| Mamparra vir 2002 [boodskap #71458] |
Di., 07 Januarie 2003 07:35  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ondanks sterk kompetisie van Sam van Suidwes en Moyo van Zim, was dit ons
eie Manto wat met die louere weggestap het.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71481 is 'n antwoord op boodskap #71468] |
Di., 07 Januarie 2003 14:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pietertjie was ook 'n kandidaat, maar het nie die podium gemaak nie;))
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:avec8i$19ed$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat van Pieter de Singer-Premier Marais? of Gerald die g'n-meer-waarborg
> Morkel?
> Wie dra nou die broek (of is dit te kort?) in die Wes-Kaap?
>
> Thys (wat ok weer pebeer werk!) op dieselle Bos waarie anti gekom leerret!
>
> "Annette" wrote in message
> news:ave00h$eftvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ondanks sterk kompetisie van Sam van Suidwes en Moyo van Zim, was dit ons
>> eie Manto wat met die louere weggestap het.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71489 is 'n antwoord op boodskap #71468] |
Di., 07 Januarie 2003 15:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Thys de Wet wrote:
>
> Thys (wat ok weer pebeer werk!) op dieselle Bos waarie anti gekom leerret!
Ja, volgens Jonas is dit mos 'n
bosuniversiteit.
Tant Hessie van die Eersterivier.
|
|
|
|
|
|
| Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71554 is 'n antwoord op boodskap #71519] |
Wo., 08 Januarie 2003 04:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En dis nie al nie!! Dis die eerste keer dat 'n dame met die louere
wegstap:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e1b2816.0@news1.mweb.co.za...
> Haai hoe trots word ek nou! Ons mense wen darem ook so nou en dan iets :o))
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:ave00h$eftvb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ondanks sterk kompetisie van Sam van Suidwes en Moyo van Zim, was dit ons
>> eie Manto wat met die louere weggestap het.
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mamparra vir 2002 [boodskap #71921 is 'n antwoord op boodskap #71759] |
Di., 14 Januarie 2003 11:56  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Jonas2 - jammer maar ek is Jonas!
My eposadres op die groep is fana...@hotmail.com
Gaan dit gerus na - ek is ek ....
"Jonas" skryf in boodskap news:13996f26.0301101406.49c25e74@posting.google.com...
> "Elaine" wrote in message
news:...
>> Haaaaiiiiiiiii jitte, ek's nou so trots op haar ek kan bars! lolol, ja wat
>> kan 'n mens nou sê nê?
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:avgatn$fc57j$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> En dis nie al nie!! Dis die eerste keer dat 'n dame met die louere
>>> wegstap:))
>>> Annette
>
> Mamparras van die jaar behoort verregses te wees wat oorsee sit in
> plaas van doen wat hulle moet doen in Suid-Afrika
|
|
|
|