem aan daar was
verskillende tale, of ten minste verskillende
dialekte onder die Khoi: Korannas, Namakwas om
twee belangrike groepe te noem.

Gloudina
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72293 is 'n antwoord op boodskap #72269] Do, 23 Januarie 2003 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het skrywer
Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie so seker van
nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en hulle het nie
> Afrikaans nodig gehad nie;)))
> Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as Boesman
> nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
> Die vlug van iemand se verbeelding?
>
> Annette
>
>
>> skryf in boodskap news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>> Kan mens in hulle taal skryf?
>>
>> Xi xo xa
>> Max___________________________________________
>>
>> "Thys de Wet"
>>> Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder
> Mense).
>>> Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan mekaar
> glad
>>> nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>>>
>>> Thys nog bij den Bosch!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na
die
>>> radio
>>>> kan luister.
>>>> Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
>>>> omroepers.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72294 is 'n antwoord op boodskap #72293] Do, 23 Januarie 2003 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het hy in altwee die tale geskryf?
Hoeveel van die Boesmans sou toentertyd sy skerywes gelees het?
Annette

skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het skrywer
> Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie so seker van
> nie.
> "Annette" wrote in message
> news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en hulle het
> nie
>> Afrikaans nodig gehad nie;)))
>> Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as Boesman
>> nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
>> Die vlug van iemand se verbeelding?
>>
>> Annette
>>
>>
>>> skryf in boodskap news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>> Kan mens in hulle taal skryf?
>>>
>>> Xi xo xa
>>> Max___________________________________________
>>>
>>> "Thys de Wet"
>>>> Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder
>> Mense).
>>>> Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan mekaar
>> glad
>>>> nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>>>>
>>>> Thys nog bij den Bosch!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na
> die
>>>> radio
>>>> > kan luister.
>>>> > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
>>>> > omroepers.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72295 is 'n antwoord op boodskap #72293] Do, 23 Januarie 2003 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het juis nou die dag oor RSG gehoor, dat as twee jongetjies van die twee
verskillende taalstamme wil gesels, dan doen hulle dit maar in Afrikaans;))
So, solank as wat daar Boesmans is, sal Afrikaans nie uitsterf nie;)
Annette

.com.na> skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het skrywer
> Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie so seker van
> nie.
> "Annette" wrote in message
> news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en hulle het
> nie
>> Afrikaans nodig gehad nie;)))
>> Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as Boesman
>> nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
>> Die vlug van iemand se verbeelding?
>>
>> Annette
>>
>>
>>> skryf in boodskap news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>> Kan mens in hulle taal skryf?
>>>
>>> Xi xo xa
>>> Max___________________________________________
>>>
>>> "Thys de Wet"
>>>> Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder
>> Mense).
>>>> Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan mekaar
>> glad
>>>> nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>>>>
>>>> Thys nog bij den Bosch!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na
> die
>>>> radio
>>>> > kan luister.
>>>> > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
>>>> > omroepers.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72310 is 'n antwoord op boodskap #72294] Do, 23 Januarie 2003 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Man, dit weet ek nie. Wat ek wel weet is dat hy Boesman kon praat en skryf
en hy het 'n soort van 'n snelskrif vir Boesman vir homself ook ontwikkel,
maar soos jy sê was daar seker nie 'n mark aangesien die meeste Boesmans nie
kon lees nie? Hy het wel in Afrikaans oor die Boesmans geskryf en was
nogal bekend. Ek praat onder korreksie, maar is 'Skankwan van die Duine'
nie een daarvan nie?

"Annette" skryf in boodskap news:b0ocqa$ra8e9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het hy in altwee die tale geskryf?
> Hoeveel van die Boesmans sou toentertyd sy skerywes gelees het?
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het skrywer
>> Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie so seker
> van
>> nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en hulle
het
>> nie
>>> Afrikaans nodig gehad nie;)))
>>> Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as
> Boesman
>>> nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
>>> Die vlug van iemand se verbeelding?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> wrote in message
> news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>>> Kan mens in hulle taal skryf?
>>>>
>>>> Xi xo xa
>>>> Max___________________________________________
>>>>
>>>> "Thys de Wet"
>>>> > Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder
>>> Mense).
>>>> > Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan
mekaar
>>> glad
>>>> > nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>>>> >
>>>> > Thys nog bij den Bosch!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal
na
>> die
>>>> > radio
>>>> > > kan luister.
>>>> > > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur
> die
>>>> > > omroepers.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72311 is 'n antwoord op boodskap #72295] Do, 23 Januarie 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons in Suidwes sal jy vind dat 80% van die bevolking praat
Afrikaans. Dis net as jy grênd raak, dat jy die Engels [Namlish] gooi.

