Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Trug!!!
Trug!!! [boodskap #71307] Sa, 04 Januarie 2003 21:24 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Terug, met klomp kilos agter die rug
wat as goed genoeg verskoning dien
om met 'n skuimende darft beker
te sit en ontspan.
Epos... 101 briewe...
maar met die grootste deel daarvan
speel Mailwasher klaar:-)))
Nuusgroep... 323 briewe
soek na newsgroupwasher...
kry dit nie, en lees 323 briewe!

Nou gaan ek ontspan
sien julle môre:-)))

DD
Re: Trug!!! [boodskap #71313 is 'n antwoord op boodskap #71307] Sa, 04 Januarie 2003 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Terug, met klomp kilos agter die rug

Sheesh, ook net 'n man sal so iets kan sê. Ons vrouens se kilos sit
orals behalwe agter die rug, vas!! :-(

> Nuusgroep... 323 briewe
> soek na newsgroupwasher...
> kry dit nie, en lees 323 briewe!

Hehehehe....wat probeer jy nou eintlik sê huh?

> sien julle môre:-)))

Ek sien...
:-)))

Lekker slaap! :-)
Re: Trug!!! [boodskap #71321 is 'n antwoord op boodskap #71313] So, 05 Januarie 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Jan 2003 16:43:30 -0500, Katryn wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> Terug, met klomp kilos agter die rug
>
> Sheesh, ook net 'n man sal so iets kan sê. Ons vrouens se kilos sit
> orals behalwe agter die rug, vas!! :-(

Uiters debateerbaar, Katryn. Te kyke na heelwat agterbakse vrouens
op die sypaadjies is dit klaarblyklik spesifiek vrouens wat kan praat
van 'klomp kilos agter die rug'; met die vooruitstrewende mansgeslag
vir wie die kilos voorlê:-(.

die (ietwat:-) ingetoë DD
Re: Trug!!! [boodskap #71326 is 'n antwoord op boodskap #71321] So, 05 Januarie 2003 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou nou nie juis sê boude is agter die rug nie :))))
Annette - vooruitstrewend, ingetoë en (fisies) agterbaks

"Davie Davis" skryf in boodskap news:9kmf1v8rmk4ts3ocgamt223uasie1c7ibg@4ax.com...
> On Sat, 04 Jan 2003 16:43:30 -0500, Katryn
> wrote:
>
>> Davie Davis wrote:
>>
>>> Terug, met klomp kilos agter die rug
>>
>> Sheesh, ook net 'n man sal so iets kan sê. Ons vrouens se kilos sit
>> orals behalwe agter die rug, vas!! :-(
>
>
> Uiters debateerbaar, Katryn. Te kyke na heelwat agterbakse vrouens
> op die sypaadjies is dit klaarblyklik spesifiek vrouens wat kan praat
> van 'klomp kilos agter die rug'; met die vooruitstrewende mansgeslag
> vir wie die kilos voorlê:-(.
>
> die (ietwat:-) ingetoë DD
>
Re: Trug!!! [boodskap #71345 is 'n antwoord op boodskap #71321] So, 05 Januarie 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> die (ietwat:-) ingetoë DD

LOL!
Re: Trug!!! [boodskap #71358 is 'n antwoord op boodskap #71307] So, 05 Januarie 2003 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Welkom terug.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ulje1v8dj1dk9kbigqn21lkhfv7licm0cb@4ax.com...
>
> Terug, met klomp kilos agter die rug
> wat as goed genoeg verskoning dien
> om met 'n skuimende darft beker
> te sit en ontspan.
> DD
>
Re: Trug!!! [boodskap #71366 is 'n antwoord op boodskap #71358] So, 05 Januarie 2003 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryntjie glimlag ietwat meewarig en ongelowig:
> die (ietwat:-) ingetoë DD

LOL!

en "Elaine" wrote:

> Welkom terug.
>

Dankie Elaine, en ek sien daardie
'ja glo jy maar in jou ingetoënheid
as niemand anders wil nie', Katryn:-)

DD
Re: Trug!!! [boodskap #71376 is 'n antwoord op boodskap #71366] Ma, 06 Januarie 2003 02:01 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Dankie Elaine, en ek sien daardie
> 'ja glo jy maar in jou ingetoënheid
> as niemand anders wil nie', Katryn:-)

Soos in sedig en stemmig? - sedig met duisende
duiweltjies, miskien - ja. :-))
Jy ken my al heeltemal te goed. Dit sal seker nie eens meer help as
ek onder 'n nuwe naam probeer skryf nie? Ek wil juis weer vir Jamie
bietjie uit die kas haal!
:-)))
Vorige onderwerp: Anoniem
Volgende onderwerp: Arme prokureurs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 21:28:11 MGT 2024