| Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71332] |
So., 05 Januarie 2003 12:58  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom het
ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?
Ek kry die indruk dat Jordaan nie noodwendig sing nie, maar dat hy dit so
skeef kou.
|
|
|
|
| Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71334 is 'n antwoord op boodskap #71332] |
So., 05 Januarie 2003 13:47   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
> Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom het
> ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?
As dit die eerste keer is wat jy "Beautiful
in Beaufort Wes" hoor, dan is jy darem baaaaie
agter die tyd (dit, dink ek, ek is nog 'n
anglisisme, Elaine.) Hier op die walle van die
Ottawa sit en luister ek gereeld daarna, vir
baie lank al. Deur Gert Vlok Nel gesing.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71354 is 'n antwoord op boodskap #71332] |
So., 05 Januarie 2003 15:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Doodeenvoudig liewe Jonas, mens kan nie die woorde hoor as Gert of Theuns
dit sing nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3e182c3d$0$237@hades.is.co.za...
> Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
> Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom het
> ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?
>
> Ek kry die indruk dat Jordaan nie noodwendig sing nie, maar dat hy dit so
> skeef kou.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71408 is 'n antwoord op boodskap #71386] |
Ma., 06 Januarie 2003 13:27   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
> julle verstaan vir gert net nie. jy moet in die regte mood wees dan
> spreek dit tot jou siel, jy hoef nie te luister met jou ore nie (diep
> ne). gert se cd is een van die bestes in my collection.
En dit het nou mode geword, selfs by
Vlok-fans, om te sê "hy kan nie sing
nie." Maar daarmee stem ek ook nie
saam nie. Hy het 'n baie suiwer, baie
vaste sangstem. Hy sing net in 'n soort
genre wat dit nodig maak dat hy in 'n
mineure toon sing, 'n soort sang wat die
luisteraar dwing om baie intens te luister,
by tye sy eie interpretasies by te bring.
Luister nou maar na daardie elegie oor die
dood van Koos du Plessis. Dis nie net 'n
song nie. Dis 'n stuk performance art. En
dit laat nog elke keer wanneer ek daarna
luister, die trane rol.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71419 is 'n antwoord op boodskap #71408] |
Ma., 06 Januarie 2003 16:51  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Soos in die geval van Bob Dylan - wie groot dinge geskryf het, maar ander
ouens het dit bekend/gewild gemaak.
skryf in boodskap news:3E198553.7070908@rogers.com...
>
> Threeships Mcduck wrote:
>
>
>> julle verstaan vir gert net nie. jy moet in die regte mood wees dan
>> spreek dit tot jou siel, jy hoef nie te luister met jou ore nie (diep
>> ne). gert se cd is een van die bestes in my collection.
>
> En dit het nou mode geword, selfs by
> Vlok-fans, om te sê "hy kan nie sing
> nie." Maar daarmee stem ek ook nie
> saam nie. Hy het 'n baie suiwer, baie
> vaste sangstem. Hy sing net in 'n soort
> genre wat dit nodig maak dat hy in 'n
> mineure toon sing, 'n soort sang wat die
> luisteraar dwing om baie intens te luister,
> by tye sy eie interpretasies by te bring.
> Luister nou maar na daardie elegie oor die
> dood van Koos du Plessis. Dis nie net 'n
> song nie. Dis 'n stuk performance art. En
> dit laat nog elke keer wanneer ek daarna
> luister, die trane rol.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|