Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons kan nie kla nie
Ons kan nie kla nie [boodskap #72182] Ma, 20 Januarie 2003 08:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis die Amerikaners wat rede het om onrustig te voel.
Volgens Vrydag se M&G artikel, sit hulle onder andere met hierdie probleem,
wat erger as ons s'n is, gegewe dat hulle Afrikaner-Amerikaner gemeenskap
kleiner is as die blanke gemeenskap - dus 'n omgekeerde situasie as hier:
Ek haal aan:
In the US black urban culture dominates youth culture, and youth culture
generates huge anounts of money. Rap's edgy reputation help sell the
records.
Place all this in a country where black men are six times more likely to be
murdered than whites and where one in three young black men are either in
jail, on parole or on probation, and you have a potentially explosive
cocktail.

Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York aangestel
is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
t.o.v. oorsake van misdaad

G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
moeilikheidmakers ontslae te raak nie.

Annette
Re: Ons kan nie kla nie [boodskap #72186 is 'n antwoord op boodskap #72182] Ma, 20 Januarie 2003 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Jan 2003 10:31:36 +0200, "Annette"
served the following to the group:

>
> Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York aangestel
> is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
> t.o.v. oorsake van misdaad

so dit is so min of meer twee keer meer as wat ons het vir die hele
land?

>
> G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
> moeilikheidmakers ontslae te raak nie.
>

n boer maak n plan, sorry, n president maak n plan. miskien van slim
sy baas; miskien nie.

> Annette
>
>
>
>
>
>
>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ons kan nie kla nie [boodskap #72188 is 'n antwoord op boodskap #72182] Ma, 20 Januarie 2003 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie is hoofsaaklik 'n New York City ding. Hoofsaaklik by die swart
populasie in NY City. Die res vd land het nie werklik so 'n probleem nie.

(Die swart bevolking hier is 12.5%. Vyftin jaar van nou af is projeksie dat
dit 13.5 % sal wees.)

"Annette" skryf in boodskap news:b0gccc$os03k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis die Amerikaners wat rede het om onrustig te voel.
> Volgens Vrydag se M&G artikel, sit hulle onder andere met hierdie probleem,
> wat erger as ons s'n is, gegewe dat hulle Afrikaner-Amerikaner gemeenskap
> kleiner is as die blanke gemeenskap - dus 'n omgekeerde situasie as hier:
> Ek haal aan:
> In the US black urban culture dominates youth culture, and youth culture
> generates huge anounts of money. Rap's edgy reputation help sell the
> records.
> Place all this in a country where black men are six times more likely to be
> murdered than whites and where one in three young black men are either in
> jail, on parole or on probation, and you have a potentially explosive
> cocktail.
>
> Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York aangestel
> is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
> t.o.v. oorsake van misdaad
>
> G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
> moeilikheidmakers ontslae te raak nie.
>
> Annette
>
Re: Ons kan nie kla nie [boodskap #72194 is 'n antwoord op boodskap #72188] Ma, 20 Januarie 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar nie - California en Florida het dieselfde probleem.
Annette

"Joe" skryf in boodskap news:yKSW9.25065$F_3.17143@news.bellsouth.net...
> Hierdie is hoofsaaklik 'n New York City ding. Hoofsaaklik by die swart
> populasie in NY City. Die res vd land het nie werklik so 'n probleem nie.
>
> (Die swart bevolking hier is 12.5%. Vyftin jaar van nou af is projeksie dat
> dit 13.5 % sal wees.)
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b0gccc$os03k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis die Amerikaners wat rede het om onrustig te voel.
>> Volgens Vrydag se M&G artikel, sit hulle onder andere met hierdie
> probleem,
>> wat erger as ons s'n is, gegewe dat hulle Afrikaner-Amerikaner gemeenskap
>> kleiner is as die blanke gemeenskap - dus 'n omgekeerde situasie as hier:
>> Ek haal aan:
>> In the US black urban culture dominates youth culture, and youth culture
>> generates huge anounts of money. Rap's edgy reputation help sell the
>> records.
>> Place all this in a country where black men are six times more likely to
> be
>> murdered than whites and where one in three young black men are either in
>> jail, on parole or on probation, and you have a potentially explosive
>> cocktail.
>>
>> Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York aangestel
>> is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
>> t.o.v. oorsake van misdaad
>>
>> G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
>> moeilikheidmakers ontslae te raak nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ons kan nie kla nie [boodskap #72196 is 'n antwoord op boodskap #72194] Ma, 20 Januarie 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek DINK Joe is van Flawda - hulle probleme daar in Florida is
Kubaans van oorrsprong. :-)
Met sangers soos Gloria Estefan, jy sien? :-))

