| Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71505] |
Di., 07 Januarie 2003 18:01  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand vir my vertel hoe ek aan byde kante van 'n A4 bladsy kan
druk. Op my vorige OS (ME) het ek die HP sagteware gebruik wat saam
met die drukker gekom het. Nou met die xp OS gebruik ek die wat saam
met xp gekom het, maar sien nie die plek waar ek dit die 'default'
manier van druk kan maak nie.
--
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71694 is 'n antwoord op boodskap #71692] |
Vr., 10 Januarie 2003 09:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit klink na 'n gawe plan - hoe kom mens by die ding uit?
Annette
.na> skryf in boodskap news:3e1e81d8.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk kan ek help. Ek's op XP van die begin af en ek het 'n Deskjet 1120C
> A3 drukker waarmee ek net so gesukkel het omdat daar nie aanvanklik 'n
> drywer was nie. Na 'n lang gesukkel het ek toe 'n drywer gekry, maar die
> probleem lê nie noodwendig by die drywer nie. Die SAGTEWARE van die
> drukker is nie vir XP geskryf nie en HP reken toe hulle gaan nie vir die
> 1120C opgedateerde sagteware skryf nie. Daar is egter in XP die ding wat
> hulle noem 'compatibility wizard' wat maak dat jy die sagteware kan laat
> loop asof dit in 98/ME of wat ook al is en dit het my probleem opgelos.
> Hoop dit help?
> "Tobie" wrote in message
> news:avhr97$k2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ek was daar en toe sê HP se webblad dat ek klaar die drywer in werking
>> het. Selfs HP 'spy' wat jy op jou rekenaar het. :-(
>> --
>> ------------------------------
>> "Gids" wrote in message
>> news:avfe6h$2p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te
>> werk
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71771 is 'n antwoord op boodskap #71505] |
Sa., 11 Januarie 2003 05:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie maat.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1fb195.0@news1.mweb.co.za...
> Start - programs - accessories - program compatibility wizad.....voila!
> Volg net die instruksies. As dit ook nie help nie, probeer om die moderner
> weergawe van die betrokke drukker se model se sagteware in die hande te kry
> by 'n pêl.
> "Annette" wrote in message
> news:avm420$haisv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit klink na 'n gawe plan - hoe kom mens by die ding uit?
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3e1e81d8.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dalk kan ek help. Ek's op XP van die begin af en ek het 'n Deskjet
> 1120C
>>> A3 drukker waarmee ek net so gesukkel het omdat daar nie aanvanklik 'n
>>> drywer was nie. Na 'n lang gesukkel het ek toe 'n drywer gekry, maar
> die
>>> probleem lê nie noodwendig by die drywer nie. Die SAGTEWARE van die
>>> drukker is nie vir XP geskryf nie en HP reken toe hulle gaan nie vir die
>>> 1120C opgedateerde sagteware skryf nie. Daar is egter in XP die ding
> wat
>>> hulle noem 'compatibility wizard' wat maak dat jy die sagteware kan laat
>>> loop asof dit in 98/ME of wat ook al is en dit het my probleem opgelos.
>>> Hoop dit help?
>>> "Tobie" wrote in message
>>> news:avhr97$k2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ek was daar en toe sê HP se webblad dat ek klaar die drywer in werking
>>>> het. Selfs HP 'spy' wat jy op jou rekenaar het. :-(
>>>> --
>>>> ------------------------------
>>>> "Gids" wrote in message
>>>> news:avfe6h$2p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te
>>>> werk
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71782 is 'n antwoord op boodskap #71724] |
Sa., 11 Januarie 2003 12:04  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Dankie julle almal, ek sal alle raad van 'n kant vat en deurwerk :-) vir die
oomblik moet ek maar eers bladsye 1,3,5,7,9 druk en dan alles omdraai en dan
bladsye 2,4,6,8,10 ........ Aaaaaaaaaaaaargh!!!! :-p''''''``````
(raspberrie vir xp)
---
|
|
|
|