Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beste Wense vir 2003
Beste Wense vir 2003 [boodskap #71176] Di, 31 Desember 2002 08:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aan al die bakleieriges en vredeliewendes, volleerdes en kratermakers hier,
Beste wense vir 2003.

Annette
Re: Beste Wense vir 2003 [boodskap #71183 is 'n antwoord op boodskap #71176] Di, 31 Desember 2002 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ook vir jou, vrou met die lekker lag, mag 2003 vir jou net pret inhou.....en
baie geld.......en, en dit wat jy mag wil hê!

"Annette" skryf in boodskap news:aurjr9$9ma0f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Aan al die bakleieriges en vredeliewendes, volleerdes en kratermakers hier,
> Beste wense vir 2003.
>
> Annette
>
Re: Beste Wense vir 2003 [boodskap #71194 is 'n antwoord op boodskap #71183] Di, 31 Desember 2002 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die beste wense vir 2003 van hierdie natte,overstroomde,kille koue Vlaandere
Paul
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e115ee6.0@news1.mweb.co.za...
> Ook vir jou, vrou met die lekker lag, mag 2003 vir jou net pret inhou.....en
> baie geld.......en, en dit wat jy mag wil hê!
> "Annette" wrote in message
> news:aurjr9$9ma0f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Aan al die bakleieriges en vredeliewendes, volleerdes en kratermakers
> hier,
>> Beste wense vir 2003.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Beste Wense vir 2003 [boodskap #71196 is 'n antwoord op boodskap #71194] Di, 31 Desember 2002 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Voorspeod vir almal, ja selfs vir die klomp wat dit nie regtig verdien nie,
ne Oom Bob van die Noorde!!!

Joeboy

--
There are 10 types of people in the world
Those who understand binary and those who don't

Paul de Dilbeek skryf in boodskap news:2KfQ9.81200$Ti2.11298@afrodite.telenet-ops.be...
> Die beste wense vir 2003 van hierdie natte,overstroomde,kille koue Vlaandere
> Paul
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:3e115ee6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ook vir jou, vrou met die lekker lag, mag 2003 vir jou net pret
> inhou.....en
>> baie geld.......en, en dit wat jy mag wil hê!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aurjr9$9ma0f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Aan al die bakleieriges en vredeliewendes, volleerdes en kratermakers
>> hier,
>>> Beste wense vir 2003.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Beste Wense vir 2003 [boodskap #71208 is 'n antwoord op boodskap #71176] Di, 31 Desember 2002 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Aan al die bakleieriges en vredeliewendes, volleerdes en kratermakers hier,
> Beste wense vir 2003.

Dankie, Annette. En vir jou ook! :-)

En van my kant af ook beste wense aan almal wat hier lees en loer.
Re: Beste Wense vir 2003 [boodskap #71333 is 'n antwoord op boodskap #71208] So, 05 Januarie 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Annette" wrote:
>
>> Aan al die bakleieriges en vredeliewendes, volleerdes en kratermakers hier,
>> Beste wense vir 2003.
>
> Dankie, Annette. En vir jou ook! :-)
>
> En van my kant af ook beste wense aan almal wat hier lees en loer.

KinkY: Ook van my n laat wens vir 2003! Mag julle drome vlerke kry
waarmee julle oor die oseane kan vlieg! :-)
Re: Beste Wense vir 2003 [boodskap #71350 is 'n antwoord op boodskap #71333] So, 05 Januarie 2003 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY: Ook van my n laat wens vir 2003! Mag julle drome vlerke kry
> waarmee julle oor die oseane kan vlieg! :-)

Goed om jou ook weer hier te sien madam. :-)
Re: Beste Wense vir 2003 [boodskap #71544 is 'n antwoord op boodskap #71350] Wo, 08 Januarie 2003 02:45 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>> KinkY: Ook van my n laat wens vir 2003! Mag julle drome vlerke kry
>> waarmee julle oor die oseane kan vlieg! :-)
>
> Goed om jou ook weer hier te sien madam. :-)

KinkY: Dankie liefie! :-) Ek kry so min tyd om hier te speel. My
ander poslyste en dogters hou my maar besig! En dan is ek eintlik nog
met verlof!
Vorige onderwerp: DD
Volgende onderwerp: PMS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:23:15 MGT 2024