"Annette" skryf in boodskap news:b0ocqd$ra8e9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het juis nou die dag oor RSG gehoor, dat as twee jongetjies van die twee
> verskillende taalstamme wil gesels, dan doen hulle dit maar in Afrikaans;))
> So, solank as wat daar Boesmans is, sal Afrikaans nie uitsterf nie;)
> Annette
>
>
> .com.na> skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het skrywer
>> Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie so seker
> van
>> nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en hulle
het
>> nie
>>> Afrikaans nodig gehad nie;)))
>>> Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as
> Boesman
>>> nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
>>> Die vlug van iemand se verbeelding?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> wrote in message
> news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>>> Kan mens in hulle taal skryf?
>>>>
>>>> Xi xo xa
>>>> Max___________________________________________
>>>>
>>>> "Thys de Wet"
>>>> > Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder
>>> Mense).
>>>> > Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan
mekaar
>>> glad
>>>> > nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>>>> >
>>>> > Thys nog bij den Bosch!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal
na
>> die
>>>> > radio
>>>> > > kan luister.
>>>> > > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur
> die
>>>> > > omroepers.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72313 is 'n antwoord op boodskap #72311] Do, 23 Januarie 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
G'n wonder ons hoor niks van bevreesde taalstryders en die vrees dat dat
Afrikaans gaan uitsterf van julle kant af nie;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e2fdf1d.0@news1.mweb.co.za...
> Hier by ons in Suidwes sal jy vind dat 80% van die bevolking praat
> Afrikaans. Dis net as jy grênd raak, dat jy die Engels [Namlish] gooi.
> "Annette" wrote in message
> news:b0ocqd$ra8e9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het juis nou die dag oor RSG gehoor, dat as twee jongetjies van die twee
>> verskillende taalstamme wil gesels, dan doen hulle dit maar in
> Afrikaans;))
>> So, solank as wat daar Boesmans is, sal Afrikaans nie uitsterf nie;)
>> Annette
>>
>>
>> .com.na> skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het skrywer
>>> Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie so
seker
>> van
>>> nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en hulle
> het
>>> nie
>>>> Afrikaans nodig gehad nie;)))
>>>> Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as
>> Boesman
>>>> nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
>>>> Die vlug van iemand se verbeelding?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> > wrote in message
>> news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>>> > Kan mens in hulle taal skryf?
>>>> >
>>>> > Xi xo xa
>>>> > Max___________________________________________
>>>> >
>>>> > "Thys de Wet"
>>>> > > Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio Sonder
>>>> Mense).
>>>> > > Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan
> mekaar
>>>> glad
>>>> > > nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee taalgroepe!
>>>> > >
>>>> > > Thys nog bij den Bosch!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal
> na
>>> die
>>>> > > radio
>>>> > > > kan luister.
>>>> > > > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal
deur
>> die
>>>> > > > omroepers.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72387 is 'n antwoord op boodskap #72313] Vr, 24 Januarie 2003 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
My ondervinding is dat die kultuurosse van SA skrik vir hulle eie
poep.....of is dit dalk die enigste manier om 'n bietjie aandag te kry?

