Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 22/1
Nuus 22/1 [boodskap #72271] |
Wo., 22 Januarie 2003 12:11  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Loftus ( rugbymekka van die bloues ) is nie meer nie.
Dit gaan nou genoem word Securicorpark.
Wonder of hulle nou gaan beter vaar in die Super 12?
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Securicorpark [boodskap #72307 is 'n antwoord op boodskap #72278] |
Do., 23 Januarie 2003 12:00  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Gister op Sê wie - dit sou darem lekker sports gewees het as WP Kelders
die 7-syfer borgskap vir die Blou Bulle gegee het;))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e2eb6c4.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
>> Loftus ( rugbymekka van die bloues ) is nie meer nie.
>> Dit gaan nou genoem word Securicorpark.
>> Wonder of hulle nou gaan beter vaar in die Super 12?
>
> Anton McDuck
> ek wonder regtig hoeveel navorsing word gedoen voordat iemand
> aangaan met so 'n groot naamsverandering. hulle gaan nou al die
> kostes aan om borde, tekens, skryfbehoeftes en seker nog n
> kleinhuis vol ander dinge te verander
>
> Wouter
> Daar is gewoonlik net een rede vir so 'n verandering, 'n borg
> (in die geval seker Securicor) betaal 'n paar miljoen vir
> naamregte. Die kostes waaarvan jy praat is kleingeld en
> sal gewoonlik ook vir die borg se rekening wees.
>
> Anton
> plaas hulle eerder nog 'n skrum masjien en balle koop of
> die geld vir 'n kinderhuis gee of aids medisyne koop....
>
> Wouter
> Hulle sal juis as gevolg van die naamsverandering
> geld hê vir meer balle en 'n skrummasjien....
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 07:26:02 UTC 2025
|