Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paté Foie Gras
| Paté Foie Gras [boodskap #71557] |
Wo., 08 Januarie 2003 07:12  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoop ek spel die storie reg, maar dit is ganslewer soos die Franse dit
opdis. Gister lees ek in ons plaaslike Blou Bollie van die dame wat reken
hulle het 'n partytjie geniet met onder andere dié ganslewer as deel van die
fees. Dis glo fantasties lekker. Die vraag is net: Weet die mense hoe
word hierdie ganslewer gemaak? Dat ganse gedwang-voer word sodat hulle met
'n spoed kan vetword en 'n oorgrote lewer kan ontwikkel? Dis
dieremishandeling in die ergste graad.
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71558 is 'n antwoord op boodskap #71557] |
Wo., 08 Januarie 2003 07:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja ons weet wat gedoen word om meer gouer te kan produseer, en ons weet ook
die goed smaak lekker.
Ek is seker iewers sal jy die organiese weergawe kan kry waar die ganse
hulself op hul tyd dik gevreet het - dit sal net duurder wees, maar net so
lekker.
Om hoenders in hokke aan te hou van hul geboortedag is ook
dieremishandeling.
Om enige wilde dier in 'n hok aan te hou in 'n dieretuin is ook
dieremishandeling.
Dan praat ons nie eers van diere wat in laboratoriums gebruik word sodat ons
beter medisyne en mooimaakgoed kan kry nie.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1bcf7b.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoop ek spel die storie reg, maar dit is ganslewer soos die Franse dit
> opdis. Gister lees ek in ons plaaslike Blou Bollie van die dame wat reken
> hulle het 'n partytjie geniet met onder andere dié ganslewer as deel van die
> fees. Dis glo fantasties lekker. Die vraag is net: Weet die mense hoe
> word hierdie ganslewer gemaak? Dat ganse gedwang-voer word sodat hulle met
> 'n spoed kan vetword en 'n oorgrote lewer kan ontwikkel? Dis
> dieremishandeling in die ergste graad.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71566 is 'n antwoord op boodskap #71565] |
Wo., 08 Januarie 2003 09:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy nie die gory details geweet het nie, sou jy:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1bed67.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is seker in 'n mate reg, maar nie een van daai diere word met 'n tregter
> kos direk in sy krop in oormaat ingeforseer nie. Daai gans is naderhad so
> vet en sy lewer so enorm groot dat dit nie meer kan opstaan nie. 'n
> Hoender in 'n lêhok is ook nie wonderlik nie, maar die diere word darem nie
> geforseer om te eet nie. Ek dink die gans-storie is gross en ek sal daai
> kak nooit eet nie.
> "Annette" wrote in message
> news:avgkbq$etdgv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja ons weet wat gedoen word om meer gouer te kan produseer, en ons weet
> ook
>> die goed smaak lekker.
>> Ek is seker iewers sal jy die organiese weergawe kan kry waar die ganse
>> hulself op hul tyd dik gevreet het - dit sal net duurder wees, maar net so
>> lekker.
>> Om hoenders in hokke aan te hou van hul geboortedag is ook
>> dieremishandeling.
>> Om enige wilde dier in 'n hok aan te hou in 'n dieretuin is ook
>> dieremishandeling.
>> Dan praat ons nie eers van diere wat in laboratoriums gebruik word sodat
> ons
>> beter medisyne en mooimaakgoed kan kry nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e1bcf7b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek hoop ek spel die storie reg, maar dit is ganslewer soos die Franse
> dit
>>> opdis. Gister lees ek in ons plaaslike Blou Bollie van die dame wat
>> reken
>>> hulle het 'n partytjie geniet met onder andere dié ganslewer as deel
van
>> die
>>> fees. Dis glo fantasties lekker. Die vraag is net: Weet die
mense
>> hoe
>>> word hierdie ganslewer gemaak? Dat ganse gedwang-voer word sodat
hulle
>> met
>>> 'n spoed kan vetword en 'n oorgrote lewer kan ontwikkel? Dis
>>> dieremishandeling in die ergste graad.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71595 is 'n antwoord op boodskap #71579] |
Wo., 08 Januarie 2003 14:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder soms oor myself. Ek gee veel eerder donasies vir
diere-organisasies as vir mense wat behoeftig is.
