Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker Nuwejaar
Lekker Nuwejaar [boodskap #71205] |
Tue, 31 December 2002 14:49  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Geniet julle nuwe jaar en mag dit 'n vreeslik voorspoedige een wees!!
Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
jy geparty het, kom veilig by die huis. Drink baie water voordat jy bed toe
gaan, dit keer dat jy babbelaas kry :))))
Groete
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71249 is 'n antwoord op boodskap #71245] |
Thu, 02 January 2003 11:23   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
die mense veilig oor die pad kom?
As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.
Gister langs die pad tussen Pearly Beach en Uilkraalsmond drie kranse op
verkillende plekke waar voetgangers sommer so langs die pad raakgery is. Die
pad is smal daar, daar is nie eers 'n kantstreep nie. En die mense op
daardie pad is altyd haastig op pad iewers heen.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e13e23e.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
> die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
> nou nog geswaai is.......splat!
> "Katryn" wrote in message
> news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
>> "Elaine" wrote:
>>
>>> Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>>> jy geparty het, kom veilig by die huis.
>>
>> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
>> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
>> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
>> dronk voetgangers.
>> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>>
>
|
|
|
|
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71261 is 'n antwoord op boodskap #71249] |
Fri, 03 January 2003 05:39   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet by Pretoria gaan kyk daar aan die Krugersdorp snelweg se kant. Om
aan die stad se kant van die snelweg te kom, hol die mense oor die dubbele
snelweg.....en as jy jou verkeersreëls ken, sal jy weet dat GEEN mens sy
voet op 'n snelweg mag sit nie. Die spoed is g'n kwessie nie want teen
60km/u beweeg jy alreeds meer as 40 vt per sekonde en geen mens se
reaksietyd is vinnig genoeg om so 'n trap altyd te vermy nie. Feit bly
egter staan, die wet sê daar mag nie voetgangers op 'n snelweg wees nie.
"Annette" skryf in boodskap news:av1854$aug4t$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
> verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
> die mense veilig oor die pad kom?
> As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
> swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.
>
> Gister langs die pad tussen Pearly Beach en Uilkraalsmond drie kranse op
> verkillende plekke waar voetgangers sommer so langs die pad raakgery is. Die
> pad is smal daar, daar is nie eers 'n kantstreep nie. En die mense op
> daardie pad is altyd haastig op pad iewers heen.
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e13e23e.0@news1.mweb.co.za...
>> Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
>> die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
>> nou nog geswaai is.......splat!
>> "Katryn" wrote in message
>> news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
>>> "Elaine" wrote:
>>>
>>>> Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>>>> jy geparty het, kom veilig by die huis.
>>>
>>> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
>>> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
>>> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
>>> dronk voetgangers.
>>> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71263 is 'n antwoord op boodskap #71261] |
Fri, 03 January 2003 07:16   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie die mense wat die snelweë bewandel stel hul veel aan hierdie wet
nie:))
Het jy al ooit 'n verkeerskonstabel 'n lopende op die snelweg sien vastrek?
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e15221e.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet by Pretoria gaan kyk daar aan die Krugersdorp snelweg se kant. Om
> aan die stad se kant van die snelweg te kom, hol die mense oor die dubbele
> snelweg.....en as jy jou verkeersreëls ken, sal jy weet dat GEEN mens sy
> voet op 'n snelweg mag sit nie. Die spoed is g'n kwessie nie want teen
> 60km/u beweeg jy alreeds meer as 40 vt per sekonde en geen mens se
> reaksietyd is vinnig genoeg om so 'n trap altyd te vermy nie. Feit bly
> egter staan, die wet sê daar mag nie voetgangers op 'n snelweg wees nie.
> "Annette" wrote in message
> news:av1854$aug4t$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
>> verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
>> die mense veilig oor die pad kom?
>> As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
>> swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.
>>
>> Gister langs die pad tussen Pearly Beach en Uilkraalsmond drie kranse op
>> verkillende plekke waar voetgangers sommer so langs die pad raakgery is. Die
>> pad is smal daar, daar is nie eers 'n kantstreep nie. En die mense op
>> daardie pad is altyd haastig op pad iewers heen.
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e13e23e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
>>> die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
>>> nou nog geswaai is.......splat!
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
>>>> "Elaine" wrote:
>>>>
>>>> >Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>>>> >jy geparty het, kom veilig by die huis.
>>>>
>>>> Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
>>>> gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
>>>> blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
>>>> dronk voetgangers.
>>>> Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Lekker Nuwejaar [boodskap #71265 is 'n antwoord op boodskap #71263] |
Fri, 03 January 2003 08:03  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie maklik nie! Het jy al ooit 'n speedcop gesien wat 'n Zola aftrek?
Die wette geld in elk geval mos net vir die wat kan betaal.....die res kan
nie en wil nie en waarom moet hulle dan beboet word? Die Rade sien
verkeersoortredings in elk geval net in Rande en sente.
"Annette" skryf in boodskap news:av3dbq$bkjk5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink nie die mense wat die snelweë bewandel stel hul veel aan hierdie wet
> nie:))
> Het jy al ooit 'n verkeerskonstabel 'n lopende op die snelweg sien vastrek?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e15221e.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy moet by Pretoria gaan kyk daar aan die Krugersdorp snelweg se kant. Om
>> aan die stad se kant van die snelweg te kom, hol die mense oor die dubbele
>> snelweg.....en as jy jou verkeersreëls ken, sal jy weet dat GEEN mens sy
>> voet op 'n snelweg mag sit nie. Die spoed is g'n kwessie nie want teen
>> 60km/u beweeg jy alreeds meer as 40 vt per sekonde en geen mens se
>> reaksietyd is vinnig genoeg om so 'n trap altyd te vermy nie. Feit bly
>> egter staan, die wet sê daar mag nie voetgangers op 'n snelweg wees nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:av1854$aug4t$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kortpad? Tensy daar elke 50 meter 'n voetbrug oor die nasionale paaie wat
>>> verby informelebehuisingsvestigeings loop opgerig word, hoe op aarde moet
>>> die mense veilig oor die pad kom?
>>> As die motoriste soos soet seuntjies by die spoedperk hou, het die arme
>>> swinkendes en swaaiendes darem miskien nog 'n kans.
>>>
>>> Gister langs die pad tussen Pearly Beach en Uilkraalsmond drie kranse op
>>> verkillende plekke waar voetgangers sommer so langs die pad raakgery is. Die
>>> pad is smal daar, daar is nie eers 'n kantstreep nie. En die mense op
>>> daardie pad is altyd haastig op pad iewers heen.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e13e23e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Sover ek weet, is een van die grootste probleme mense wat oor die snelweë in
>>>> die RSA hardloop. Hulle vat kortpad en dan word hulle getrap. As 'n dan
>>>> nou nog geswaai is.......splat!
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:6il31vgv55c74a1a9uv1bpacl00fnm0bjj@4ax.com...
>>>> > "Elaine" wrote:
>>>> >
>>>> > >Moenie drink en bestuur nie, as julle te dronk is om te bestuur, slaap waar
>>>> > >jy geparty het, kom veilig by die huis.
>>>> >
>>>> > Nou die dag op CNN was daar so stukkie dat daar by julle word
>>>> > gesê: "don't drink and walk" - die nuusflits was so getiteld, want
>>>> > blykbaar word die meeste dodelike ongelukke in SA veroorsaak deur
>>>> > dronk voetgangers.
>>>> > Dit was vir my nogal snaaks, ek moet erken. :-)
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 22:08:02 UTC 2025
|