"Annette" wrote:

> Blykbaar nie - California en Florida het dieselfde probleem.
> Annette
>
>
> "Joe" wrote in message
> news:yKSW9.25065$F_3.17143@news.bellsouth.net...
>> Hierdie is hoofsaaklik 'n New York City ding. Hoofsaaklik by die swart
>> populasie in NY City. Die res vd land het nie werklik so 'n probleem nie.

>> (Die swart bevolking hier is 12.5%. Vyftin jaar van nou af is projeksie
> dat
>> dit 13.5 % sal wees.)



>> "Annette" wrote in message
>> news:b0gccc$os03k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis die Amerikaners wat rede het om onrustig te voel.
>>> Volgens Vrydag se M&G artikel, sit hulle onder andere met hierdie
>> probleem,
>>> wat erger as ons s'n is, gegewe dat hulle Afrikaner-Amerikaner
> gemeenskap
>>> kleiner is as die blanke gemeenskap - dus 'n omgekeerde situasie as
> hier:
>>> Ek haal aan:
>>> In the US black urban culture dominates youth culture, and youth culture
>>> generates huge anounts of money. Rap's edgy reputation help sell the
>>> records.
>>> Place all this in a country where black men are six times more likely to
>> be
>>> murdered than whites and where one in three young black men are either
> in
>>> jail, on parole or on probation, and you have a potentially explosive
>>> cocktail.
>>>
>>> Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York
> aangestel
>>> is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
>>> t.o.v. oorsake van misdaad
>>>
>>> G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
>>> moeilikheidmakers ontslae te raak nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>



>
Re: Ons kan nie kla nie [boodskap #72197 is 'n antwoord op boodskap #72196] Ma, 20 Januarie 2003 15:49 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, dat kan wees:))) Almal kan nie ewe vinnig sing nie:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:nf4o2vkjsha1curmp3aqvg1nf1omolsbjp@4ax.com...
> Ek DINK Joe is van Flawda - hulle probleme daar in Florida is
> Kubaans van oorrsprong. :-)
> Met sangers soos Gloria Estefan, jy sien? :-))
>
> "Annette" wrote:
>
>> Blykbaar nie - California en Florida het dieselfde probleem.
>> Annette
>>
>>
>> "Joe" wrote in message
>> news:yKSW9.25065$F_3.17143@news.bellsouth.net...
>>> Hierdie is hoofsaaklik 'n New York City ding. Hoofsaaklik by die swart
>>> populasie in NY City. Die res vd land het nie werklik so 'n probleem
nie.
>
>>> (Die swart bevolking hier is 12.5%. Vyftin jaar van nou af is
projeksie
>> dat
>>> dit 13.5 % sal wees.)
>
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b0gccc$os03k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dis die Amerikaners wat rede het om onrustig te voel.
>>>> Volgens Vrydag se M&G artikel, sit hulle onder andere met hierdie
>>> probleem,
>>>> wat erger as ons s'n is, gegewe dat hulle Afrikaner-Amerikaner
>> gemeenskap
>>>> kleiner is as die blanke gemeenskap - dus 'n omgekeerde situasie as
>> hier:
>>>> Ek haal aan:
>>>> In the US black urban culture dominates youth culture, and youth culture
>>>> generates huge anounts of money. Rap's edgy reputation help sell the
>>>> records.
>>>> Place all this in a country where black men are six times more likely
to
>>> be
>>>> murdered than whites and where one in three young black men are
either
>> in
>>>> jail, on parole or on probation, and you have a potentially explosive
>>>> cocktail.
>>>>
>>>> Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York
>> aangestel
>>>> is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
>>>> t.o.v. oorsake van misdaad
>>>>
>>>> G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
>>>> moeilikheidmakers ontslae te raak nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: ik zoek werk in Zuid-Afrika
Volgende onderwerp: Hoe werk die koppies?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 23:40:47 MGT 2024