So miskien is daar mense soos Jonas nodig vir die ewewig;)
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e1c0530.0@news1.mweb.co.za...
> Jy't 'n probleem met mense wat diereregte voorstaan? Hoekom?
>
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e1be357$0$225@hades.is.co.za...
>> Suidwester - eerste vraag - waarom herdoop jy nie na Swaer nie - soos in
>> SWA(er) - dis mos minder spelwerk.
>> Tweede vraag - is jy ten gunste van die voorkoming van diere-mishandeling?
>> Of, staan jy diereregte voor? Ek het 'n probleem met laasgenoemde.
>
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71598 is 'n antwoord op boodskap #71585] |
Wo., 08 Januarie 2003 14:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ekseklie liewe swaer:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1c13ba.0@news1.mweb.co.za...
> Mens sou seker stront ook kon geëet het wat soos tjoklits smaak as jy nie
> geweet het wat die hoofbestanddeel was nie?
> "Annette" wrote in message
> news:avgqvb$ekt9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As jy nie die gory details geweet het nie, sou jy:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e1bed67.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy is seker in 'n mate reg, maar nie een van daai diere word met 'n
>> tregter
>>> kos direk in sy krop in oormaat ingeforseer nie. Daai gans is
naderhad
>> so
>>> vet en sy lewer so enorm groot dat dit nie meer kan opstaan nie. 'n
>>> Hoender in 'n lêhok is ook nie wonderlik nie, maar die diere word
darem
>> nie
>>> geforseer om te eet nie. Ek dink die gans-storie is gross en ek sal
> daai
>>> kak nooit eet nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:avgkbq$etdgv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ja ons weet wat gedoen word om meer gouer te kan produseer, en ons
> weet
>>> ook
>>>> die goed smaak lekker.
>>>> Ek is seker iewers sal jy die organiese weergawe kan kry waar die
> ganse
>>>> hulself op hul tyd dik gevreet het - dit sal net duurder wees, maar
> net
>> so
>>>> lekker.
>>>> Om hoenders in hokke aan te hou van hul geboortedag is ook
>>>> dieremishandeling.
>>>> Om enige wilde dier in 'n hok aan te hou in 'n dieretuin is ook
>>>> dieremishandeling.
>>>> Dan praat ons nie eers van diere wat in laboratoriums gebruik word
> sodat
>>> ons
>>>> beter medisyne en mooimaakgoed kan kry nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e1bcf7b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek hoop ek spel die storie reg, maar dit is ganslewer soos die
> Franse
>>> dit
>>>> > opdis. Gister lees ek in ons plaaslike Blou Bollie van die dame
> wat
>>>> reken
>>>> > hulle het 'n partytjie geniet met onder andere dié ganslewer as
deel
>> van
>>>> die
>>>> > fees. Dis glo fantasties lekker. Die vraag is net: Weet die
>> mense
>>>> hoe
>>>> > word hierdie ganslewer gemaak? Dat ganse gedwang-voer word sodat
>> hulle
>>>> met
>>>> > 'n spoed kan vetword en 'n oorgrote lewer kan ontwikkel? Dis
>>>> > dieremishandeling in die ergste graad.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71599 is 'n antwoord op boodskap #71587] |
Wo., 08 Januarie 2003 14:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So wat is jou punt?
Dat die mense nie moet troeteldiere aanhou nie, of nie hul troeteldiere moet
voer nie, en die geld wat hulle daardeur sou "spaar" moet aanstuur vir die
sukkelendes?
Watse troeteldier het jy Jonas?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3e1c19cd$0$226@hades.is.co.za...
> Omdat diegene gewoonlik menslike eienskappe aan diere toedig - terwyl hulle
> vir mense self vere voel.
> Soos - het jy geweet dat Amreikaners meer geld aan hondekos spandeer as dit
> wat hulle aan mense in onderontwikkelde lande gee?
> "Elaine" wrote in message
> news:3e1c0530.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy't 'n probleem met mense wat diereregte voorstaan? Hoekom?
>>
>> Elaine
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3e1be357$0$225@hades.is.co.za...
>>> Suidwester - eerste vraag - waarom herdoop jy nie na Swaer nie - soos in
>>> SWA(er) - dis mos minder spelwerk.
>>> Tweede vraag - is jy ten gunste van die voorkoming van
> diere-mishandeling?
