Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71505] |
Tue, 07 January 2003 18:01 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand vir my vertel hoe ek aan byde kante van 'n A4 bladsy kan
druk. Op my vorige OS (ME) het ek die HP sagteware gebruik wat saam
met die drukker gekom het. Nou met die xp OS gebruik ek die wat saam
met xp gekom het, maar sien nie die plek waar ek dit die 'default'
manier van druk kan maak nie.
--
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71782 is 'n antwoord op boodskap #71724] |
Sat, 11 January 2003 12:04 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie julle almal, ek sal alle raad van 'n kant vat en deurwerk :-) vir die
oomblik moet ek maar eers bladsye 1,3,5,7,9 druk en dan alles omdraai en dan
bladsye 2,4,6,8,10 ........ Aaaaaaaaaaaaargh!!!! :-p''''''``````
(raspberrie vir xp)
---
|
|
|