Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel [boodskap #72348] Do., 23 Januarie 2003 19:03 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Senior Lid
Ek het 'n vra, is daar al enigiets bekend oor die muziek van JK, gaan daar
nog 'n cd kom met liedjies wat nuut is??

Gr.Rico
Re: Johannes Kerkorrel [boodskap #72374 is 'n antwoord op boodskap #72348] Vr., 24 Januarie 2003 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, ons weet nie. Daar was sprake van - maar tot dusver niks nie.
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3e303c81$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het 'n vra, is daar al enigiets bekend oor die muziek van JK, gaan daar
> nog 'n cd kom met liedjies wat nuut is??
>
>
> Gr.Rico
>
Re: Johannes Kerkorrel [boodskap #72435 is 'n antwoord op boodskap #72374] Vr., 24 Januarie 2003 22:42 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Senior Lid
Baie dankie Annette vir jou informasie

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:b0qnv1$sf8cs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rico, ons weet nie. Daar was sprake van - maar tot dusver niks nie.
> Annette
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3e303c81$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het 'n vra, is daar al enigiets bekend oor die muziek van JK, gaan daar
>> nog 'n cd kom met liedjies wat nuut is??
>>
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Vorige onderwerp: Re: sal ek dit glo?
Volgende onderwerp: En daar verloor onse Wayne wragtig!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 20:39:01 UTC 2026