Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Sing jou hart uit ...
Sing jou hart uit ... [boodskap #71867] So., 12 Januarie 2003 20:34 na volgende boodskap
Vos  is tans af-lyn  Vos
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2003
Junior Lid
MidiBoer 2003 is uit. Gaan kyk na die nuwe blad. Jy kan selfs nou lid word
van die MidiBoer klub.

Dis als oor afrikaanse musiek en meer.

http://myweb.absa.co.za/vos/

Tjek dit eit.
Re: Sing jou hart uit ... [boodskap #71869 is 'n antwoord op boodskap #71867] So., 12 Januarie 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Senior Lid
"Vos" wrote:

> http://myweb.absa.co.za/vos/
>
> Tjek dit eit.

Ons sallit gaan eitchek my tjaaina. Dankie
Re: Sing jou hart uit ... [boodskap #71932 is 'n antwoord op boodskap #71869] Di., 14 Januarie 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Vos" wrote:
>
>
>> http://myweb.absa.co.za/vos/
>>
>> Tjek dit eit.
>
> Ons sallit gaan eitchek my tjaaina. Dankie

KinkY: Ek het gaan tjek. En ek het gehou van wat jy gedoen het met
" Beautiful in Beaufort Wes"
Re: Sing jou hart uit ... [boodskap #71944 is 'n antwoord op boodskap #71932] Wo., 15 Januarie 2003 01:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY: Ek het gaan tjek. En ek het gehou van wat jy gedoen het met
> " Beautiful in Beaufort Wes"

Jy het op my boodskap gewantwoord , en ek belowe jou ek het NIKS
gedoen nie. Dis daai anner china se goeters daai
Maar het jy daardie oulike muisie gesien op sy blad? :-)
Re: Sing jou hart uit ... [boodskap #71954 is 'n antwoord op boodskap #71944] Wo., 15 Januarie 2003 07:45 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Senior Lid
>> KinkY: Ek het gaan tjek. En ek het gehou van wat jy gedoen het met
>> " Beautiful in Beaufort Wes"
>
> Jy het op my boodskap gewantwoord , en ek belowe jou ek het NIKS
> gedoen nie. Dis daai anner china se goeters daai
> Maar het jy daardie oulike muisie gesien op sy blad? :-)

KinkY: Ja, ek sien wat jy bedoel. Sorrie hoor! :-) En ja, daai
muisie!! Mos n Vosmuisie wees! ";-)
Vorige onderwerp: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan
Volgende onderwerp: " naglied van johannes kerkorrel " deur TOM GOUWS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 31 13:22:34 UTC 2026