Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kriek-het vraagstuk ....
Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71688] |
Fri, 10 January 2003 02:17  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien verloor - en
dit is om die Engelse te sien verloor.
(Of, is dit net andersom ...?)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71899 is 'n antwoord op boodskap #71882] |
Mon, 13 January 2003 22:36   |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is jy seker, Jonas? Ek het gedink Kenia en Zimbabwe was deel van
ons bod 'n paar jaar gelede, om krieket in Afrika te bevorder.
As dit so is, kan net die Internasionale Krieketraad dit herroep?
Dis vir my interessant dat die Zim krieketspelers baie dieselfde
argumente opper as ons destyds. (Sport en politiek moet
geskei word, ontwikkeling sal gestrem word, ens.)
Hulle het ook reeds baie geld aan die stadions in Zim bestee.
Maar dit sal my pas as die wedstryde geskuif word, ek dink
net dis 'n bietjie laat om die logistiek vir die spelers en veral
oorsese ondersteuners (vlugte, verblyf, oefenvelde, ens.) te
reël, behalwe as SA krieket reeds met 'n Plan B sit.
Wanneer begin die toernooi? 8 Februarie?
Wouter
"Jonas" skryf in boodskap news:3e223af1$0$226@hades.is.co.za...
Daardie wedstryde in Zim moes in elkgeval in die RSA plaasvind - die RSA is
die gasheer - die besluit om dit te deel is deur die SA krieketouens geneem.
Daarom behoort dit herroep te kan word.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e21af6c.0@news1.mweb.co.za...
> Weet ook nie hoekom kanseleer hulle nie maar die 6 wedstryde in Harare nie -
> hulle kan dit mos liewer hier êrens hou? Hoeveel mense gaan in anycase
> opdaag vir die wedstryde in Zimbabwe?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:avmfqf$h64ds$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, ek vertrou nie vir Mugabe nie - so hulle en hul ondersteuners kan
>> miskien maklik daar ingaan, maar wie sê hulle gaan so maklik daar uitkom.
>> Miskien besluit een of ander ekstra verdwaalde veteraan dat hy die
>> krieketveld wil hê waarop gespeel word, en begin wild en wakker te skiet.
>>
>> Hele toernooi dan in sy heppie kannon.
>>
>> Annette
|
|
|
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71915 is 'n antwoord op boodskap #71899] |
Tue, 14 January 2003 09:11  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wouter - my bron van inligting is 'n onderhoud met Ali Bacher +/- 1 week
gelede op TV.
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e23406d.0@news1.mweb.co.za...
> Is jy seker, Jonas? Ek het gedink Kenia en Zimbabwe was deel van
> ons bod 'n paar jaar gelede, om krieket in Afrika te bevorder.
> As dit so is, kan net die Internasionale Krieketraad dit herroep?
>
> Dis vir my interessant dat die Zim krieketspelers baie dieselfde
> argumente opper as ons destyds. (Sport en politiek moet
> geskei word, ontwikkeling sal gestrem word, ens.)
>
> Hulle het ook reeds baie geld aan die stadions in Zim bestee.
> Maar dit sal my pas as die wedstryde geskuif word, ek dink
> net dis 'n bietjie laat om die logistiek vir die spelers en veral
> oorsese ondersteuners (vlugte, verblyf, oefenvelde, ens.) te
> reël, behalwe as SA krieket reeds met 'n Plan B sit.
>
> Wanneer begin die toernooi? 8 Februarie?
>
> Wouter
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e223af1$0$226@hades.is.co.za...
> Daardie wedstryde in Zim moes in elkgeval in die RSA plaasvind - die RSA is
> die gasheer - die besluit om dit te deel is deur die SA krieketouens geneem.
> Daarom behoort dit herroep te kan word.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e21af6c.0@news1.mweb.co.za...
>> Weet ook nie hoekom kanseleer hulle nie maar die 6 wedstryde in Harare
> nie -
>> hulle kan dit mos liewer hier êrens hou? Hoeveel mense gaan in anycase
>> opdaag vir die wedstryde in Zimbabwe?
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:avmfqf$h64ds$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wel, ek vertrou nie vir Mugabe nie - so hulle en hul ondersteuners kan
>>> miskien maklik daar ingaan, maar wie sê hulle gaan so maklik daar
> uitkom.
>>> Miskien besluit een of ander ekstra verdwaalde veteraan dat hy die
>>> krieketveld wil hê waarop gespeel word, en begin wild en wakker te
> skiet.
>>>
>>> Hele toernooi dan in sy heppie kannon.
>>>
>>> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 26 08:16:30 UTC 2025
|