| Umngqusho [boodskap #71377] |
Ma., 06 Januarie 2003 02:20  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek sit nou so en blaai deur die web bladsye, en sien toe hierdie gereg
raak wat ek nog nooit voorheen van gehoor het nie. Maar dit sorteer
onder Suid Afrikaanse kosse, toe wonder ek of iemand hier dalk weet
wat presies dit is?
Volgens http://southafrica.narod.ru/engels/sacuisine.htm
A traditional Xhosa dish, known to be Mr. Mandela's favourite dish
Ek het ook nog nooit van "vetkousies" gehoor nie. Ook nie van
"Martingaulas" en "Amatungula" nie. Maar dit is nogal 'n
interessante skakel, daardie.
|
|
|
|
| Re: Umngqusho [boodskap #71380 is 'n antwoord op boodskap #71377] |
Ma., 06 Januarie 2003 06:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dit is wat ek by die Kos en Wynfees se Etniese stalletjie geëet het.
Dit het gelyk en gesmaak na kaboemielies en boontjies.
Ek is seker ons gaan dit een van die dae in blikkies te koop kry:)
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:niph1vcbk34e27o4iuipbjrsaibtg7blai@4ax.com...
> Ek sit nou so en blaai deur die web bladsye, en sien toe hierdie gereg
> raak wat ek nog nooit voorheen van gehoor het nie. Maar dit sorteer
> onder Suid Afrikaanse kosse, toe wonder ek of iemand hier dalk weet
> wat presies dit is?
>
> Volgens http://southafrica.narod.ru/engels/sacuisine.htm
> A traditional Xhosa dish, known to be Mr. Mandela's favourite dish
>
>
> Ek het ook nog nooit van "vetkousies" gehoor nie. Ook nie van
> "Martingaulas" en "Amatungula" nie. Maar dit is nogal 'n
> interessante skakel, daardie.
>
|
|
|
|
| Re: Umngqusho [boodskap #71389 is 'n antwoord op boodskap #71377] |
Ma., 06 Januarie 2003 08:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar het jy nou net my middagete beskryf.
Daar is darem 'n tamatie ook by:)
Annette
in message news:3e1945f8.8812625@news.telkomsa.net...
> On Sun, 05 Jan 2003 21:20:17 -0500, Katryn wrote:
>
>> Ek sit nou so en blaai deur die web bladsye, en sien toe hierdie gereg
>> raak wat ek nog nooit voorheen van gehoor het nie. Maar dit sorteer
>> onder Suid Afrikaanse kosse, toe wonder ek of iemand hier dalk weet
>> wat presies dit is?
>>
>> Volgens http://southafrica.narod.ru/engels/sacuisine.htm
>> A traditional Xhosa dish, known to be Mr. Mandela's favourite dish
>
>
> Umnqusho is stampmielies (samp) en boontjies. Voedsaam en heerlik. Eet
> net so warm of koud, of tradisioneel met dikmelk (amasi).
>
>
> (Iemand moet net die Russe leer dat die sardientjies nie van Wes-Afrika
> suidwaarts Natal toe swem nie. En sou "Penslawar" dalk Pens-en-lewer wees?)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Umngqusho [boodskap #71448 is 'n antwoord op boodskap #71440] |
Di., 07 Januarie 2003 03:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lewer afval? Nooit as te nimmer nie!
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:eh1k1vobqi3pog6qnqnquuuv07ndf7irig@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Afval?? Ek eet nie afval nie - maar daar is min dinge so lekker soos
>> kaboemielies, amasie en rooibone.
>
> Nou ja - Dompas het van "Penslawar" as Pens-en-lewer gepraat, en jy
> het daarop reageer, en ek het weer daarop reageer.
> Lewer en pens tel in my oë as afval.
>
|
|
|
|
| Re: Afval [boodskap #71450 is 'n antwoord op boodskap #71443] |
Di., 07 Januarie 2003 04:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Arabiere bedien cus-cus so in 'n torintkie met 'n oog bo-op.
Jy eet dit glo soos 'n katoba-druif - druk die waterigheid uit in die mond
en gooi die res weg.
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:de2k1vklv8ab53f2h3kfok3mhpqqrq54tp@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Solank daar klein kerrie ertappels
>> is is en nié (glad en geheel ni�!) 'n oog en 'n kop in is nie:-) Ons
>> is mos darem witmense:-)))
>
> Het jy al die fliek, "Minority Report" gesien, DD? So gepraat van
> oë....