>>> Of, staan jy diereregte voor? Ek het 'n probleem met laasgenoemde.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71641 is 'n antwoord op boodskap #71595] |
Do., 09 Januarie 2003 00:50   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Annette, soms het ek self 'n probleem met, soos ons hulle noem, Greenies.
Dis nodig om te sorg vir diere en na hulle te kyk en alles, maar dis ook nou
nie nodig om die dam onder die eend se gat uit te ruk nie. Baie van hulle
gaan so te kere as jy bv. vleis eet dat jy na 'n ruk 'n kramp wil kry. Daar
het hulle daai een Survivor (in Australia) Micheal dink ek was sy naam, met
'n pot rooi verf gegooi (in die openbaar) omdat hy dit durf waag het om 'n
vark dood te maak vir kos! Ek ken 'n vrou, net 'n kennis, wat weier om
enige dierproduk insluitende eiers en melk te gebruik. Sy glo koeie word
aspris swanger gehou om melk te produseer, en maak nie saak wat jy vir haar
sê nie sy luister nie. As jy dit waag om te smul aan jou tjoppie voor haar
vertel sy net hoe wreed ek is omdat ek dit waag om 'n tjoppie te eet, en wat
hulle doen met die skapie by die slagpale. Jy voel na 'n ruk lus om die
vleis in haar gesig te druk.
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:avhbse$fh7hf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder soms oor myself. Ek gee veel eerder donasies vir
> diere-organisasies as vir mense wat behoeftig is.
> So miskien is daar mense soos Jonas nodig vir die ewewig;)
> Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71648 is 'n antwoord op boodskap #71646] |
Do., 09 Januarie 2003 04:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gehad - my hond is dood, en ek sien nie kans vir 'n vis nie, en ek is
allergies vir kat.
Dus, gee jy meer geld in donasies aan behoeftiges as wat jy aan jou honde
bestee?
Dit is die punt wat ek wou maak op jou antwoord dat die Amerikaners meer aan
hul troeteldiere bestee.
Sien?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3e1ce749$0$236@hades.is.co.za...
> Annette. Ek dink my punt is baie duidelik.
> Ek het 2 brakke - wat baie goed versorg word.
> Watse troeteldier het jy ?
> "Annette" wrote in message
> news:avhc97$fb9s4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So wat is jou punt?
>> Dat die mense nie moet troeteldiere aanhou nie, of nie hul troeteldiere
> moet
>> voer nie, en die geld wat hulle daardeur sou "spaar" moet aanstuur vir die
>> sukkelendes?
>> Watse troeteldier het jy Jonas?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3e1c19cd$0$226@hades.is.co.za...
>>> Omdat diegene gewoonlik menslike eienskappe aan diere toedig - terwyl
>> hulle
>>> vir mense self vere voel.
>>> Soos - het jy geweet dat Amreikaners meer geld aan hondekos spandeer
as
>> dit
>>> wat hulle aan mense in onderontwikkelde lande gee?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3e1c0530.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jy't 'n probleem met mense wat diereregte voorstaan? Hoekom?
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:3e1be357$0$225@hades.is.co.za...
>>>> > Suidwester - eerste vraag - waarom herdoop jy nie na Swaer nie -
> soos
>> in
>>>> > SWA(er) - dis mos minder spelwerk.
>>>> > Tweede vraag - is jy ten gunste van die voorkoming van
>>> diere-mishandeling?
>>>> > Of, staan jy diereregte voor? Ek het 'n probleem met laasgenoemde.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71673 is 'n antwoord op boodskap #71671] |
Do., 09 Januarie 2003 14:10   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Weimers se oë is geel. As hulle klein is, is dit blou. Hulle is vrek
intelligent...eintlik te slim vir hul eie goed. Dis 'n goeie waghond, maar
sal tog ook nooit 'n kind byt nie. Ja, ek gee ook so hier en daar, maar as
dit by 'n keuse kom, dan is my honde eerste prioriteit. So 'n ent terug
vra die een swart werker my of ek dan liewer vir my honde is as vir hom, 'n
mens. Hy was baie geskok toe ek vir hom ja antwoord en kan glad nie
verstaan dat dit net vir hom as swarte geld nie.....ek kies my honde bo
enige mens....wit of swart.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e1d7fc4.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Vriendin van my het 'n Weimeraner - lieflike hond. Net sy oë freak my 'n
> bietjie uit - spierwit. Het hulle almal sulke oë?
