Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ngconde Balfour sê ....
Ngconde Balfour sê .... [boodskap #71949] Wo, 15 Januarie 2003 04:50 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Balfour sê dat Engeland en Australië die politiek uit sport moet hou ....
(Het ek my verbeel of is Balfour die ANC se minister van sport?)
Hierdie ou sal 'n slegte betekenis verleen aan die woord "mamparra"...
Re: Ngconde Balfour sê .... [boodskap #71953 is 'n antwoord op boodskap #71949] Wo, 15 Januarie 2003 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, jy verstaan nie.
Dit werk so - blanke regerings mag nie politiek en sport meng nie. Dit word
genoem diskriminasie.
Aan die ander kant weet jy dat swart politici nooit kan diskrimineer nie-
dus al pas hulle politiek in sport toe, dan word dit nog steeds nie as
diskriminasie gesien nie - en dus nie politiek in sport nie.

Sien?
:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3e24e8ac$0$237@hades.is.co.za...
> Balfour sê dat Engeland en Australië die politiek uit sport moet hou ....
> (Het ek my verbeel of is Balfour die ANC se minister van sport?)
> Hierdie ou sal 'n slegte betekenis verleen aan die woord "mamparra"...
>
Re: Ngconde Balfour sê .... [boodskap #71957 is 'n antwoord op boodskap #71953] Wo, 15 Januarie 2003 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis nogal lagwekkend om te hoor hoe veroordeel swart politici
terrorisme, maar hulleself het dit in die verlede toegepas!

"Annette" skryf in boodskap news:b032mt$kr1d4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, jy verstaan nie.
> Dit werk so - blanke regerings mag nie politiek en sport meng nie. Dit word
> genoem diskriminasie.
> Aan die ander kant weet jy dat swart politici nooit kan diskrimineer nie-
> dus al pas hulle politiek in sport toe, dan word dit nog steeds nie as
> diskriminasie gesien nie - en dus nie politiek in sport nie.
>
> Sien?
> :)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e24e8ac$0$237@hades.is.co.za...
>> Balfour sê dat Engeland en Australië die politiek uit sport moet hou ....
>> (Het ek my verbeel of is Balfour die ANC se minister van sport?)
>> Hierdie ou sal 'n slegte betekenis verleen aan die woord "mamparra"...
>>
>
Re: Ngconde Balfour sê .... [boodskap #72003 is 'n antwoord op boodskap #71949] Wo, 15 Januarie 2003 20:44 Na vorige boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Gegewe dat hy nie *WIL* weet wie Kallis is nie, nou-ja, wat nog hoef n ons
te se ....

Joeboy

--
I've taken a vow of poverty.
To annoy me, send money.

"Jonas" skryf in boodskap news:3e24e8ac$0$237@hades.is.co.za...
> Balfour sê dat Engeland en Australië die politiek uit sport moet hou ....
> (Het ek my verbeel of is Balfour die ANC se minister van sport?)
> Hierdie ou sal 'n slegte betekenis verleen aan die woord "mamparra"...
>
Vorige onderwerp: Aan Thys de Wet
Volgende onderwerp: ID bestuurslisensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:04:11 MGT 2024