Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons kan nie kla nie
Ons kan nie kla nie [boodskap #72182] |
Ma., 20 Januarie 2003 08:31  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis die Amerikaners wat rede het om onrustig te voel.
Volgens Vrydag se M&G artikel, sit hulle onder andere met hierdie probleem,
wat erger as ons s'n is, gegewe dat hulle Afrikaner-Amerikaner gemeenskap
kleiner is as die blanke gemeenskap - dus 'n omgekeerde situasie as hier:
Ek haal aan:
In the US black urban culture dominates youth culture, and youth culture
generates huge anounts of money. Rap's edgy reputation help sell the
records.
Place all this in a country where black men are six times more likely to be
murdered than whites and where one in three young black men are either in
jail, on parole or on probation, and you have a potentially explosive
cocktail.
Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York aangestel
is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
t.o.v. oorsake van misdaad
G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
moeilikheidmakers ontslae te raak nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons kan nie kla nie [boodskap #72197 is 'n antwoord op boodskap #72196] |
Ma., 20 Januarie 2003 15:49  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, dat kan wees:))) Almal kan nie ewe vinnig sing nie:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:nf4o2vkjsha1curmp3aqvg1nf1omolsbjp@4ax.com...
> Ek DINK Joe is van Flawda - hulle probleme daar in Florida is
> Kubaans van oorrsprong. :-)
> Met sangers soos Gloria Estefan, jy sien? :-))
>
> "Annette" wrote:
>
>> Blykbaar nie - California en Florida het dieselfde probleem.
>> Annette
>>
>>
>> "Joe" wrote in message
>> news:yKSW9.25065$F_3.17143@news.bellsouth.net...
>>> Hierdie is hoofsaaklik 'n New York City ding. Hoofsaaklik by die swart
>>> populasie in NY City. Die res vd land het nie werklik so 'n probleem
nie.
>
>>> (Die swart bevolking hier is 12.5%. Vyftin jaar van nou af is
projeksie
>> dat
>>> dit 13.5 % sal wees.)
>
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b0gccc$os03k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dis die Amerikaners wat rede het om onrustig te voel.
>>>> Volgens Vrydag se M&G artikel, sit hulle onder andere met hierdie
>>> probleem,
>>>> wat erger as ons s'n is, gegewe dat hulle Afrikaner-Amerikaner
>> gemeenskap
>>>> kleiner is as die blanke gemeenskap - dus 'n omgekeerde situasie as
>> hier:
>>>> Ek haal aan:
>>>> In the US black urban culture dominates youth culture, and youth culture
>>>> generates huge anounts of money. Rap's edgy reputation help sell the
>>>> records.
>>>> Place all this in a country where black men are six times more likely
to
>>> be
>>>> murdered than whites and where one in three young black men are
either
>> in
>>>> jail, on parole or on probation, and you have a potentially explosive
>>>> cocktail.
>>>>
>>>> Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York
>> aangestel
>>>> is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
>>>> t.o.v. oorsake van misdaad
>>>>
>>>> G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
>>>> moeilikheidmakers ontslae te raak nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 03:38:56 UTC 2025
|