> Ek gee geld vir die Salvation Army, en my man vir die Kankervereniging, ons
> sal ook so af en toe 'n ietsie in die DBV se bokse sit, maar dis al. 'n
> Mens kan ook nie vir almal gee nie, ander sit jy na 'n ruk waar die
> behoeftiges sit.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e1d6651.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het Weimeraners en die wêreld se mense kan maar uitsterf sover dit my
>> aangaan as dit 'n kwessie sou wees of hulle eerste kos moet kry of
>> behoeftige mense.
>
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71675 is 'n antwoord op boodskap #71673] |
Do., 09 Januarie 2003 14:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie jy is al een nie.
Dis juis die punt wat ek aan Jonas probeer uitwys - dat 'n mens eerder vir
jou diere sorg as om geld te gee vir liefdadigheid.
Hy het dit soos 'n beskuldiging laat klink dat Amerikaners meer aan hul
troeteldiere spandeer as wat hulle hulp verleen aan behoewendes.
Dis nie net die Amerikaners nie.
Enige ordentlike diereliefhebber doen dit ook.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1d82db.0@news1.mweb.co.za...
> Weimers se oë is geel. As hulle klein is, is dit blou. Hulle is vrek
> intelligent...eintlik te slim vir hul eie goed. Dis 'n goeie waghond, maar
> sal tog ook nooit 'n kind byt nie. Ja, ek gee ook so hier en daar, maar as
> dit by 'n keuse kom, dan is my honde eerste prioriteit. So 'n ent terug
> vra die een swart werker my of ek dan liewer vir my honde is as vir hom, 'n
> mens. Hy was baie geskok toe ek vir hom ja antwoord en kan glad nie
> verstaan dat dit net vir hom as swarte geld nie.....ek kies my honde bo
> enige mens....wit of swart.
> "Elaine" wrote in message
> news:3e1d7fc4.0@news1.mweb.co.za...
>> 'n Vriendin van my het 'n Weimeraner - lieflike hond. Net sy oë freak
my
> 'n
>> bietjie uit - spierwit. Het hulle almal sulke oë?
>> Ek gee geld vir die Salvation Army, en my man vir die Kankervereniging,
> ons
>> sal ook so af en toe 'n ietsie in die DBV se bokse sit, maar dis al. 'n
>> Mens kan ook nie vir almal gee nie, ander sit jy na 'n ruk waar die
>> behoeftiges sit.
>>
>> Elaine
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e1d6651.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het Weimeraners en die wêreld se mense kan maar uitsterf sover dit my
>>> aangaan as dit 'n kwessie sou wees of hulle eerste kos moet kry of
>>> behoeftige mense.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71689 is 'n antwoord op boodskap #71681] |
Vr., 10 Januarie 2003 06:06   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
'n Hond praat nie teë nie. 'n Hond is nie moody nie. 'n Hond kry nie PMS
nie. 'n Hond is nooit laat nie en hang ook nie alewig voor 'n spieël rond
nie. 'n Hond vra nie wie of wat jy is en wat jou status is in die lewe of
wat jy al bereik het nie of wat jy hoop om te bereik nie. 'n Hond gee
onvoorwaardelike liefde, maak nie saak of jy 'n professor, dokter, arbeider,
prostituut, bedelaar, of wat ook al mag wees nie. As hy sy lojaliteit
gegee het, sal jy altyd daarop staat kan maak. Hoe kan daar dan nog 'n
keuse wees?
"Elaine" skryf in boodskap news:3e1dc097.0@news1.mweb.co.za...
> Sal jy jou honde bo jou vrou/meisie/boyfriend ook kies? Ek het al baie
> gewonder of ek my honde bo my man sal kies, maar ek dink as dit op die push
> kom sal die honde wen :))
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e1d82db.0@news1.mweb.co.za...
>> Weimers se oë is geel. As hulle klein is, is dit blou. Hulle is vrek
>> intelligent...eintlik te slim vir hul eie goed. Dis 'n goeie waghond,
> maar
>> sal tog ook nooit 'n kind byt nie. Ja, ek gee ook so hier en daar,
maar
> as
>> dit by 'n keuse kom, dan is my honde eerste prioriteit. So 'n ent terug
>> vra die een swart werker my of ek dan liewer vir my honde is as vir hom,
> 'n
>> mens. Hy was baie geskok toe ek vir hom ja antwoord en kan glad nie
>> verstaan dat dit net vir hom as swarte geld nie.....ek kies my honde bo
>> enige mens....wit of swart.