"Annette" skryf in boodskap news:b0oo4t$qut3p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> G'n wonder ons hoor niks van bevreesde taalstryders en die vrees dat dat
> Afrikaans gaan uitsterf van julle kant af nie;))
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e2fdf1d.0@news1.mweb.co.za...
>> Hier by ons in Suidwes sal jy vind dat 80% van die bevolking praat
>> Afrikaans. Dis net as jy grênd raak, dat jy die Engels [Namlish] gooi.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0ocqd$ra8e9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Het juis nou die dag oor RSG gehoor, dat as twee jongetjies van die twee
>>> verskillende taalstamme wil gesels, dan doen hulle dit maar in
>> Afrikaans;))
>>> So, solank as wat daar Boesmans is, sal Afrikaans nie uitsterf nie;)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .com.na> skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het
> skrywer
>>>> Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie so
> seker
>>> van
>>>> nie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en
hulle
>> het
>>>> nie
>>>> > Afrikaans nodig gehad nie;)))
>>>> > Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as
>>> Boesman
>>>> > nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
>>>> > Die vlug van iemand se verbeelding?
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > > wrote in message
>>> news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>>> > > Kan mens in hulle taal skryf?
>>>> > >
>>>> > > Xi xo xa
>>>> > > Max___________________________________________
>>>> > >
>>>> > > "Thys de Wet"
>>>> > > > Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio
> Sonder
>>>> > Mense).
>>>> > > > Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle vertsaan
>> mekaar
>>>> > glad
>>>> > > > nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee
> taalgroepe!
>>>> > > >
>>>> > > > Thys nog bij den Bosch!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie
taal
>> na
>>>> die
>>>> > > > radio
>>>> > > > > kan luister.
>>>> > > > > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal
> deur
>>> die
>>>> > > > > omroepers.
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72401 is 'n antwoord op boodskap #72387] Vr, 24 Januarie 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester - sulke belangrike kultuurmense poep nie - hulle is te grend
daarvoor - maar dat hul vir hul eie skaduwee skrik- dis gewis!:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e30f728.0@news1.mweb.co.za...
> My ondervinding is dat die kultuurosse van SA skrik vir hulle eie
> poep.....of is dit dalk die enigste manier om 'n bietjie aandag te kry?
> "Annette" wrote in message
> news:b0oo4t$qut3p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> G'n wonder ons hoor niks van bevreesde taalstryders en die vrees dat dat
>> Afrikaans gaan uitsterf van julle kant af nie;))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e2fdf1d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hier by ons in Suidwes sal jy vind dat 80% van die bevolking praat
>>> Afrikaans. Dis net as jy grênd raak, dat jy die Engels [Namlish] gooi.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b0ocqd$ra8e9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Het juis nou die dag oor RSG gehoor, dat as twee jongetjies van die
> twee
>>>> verskillende taalstamme wil gesels, dan doen hulle dit maar in
>>> Afrikaans;))
>>>> So, solank as wat daar Boesmans is, sal Afrikaans nie uitsterf nie;)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .com.na> skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het
>> skrywer
>>>> > Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie so
>> seker
>>>> van
>>>> > nie.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en
> hulle
>>> het
>>>> > nie
>>>> > > Afrikaans nodig gehad nie;)))
>>>> > > Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan, as
>>>> Boesman
>>>> > > nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons landswapen?
>>>> > > Die vlug van iemand se verbeelding?
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > > wrote in message
>>>> news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>>> > > > Kan mens in hulle taal skryf?
>>>> > > >
>>>> > > > Xi xo xa
>>>> > > > Max___________________________________________
>>>> > > >
>>>> > > > "Thys de Wet"
>>>> > > > > Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG (Radio
>> Sonder
>>>> > > Mense).
>>>> > > > > Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle
vertsaan
>>> mekaar
>>>> > > glad
>>>> > > > > nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee
>> taalgroepe!
>>>> > > > >
>>>> > > > > Thys nog bij den Bosch!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie
> taal
>>> na
>>>> > die
>>>> > > > > radio
>>>> > > > > > kan luister.
>>>> > > > > > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk
vertaal
>> deur
>>>> die
>>>> > > > > > omroepers.
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72424 is 'n antwoord op boodskap #72401] Vr, 24 Januarie 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Koos Kombuis het 'n liedjie vir hulle "Sommige ou Tannies" of so iets.

"Annette" skryf in boodskap news:b0riin$rra5b$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Suidwester - sulke belangrike kultuurmense poep nie - hulle is te grend
> daarvoor - maar dat hul vir hul eie skaduwee skrik- dis gewis!:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e30f728.0@news1.mweb.co.za...
>> My ondervinding is dat die kultuurosse van SA skrik vir hulle eie
>> poep.....of is dit dalk die enigste manier om 'n bietjie aandag te kry?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0oo4t$qut3p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> G'n wonder ons hoor niks van bevreesde taalstryders en die vrees dat dat
>>> Afrikaans gaan uitsterf van julle kant af nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e2fdf1d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hier by ons in Suidwes sal jy vind dat 80% van die bevolking praat
>>>> Afrikaans. Dis net as jy grênd raak, dat jy die Engels [Namlish]
> gooi.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b0ocqd$ra8e9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Het juis nou die dag oor RSG gehoor, dat as twee jongetjies van
die
>> twee
>>>> > verskillende taalstamme wil gesels, dan doen hulle dit maar in
>>>> Afrikaans;))
>>>> > So, solank as wat daar Boesmans is, sal Afrikaans nie uitsterf nie;)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > .com.na> skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het
>>> skrywer
>>>> > > Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie
so
>>> seker
>>>> > van
>>>> > > nie.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en
>> hulle
>>>> het
>>>> > > nie
>>>> > > > Afrikaans nodig gehad nie;)))
>>>> > > > Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan,
> as
>>>> > Boesman
>>>> > > > nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons
> landswapen?
>>>> > > > Die vlug van iemand se verbeelding?
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > > wrote in message
>>>> > news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>>> > > > > Kan mens in hulle taal skryf?
>>>> > > > >
>>>> > > > > Xi xo xa
>>>> > > > > Max___________________________________________
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Thys de Wet"
>>>> > > > > > Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG
(Radio
>>> Sonder
>>>> > > > Mense).
>>>> > > > > > Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle
> vertsaan
>>>> mekaar
>>>> > > > glad
>>>> > > > > > nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee
>>> taalgroepe!
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Thys nog bij den Bosch!
>>>> > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul
eie
>> taal
>>>> na
>>>> > > die
>>>> > > > > > radio
>>>> > > > > > > kan luister.
>>>> > > > > > > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk
> vertaal
>>> deur
>>>> > die
>>>> > > > > > > omroepers.
>>>> > > > > > > Annette
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Heuglike dag [boodskap #72572 is 'n antwoord op boodskap #72401] Di, 28 Januarie 2003 06:15 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, mens sien hulle oral. Op 'varsity' het ons altyd gesê dat as 'n mens
sy 'esse' begin fluit, dan raak hy nou rêrig belangrik. Net soos SA bang
was vir rassevermenging [ek het nie 'n wet nodig om my van ander rasse af
weg te hou nie.....ek doen dit sommer vrywillig!]. So is hulle bang
Afrikaans gaan verdwyn as hulle dit nie beskerm nie. Wat 'n klomp tjol!
Soos die kerke wat nou sit en bewe oor wat Steve Hofmeyer gewaag het om in
die openbaar te sê. Net die waarheid kan jou so laat sweet!

