Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vlag
Vlag [boodskap #7101] |
Fri, 23 August 1996 00:00  |
koll
Boodskappe: 3 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is nou al amper drie jaar in die USA (Alabama). Ek will einde van die
Jaar huis toe gaan vir Kersfees. My vraag: Waar kan ek 'n
OranjeBlanjeBlau vlag koop? Mag die vlag nog in SA verkoop word ?
As iemand weet, e-mail my asb. ko...@ix.netcom.com
Dankie
Rudiger Koll
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vlag [boodskap #7157 is 'n antwoord op boodskap #7101] |
Fri, 30 August 1996 00:00  |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan van Vollenhoven wrote:
>>
Natuurlik gun ek hom dit! Hy kan die ou vlag waai of hang waar hy wil
hoe hy wil!
Al wat ek wou se is dat dit nooit vir my persoonlik n mooi vlag was
nie.
Daar is geen verskuilde betekenisse in die sin nie.
Net dit: Gestroop van alle politieke aanhangsels en geoordeel bloot
as 'n vlag was die ou vlag vir my altyd 'n redelik lelike ontwerp.
Dis al.
Die nuwe een is effens beter, maar het te veel kleure en maak dit ook
nie juis nie. Dit het my egter nie daarvan weerhou om dit by
geleentheid met vreugde rond te waai nie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:27:44 UTC 2025
|