>
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71697 is 'n antwoord op boodskap #71689] |
Vr., 10 Januarie 2003 11:04   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
My Chow is vreeslik gesteld op sy voorkoms. Hy sit altyd doodstil dat ek
hom kam, en hy "trim" sy eie toonnaels. Ek kry hom gereeld waar hy homself
in die spieël sit en bewonder. Hy's 'n ongelooflike trotse hond, en as hy
stout was en hy kry raas of as ek gedip het, gaan sit hy in die hoekie of op
sy gunsteling plekkie buitekant en "pout". Niks kry hom om terug te kom na
my toe nie, nie eers 'n koekie of 'n stukkie biltong nie. Wanneer hy reg is
sal hy wel kom vrede maak.
Elaine
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1e62cf.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Hond praat nie teë nie. 'n Hond is nie moody nie. 'n Hond kry nie PMS
> nie. 'n Hond is nooit laat nie en hang ook nie alewig voor 'n spieël rond
> nie. 'n Hond vra nie wie of wat jy is en wat jou status is in die lewe of
> wat jy al bereik het nie of wat jy hoop om te bereik nie. 'n Hond gee
> onvoorwaardelike liefde, maak nie saak of jy 'n professor, dokter, arbeider,
> prostituut, bedelaar, of wat ook al mag wees nie. As hy sy lojaliteit
> gegee het, sal jy altyd daarop staat kan maak. Hoe kan daar dan nog 'n
> keuse wees?
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71703 is 'n antwoord op boodskap #71689] |
Vr., 10 Januarie 2003 12:43   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> 'n Hond praat nie teë nie. 'n Hond is nie moody nie. 'n Hond kry nie PMS
> nie. 'n Hond is nooit laat nie en hang ook nie alewig voor 'n spieël rond
> nie. 'n Hond vra nie wie of wat jy is en wat jou status is in die lewe of
> wat jy al bereik het nie of wat jy hoop om te bereik nie.
Ai, Suidwester, as jy besef watter sielkundige
profiel jy hier openbaar, dan sal jy ophou so
jou hart op jou mou dra. Arme ding, jy kry ook
geen respek nie, nè?
So van voor die spieël rondhang gepraat: Ons
woonstelgebou se hysbakke het spieëls in. Ek merk
op dat dit gereeld die mans is wat meer as die
vrouens vir hulself in die spieëls staan en dophou.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Paté Foie Gras [boodskap #71792 is 'n antwoord op boodskap #71770] |
Sa., 11 Januarie 2003 18:39  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
Ek het nogal 'n familielid [vroulik]
> wat ver in die sielkunde gestudeer is en die reken dat sielkunde die
> grootste klomp kak is wat die mensdom nog uitgedink het.
Jy weet, Suidwester, as 'n student hier in
Noord-Amerika vir my sê hy "studeer sielkunde,"
dan sê ek al klaar vir myself: hier is heelwaarskynlik
'n student wat met groot basuin universiteit toe
is, maar uiteindelik dit nie kon maak in die meer
intensiewe vakke nie, en toe uiteindelik maar sit
met 'n klomp "bird courses," gewoonlik Sielkunde.
In my jongdae op Stellenbosch het dit ook so gegaan.
Daar was 'n duisternis BA's met Sielkunde grade,
omdat hulle al vroeg nie meer toegelaat is, weens
hulle predikate, om byvoorbeeld Engels te loop nie.
So nie elkeen wat "Sielkunde geloop" het, het nou
teveel hare op hulle tande nie.
Maar daardie sielkundiges, wat benewens hulle
doktersgraad in die Sielkunde ook 'n mediese graad
het, hulle weet waarvan hulle praat. En daardie
mense wat 'n doktersgraad in die Kliniese Sielkunde
het, vir hulle kan jy maar ernstig opneem. En ek is
bly om te sien dat my een swaer in SA se dogter, wat
ook "Sielkunde geswot" het, nou by 'n mynmaatskappy
se Personeel-afdeling werk, en vir haar M.A. in
Bedryfs-sielkunde swot.
Gloudina
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 22:23:32 UTC 2026
|