"Annette" skryf in boodskap news:b0riin$rra5b$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Suidwester - sulke belangrike kultuurmense poep nie - hulle is te grend
> daarvoor - maar dat hul vir hul eie skaduwee skrik- dis gewis!:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e30f728.0@news1.mweb.co.za...
>> My ondervinding is dat die kultuurosse van SA skrik vir hulle eie
>> poep.....of is dit dalk die enigste manier om 'n bietjie aandag te kry?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0oo4t$qut3p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> G'n wonder ons hoor niks van bevreesde taalstryders en die vrees dat dat
>>> Afrikaans gaan uitsterf van julle kant af nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e2fdf1d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hier by ons in Suidwes sal jy vind dat 80% van die bevolking praat
>>>> Afrikaans. Dis net as jy grênd raak, dat jy die Engels [Namlish]
> gooi.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b0ocqd$ra8e9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Het juis nou die dag oor RSG gehoor, dat as twee jongetjies van
die
>> twee
>>>> > verskillende taalstamme wil gesels, dan doen hulle dit maar in
>>>> Afrikaans;))
>>>> > So, solank as wat daar Boesmans is, sal Afrikaans nie uitsterf nie;)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > .com.na> skryf in boodskap news:3e2fb0eb.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Sover ek weet word Boesman wel geskryf en donkiejare gelede het
>>> skrywer
>>>> > > Johannes von Moltke dit gedoen. Wat vandag aangaan is ek nie
so
>>> seker
>>>> > van
>>>> > > nie.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b0lpu6$qtto4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Blykbaar nie - anders was die berigte in Boesmans geskryf, en
>> hulle
>>>> het
>>>> > > nie
>>>> > > > Afrikaans nodig gehad nie;)))
>>>> > > > Ernstig nou - dit was glo die rede - maar nou wonder mens dan,
> as
>>>> > Boesman
>>>> > > > nie as geskrewe taal bestaan nie, wat gaan aan op ons
> landswapen?
>>>> > > > Die vlug van iemand se verbeelding?
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > > wrote in message
>>>> > news:e720f1c7.0301220032.11842b40@posting.google.com...
>>>> > > > > Kan mens in hulle taal skryf?
>>>> > > > >
>>>> > > > > Xi xo xa
>>>> > > > > Max___________________________________________
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Thys de Wet"
>>>> > > > > > Nou die dag geluister na 'n insetsel daaroor oor RSG
(Radio
>>> Sonder
>>>> > > > Mense).
>>>> > > > > > Daar is blykbaar twee take: Kwe en Tsumkwe, en hulle
> vertsaan
>>>> mekaar
>>>> > > > glad
>>>> > > > > > nie, maar Afrikaans is die verbinding tussen die twee
>>> taalgroepe!
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Thys nog bij den Bosch!
>>>> > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > news:b0j3nm$q1tho$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > > > Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul
eie
>> taal
>>>> na
>>>> > > die
>>>> > > > > > radio
>>>> > > > > > > kan luister.
>>>> > > > > > > Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk
> vertaal
>>> deur
>>>> > die
>>>> > > > > > > omroepers.
>>>> > > > > > > Annette
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wat is?
Volgende onderwerp: Tipies Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 10:59:25 MGT 2024