Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Klasfoto's
Klasfoto's [boodskap #72118] |
Fri, 17 January 2003 12:38  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die fotograaf het 'n klasfoto van die kinders geneem en die juffrou het
die kinders probeer motiveer om van die foto's te koop.
"Dink net hoe lekker sal dit wees as julle eendag weer na die foto kan kyk
en sê:
"Daar's Jennifer, sy's 'n prokureur' of 'Dit is Michael, hy's 'n dokter!"
'n Stem agter uit die klas sê: "en daar's Juffrou, sy's al dood!"
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:10 UTC 2025
|