Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jerry Springer ?
Jerry Springer ? [boodskap #72395] Vr, 24 Januarie 2003 12:48 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonner waarom Jerry Springer hom tot Suid-Afrika gewend het vir die reeks
onderhoude wat hy op TV aanbied.
Sy reputasie is negatief - daar is bepaald beter aanbieders om hierdie
vertoning(s) aan te bied?
Is hy so uitgebak in die VSA dat hy nou hier moet kom lêplek soek?
Ek wonner.
Re: Jerry Springer ? [boodskap #72399 is 'n antwoord op boodskap #72395] Vr, 24 Januarie 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" wrote in message ...
> Ek wonner waarom Jerry Springer hom tot Suid-Afrika gewend het vir die reeks
> onderhoude wat hy op TV aanbied.
> Sy reputasie is negatief - daar is bepaald beter aanbieders om hierdie
> vertoning(s) aan te bied?

Hy is al een wat dit verniet sal doen.

> Is hy so uitgebak in die VSA dat hy nou hier moet kom lêplek soek?
> Ek wonner.
>
Re: Jerry Springer ? [boodskap #72408 is 'n antwoord op boodskap #72395] Vr, 24 Januarie 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, hy het nie aangebied of gevra nie - hy is uitgenooi.
Die ateljeegaste betaal glo R200 per sitplek, en daardie geld gaan vir
liefdadigheid.
Die produksiefirma betaal vir sy reis en verblyf, en hy vra geen optredegeld
nie.
Het hy al probeer om sy Amrikaanse program se waardes hier op die SA program
af te druk? Ek glo nie - maar ek het nog nie veel van sy programme hier
gesien nie.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b0rcni$29p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonner waarom Jerry Springer hom tot Suid-Afrika gewend het vir die reeks
> onderhoude wat hy op TV aanbied.
> Sy reputasie is negatief - daar is bepaald beter aanbieders om hierdie
> vertoning(s) aan te bied?
> Is hy so uitgebak in die VSA dat hy nou hier moet kom lêplek soek?
> Ek wonner.
>
Re: Jerry Springer ? [boodskap #72418 is 'n antwoord op boodskap #72395] Vr, 24 Januarie 2003 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hy het ook as voorwaarde gehad dat twee "public awareness" advertensie oor
HIV uitgesaai word

Joeboy

--
I've taken a vow of poverty.
To annoy me, send money.

"Jonas" skryf in boodskap news:b0rcni$29p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonner waarom Jerry Springer hom tot Suid-Afrika gewend het vir die reeks
> onderhoude wat hy op TV aanbied.
> Sy reputasie is negatief - daar is bepaald beter aanbieders om hierdie
> vertoning(s) aan te bied?
> Is hy so uitgebak in die VSA dat hy nou hier moet kom lêplek soek?
> Ek wonner.
>
Re: Jerry Springer ? [boodskap #72423 is 'n antwoord op boodskap #72418] Vr, 24 Januarie 2003 19:38 Na vorige boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hys eintlik 'n baie diep mens.. volg hom

"Joe de Beer" skryf in boodskap news:b0rsfs$8mt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy het ook as voorwaarde gehad dat twee "public awareness" advertensie oor
> HIV uitgesaai word
>
> Joeboy
>
> --
> I've taken a vow of poverty.
> To annoy me, send money.
> "Jonas" wrote in message
> news:b0rcni$29p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonner waarom Jerry Springer hom tot Suid-Afrika gewend het vir die
> reeks
>> onderhoude wat hy op TV aanbied.
>> Sy reputasie is negatief - daar is bepaald beter aanbieders om hierdie
>> vertoning(s) aan te bied?
>> Is hy so uitgebak in die VSA dat hy nou hier moet kom lêplek soek?
>> Ek wonner.
>>
>
Vorige onderwerp: kameelperd
Volgende onderwerp: Voorspeller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 23:47:26 MGT 2024