> EISH!
> Maar ek wonder nogal hoe so oog dan sal smaak? Dit sal seker lekker
> taai wees?
>
> :-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Umngqusho [boodskap #71551 is 'n antwoord op boodskap #71511] |
Wo., 08 Januarie 2003 04:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So, as die staat se abattoirs sê dis afval dan is dit?
Nee - afval eet ek nie, lewer eet ek:)))
Annette
in message news:avf85h$s55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik is dit afval. Word in die abattoir's in die afval aanleg verwerk
> en verpak.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:avdjd6$e3pb8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lewer afval? Nooit as te nimmer nie!
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:eh1k1vobqi3pog6qnqnquuuv07ndf7irig@4ax.com...
>>> "Annette" wrote:
>>>
>>>> Afval?? Ek eet nie afval nie - maar daar is min dinge so lekker soos
>>>> kaboemielies, amasie en rooibone.
>>>
>>> Nou ja - Dompas het van "Penslawar" as Pens-en-lewer gepraat, en jy
>>> het daarop reageer, en ek het weer daarop reageer.
>>> Lewer en pens tel in my oë as afval.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Umngqusho [boodskap #71596 is 'n antwoord op boodskap #71582] |
Wo., 08 Januarie 2003 14:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Max!!! Ek weet van die meeste vroulike afvaleters wat van 'n klier
hou:))
Annette
-- .com> skryf in boodskap news:e720f1c7.0301080314.76b53f4a@posting.google.com...
> Lewer is 'n klier.
>
> Ons afvaleters hou nie van kliere nie...
>
> "Annette"
>> So, as die staat se abattoirs sê dis afval dan is dit?
>> Nee - afval eet ek nie, lewer eet ek:)))
>> Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Umngqusho [boodskap #71633 is 'n antwoord op boodskap #71631] |
Wo., 08 Januarie 2003 22:41   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Swart Simon wrote:
> "Davie Davis" wrote in message
Ons >>is mos darem witmense:-)))
> Hier wys jy maar net weer hoe bekrompe jou ou wêreldjie
> is.
> Het jy al ooit gehoor van 'hoofdkaas'? Dis 'n lekkerny
> wat die Hollanders maak van 'n gekookte varkkop, met
> augurke, ens. in en wat dan in die yskas gestol word.
> (Nee - daar is nie kaas in nie).
Ja, hier in Kanada noem die Mennoniete
dit "headcheese."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Umngqusho [boodskap #71657 is 'n antwoord op boodskap #71654] |
Do., 09 Januarie 2003 08:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Ek weet darem nie, Ek kan natuurlik nou net vir myself praat - maar
as ek van 'n klier hou eet ek dit:)))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301090023.4caaa74a@posting.google.com...
> Om van 'n klier te hou is anders as om 'n klier te eet!
>
> "Annette"
>> Haai Max!!! Ek weet van die meeste vroulike afvaleters wat van 'n klier
>> hou:))
>> Annette
>>
>>
>> -- .com> wrote in message
>> news:e720f1c7.0301080314.76b53f4a@posting.google.com...
>>> Lewer is 'n klier.
>>>
>>> Ons afvaleters hou nie van kliere nie...
>>>
>>> "Annette"
>>>> So, as die staat se abattoirs sê dis afval dan is dit?
>>>> Nee - afval eet ek nie, lewer eet ek:)))
>>>> Annette
|
|
|
|
| Kopkase [boodskap #71713 is 'n antwoord op boodskap #71631] |
Vr., 10 Januarie 2003 15:08  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Swart Simon" wrote:
> Het jy al ooit gehoor van 'hoofdkaas'? Dis 'n lekkerny
> wat die Hollanders maak van 'n gekookte varkkop, met
> augurke, ens. in en wat dan in die yskas gestol word.
> (Nee - daar is nie kaas in nie).
Oulik, nou weet ek waarom ons na julle verwys as Kaaskoppe. Dit het
toe al die tyd nooit iets te make gehad met rerige kase, of selfs die
maan nie. Maar varkkoppe en agurke.
Live and learn....:-)
(Ek neem aan dis dieselfde as 'sult'?)
|
|
|
|