Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nuwe jaar
nuwe jaar [boodskap #71246] |
Thu, 02 January 2003 07:04  |
Hannes vW
Boodskappe: 3 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand !
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: nuwe jaar [boodskap #71273 is 'n antwoord op boodskap #71267] |
Fri, 03 January 2003 14:40  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het eendag 'n navigator gehad wat vir my die pad na JHB se voorstede toe
moet uitwerk op 'n kaart en toe die verkeer verdwyn en ek na die kaart kyk,
sou ek sien sy het die kaart onderstebo en ons is sterk op pad na Heidelberg
toe!!!
"Annette" skryf in boodskap news:av3m45$bkp33$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is baie goed met Kaartlees - ek was mos 'n Voortrekker.:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e154351.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm! Mag jy nooit vir my 'n kaart hoef te lees nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:av1gjn$avca1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Baie maklik. Ek is lid van die Altyd Bo Organisasie.
>>> Waar ek ook op aarde staan, daar is ek heel bo - en al die ander plekke is
>>> onder my:))
>>> Moenie altyd glo wat jy in boeke lees nie:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e143a0a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jong, jou aarde staan snaaks? Is jy in die Kaap dan wys jou hol suidekant
>>>> toe! Hoe kom jy by doer onder in die Noorde uit?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:av1851$aug4t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Haai dankie - ons het volle vertroue in die goud en rand tewyl die mense
>>>> > daar onder in die Noorde wil oorlog speel:)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Hannes vW" wrote in message
>>>> > news:av0o9k$8n5$1@news.online.de...
>>>> > >
>>>> > > 'n wonnerlike nuwe jaar aan al die suid afrikaners en sterkte aan die rand!
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 18:53:45 UTC 2025
|