Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jerry Springer ?
Jerry Springer ? [boodskap #72395] |
Fri, 24 January 2003 12:48  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonner waarom Jerry Springer hom tot Suid-Afrika gewend het vir die reeks
onderhoude wat hy op TV aanbied.
Sy reputasie is negatief - daar is bepaald beter aanbieders om hierdie
vertoning(s) aan te bied?
Is hy so uitgebak in die VSA dat hy nou hier moet kom lêplek soek?
Ek wonner.
|
|
|
|
|
|
Re: Jerry Springer ? [boodskap #72423 is 'n antwoord op boodskap #72418] |
Fri, 24 January 2003 19:38  |
Pieter[3]
Boodskappe: 14 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hys eintlik 'n baie diep mens.. volg hom
"Joe de Beer" skryf in boodskap news:b0rsfs$8mt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy het ook as voorwaarde gehad dat twee "public awareness" advertensie oor
> HIV uitgesaai word
>
> Joeboy
>
> --
> I've taken a vow of poverty.
> To annoy me, send money.
> "Jonas" wrote in message
> news:b0rcni$29p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonner waarom Jerry Springer hom tot Suid-Afrika gewend het vir die
> reeks
>> onderhoude wat hy op TV aanbied.
>> Sy reputasie is negatief - daar is bepaald beter aanbieders om hierdie
>> vertoning(s) aan te bied?
>> Is hy so uitgebak in die VSA dat hy nou hier moet kom lêplek soek?
>> Ek wonner.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 13:02:30 UTC 2025
|