Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mugabe se verkiesing
Mugabe se verkiesing [boodskap #72096] Vr, 17 Januarie 2003 08:49 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gistermiddag toe ek huistoe ry toe hoor ek oor die vyfuur nuus op RSG
dat die hof beslis het dat die afgelope verkiesing van Mugabe ongeldig
is en dat daar ten minste 7 setels was waar ongerymdhede gebeur het.

Met verwagting om meer hiervan te wete te kom het ek gisteraand die
nuus gekyk maar helaas daar was nie n woord daaroor gerep nie.

Nou wonder ek. Is dit so en as dit so is watter hof het dit beslis?
(ek het seker net te laat ingeskakel om te hoor). En dink julle daar
sal iets van kom?
Re: Mugabe se verkiesing [boodskap #72097 is 'n antwoord op boodskap #72096] Vr, 17 Januarie 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die regter wat dit beslis het, sit nou verseker in die tronk.
Annette

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0301170049.6da3cca2@posting.google.com...
> Gistermiddag toe ek huistoe ry toe hoor ek oor die vyfuur nuus op RSG
> dat die hof beslis het dat die afgelope verkiesing van Mugabe ongeldig
> is en dat daar ten minste 7 setels was waar ongerymdhede gebeur het.
>
> Met verwagting om meer hiervan te wete te kom het ek gisteraand die
> nuus gekyk maar helaas daar was nie n woord daaroor gerep nie.
>
> Nou wonder ek. Is dit so en as dit so is watter hof het dit beslis?
> (ek het seker net te laat ingeskakel om te hoor). En dink julle daar
> sal iets van kom?
Re: Mugabe se verkiesing [boodskap #72103 is 'n antwoord op boodskap #72097] Vr, 17 Januarie 2003 10:04 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kinky - jy behoort eintlik aan Thabo Mbeki te skryf sodat hy aan jou kan
verduidelik hoe sy beleid van "silent diplomacy" daartoe bygedra het om
Zimbabwe in sy geheel in reunies / wanorde te omskep.

"Annette" skryf in boodskap news:b08ink$mk5ve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die regter wat dit beslis het, sit nou verseker in die tronk.
> Annette
>
>
> "Kinky" wrote in message
> news:4bb80b32.0301170049.6da3cca2@posting.google.com...
>> Gistermiddag toe ek huistoe ry toe hoor ek oor die vyfuur nuus op RSG
>> dat die hof beslis het dat die afgelope verkiesing van Mugabe ongeldig
>> is en dat daar ten minste 7 setels was waar ongerymdhede gebeur het.
>>
>> Met verwagting om meer hiervan te wete te kom het ek gisteraand die
>> nuus gekyk maar helaas daar was nie n woord daaroor gerep nie.
>>
>> Nou wonder ek. Is dit so en as dit so is watter hof het dit beslis?
>> (ek het seker net te laat ingeskakel om te hoor). En dink julle daar
>> sal iets van kom?
>
Vorige onderwerp: -STUK IN ENGELS- Thoughts on Death by Thomas Kempis (Gebore1380)
Volgende onderwerp: Roofkopie - vervolg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:17:00 MGT 2024