Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » wat gaan nou aan met Telkom?
|
Re: wat gaan nou aan met Telkom? [boodskap #71651 is 'n antwoord op boodskap #71493] |
Do., 09 Januarie 2003 07:51  |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee mense...
Telkom (Tel net hoe Kom die geld in) is nou so besig met die notering storie
aan die VBG dat hulle nie tyd het vir die "wit" pampiere nie... (voorheen
benadeelde gemeenskappe)
Thys hier oppie Bos.
"l&p" skryf in boodskap news:ant0715090b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Is daar 'n storing in my verbinding om
> die Suid Afrikaanse White pages op
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 05:55:46 UTC 2025
|