Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ontdekking
Ontdekking [boodskap #71112] |
Mon, 30 December 2002 03:46  |
Joe de Beer
Boodskappe: 20 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit werk
so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die gang, het
my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om n paar
mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
Tot later
Joeboy
--
There are 10 types of people in the world
Those who understand binary and those who don't
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ontdekking [boodskap #71220 is 'n antwoord op boodskap #71219] |
Tue, 31 December 2002 21:04   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Joe wrote:
> Hallo Joe, ek is ook Joe
> Wonner hoeveel van ons is daar al??
> Joe van die Karo
Daar is Didi en DD en Chrisjolette
en nog ander, ad nauseam.
En nie een kan goed spel nie,
kan nie interessant reg spel nie,
kan nie karoo reg spel nie, los
alewig hierdie forensiese voetspore
van slegte spel oor die hele nuusgroep
versprei. Weet jy wat ad nauseam
beteken, du Plessis?
Tant Hessie van Rome
|
|
|
Re: Ontdekking [boodskap #71223 is 'n antwoord op boodskap #71219] |
Tue, 31 December 2002 21:20   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Gesalfdes
Dis nou die manne sonder tanne wat op die Parade staan en preek Saterdae.
Hoe langer hy kan praat, hoe meer gesalfd is hy.
Hieronder 'n paar "waarhede" wat ek so oor die jare se vermaaklike
Saterdagoggende op die Parade gehoor het.
Dis ook in die boekie: 'n Kaapse Ding ( 'n joke onner die berg) deur Eugene
Hendricks.
Pure gratis komedie, en as ek my nie so slap gelag het nie, was ek ook
seker al bekeer:)
1) Djulle Aanties wat so pille suip, daar is net een pil.
Dit is 'n pil vir die maagseer,
Dit is 'n pil vir die ma raak
Dit is 'n pil vir die hoebloed
Maar ek sê vir dag vir djulle, dis die beste pil en dis die Gospel.!
2) In die ou dae was ek 'n gangster, ma 'n gangster met 'n trade
Ek was 'n tailor.
Jy kon vir my eneige lap gee en ek het vir jou 'n soetjie gesny.
Gee vir my 'n Diamond lap en ek sny vir die beste Diamond Soetjie wat jy kan
kry.
Gee vir my 'n check lap en ek sny vir jou die beste check soetjie wat jy kan
kry.
Mense djulle kon my enige lap gee en ek sny, maar laat ek julle vandag sê
daar is een lap wat die Here niks mee kan maak nie, en dis 'n dronklap.
3) Djulle wat soe rook, djulle gaan hel toe
Djulle wat soe vloek, djulle gaan die duisternis in
Djulle wat soe hoereer, djulle gaan moet antwoord.
Ek sê vandag vir djulle, die duiwel speel nie.
'n Gangster wat eenkant na die preek staan en luister draai weg en sê: Djou
moer djy praat kak.
Die gesalfde, nou vol van die gees en opgewarm :
Djou moer ook, maar ons sal sien as die Here kom.
4) Djulle moet djulle maaind opmaak vir wie julle wil dien, die Here of die
Duiwel.
Djulle kan nie soos verkleuremannetjies wees nie.
As 'n verkleuremannetjie op 'n bloulap sit, dan raak hy blou.
As mens 'n verkleuremannetjie op 'n rooilap sit. dan raak hy rooi.
But as 'n mens 'n verkleuremannetjie op 'n checklap sit, dan kry hy 'n
nervousbrakedown.
5) Broers en susters, vandag wil ek vir julle preek.
Ek wil vir julle preek en waarsku teen 'n stukkie vleis.
Dis 'n stukkie vleis met hare om
Dis 'n stukkie vleis wat menige jong meisie se lewe verwoes het
Dis 'n stukkie vleis wat jongmans in tronke laat beland het
Dis 'n stukkie vleis wat die hospitaal vol het van kranksinnige mense
Broers en Susters, ek wil julle waarsku teen die stukkie vleis wat Jacobus
in die Bybel van praat.
mense en dis die tong.
6)( My gunsteling ene)
Geliefde Broers en Susters ek groet julle in die oorwindende naam van onse
Liewe Meester en Saligmaker.
Mense ek is nie vandag hier om klippe te goei nie.
mense ek is nie vandag hier om iemand uit te sonder nie, maar om die Woord
te lewer aan die wat nog nie die Liewe en Goeie Meester in hul lewe
aangeneem het nie.
Mense, julle gaan brand in die Hel!
Annette
"Joe" skryf in boodskap news:21d4cf99.0212311242.3f74fa1e@posting.google.com...
> "Joe de Beer" wrote in message
news:...
>> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit werk
>> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die gang, het
>> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
>> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>
>> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om n paar
>> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>
>> Tot later
>>
>> Joeboy
>
> Hallo Joe, ek is ook Joe
> Wonner hoeveel van ons is daar al??
>
> Ek lees ook hierdie NG vir omtrent 2 weke al en man het ek al gelag
> vir die bollie wat die mense hier kan kwytraak. Ek dink party mense
> sal rêrig liewers anoniem wil bly.
>
> Ek persoonlik het geen probleem as die mense weet wie ek is nie en
> enige opinie wat ek in hierdie of enige ander NG uitspreek doen ek so
> eerlik soos wat my gewete my toelaat.Ek dink net dat enigeen wat poste
> pos (of wat jy dit ookal noem) dit met die volle verantwoordelikheid
> doen as wat jy sou doen as jy voor die Skepper sou getuig. Ek dink dat
> solank jy eerlik is, het jy niks om oor skaam of anoniem te wees nie.
>
> Joe van die Karo
|
|
|
|
|
Re: Ontdekking [boodskap #71231 is 'n antwoord op boodskap #71223] |
Wed, 01 January 2003 11:38   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die "stukkie vleis" het my aanvanklik mislei.
"Annette" skryf in boodskap news:aut1u4$9qf8k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Gesalfdes
>
> Dis nou die manne sonder tanne wat op die Parade staan en preek Saterdae.
> Hoe langer hy kan praat, hoe meer gesalfd is hy.
>
> Hieronder 'n paar "waarhede" wat ek so oor die jare se vermaaklike
> Saterdagoggende op die Parade gehoor het.
> Dis ook in die boekie: 'n Kaapse Ding ( 'n joke onner die berg) deur Eugene
> Hendricks.
> Pure gratis komedie, en as ek my nie so slap gelag het nie, was ek ook
> seker al bekeer:)
>
> 1) Djulle Aanties wat so pille suip, daar is net een pil.
> Dit is 'n pil vir die maagseer,
> Dit is 'n pil vir die ma raak
> Dit is 'n pil vir die hoebloed
> Maar ek sê vir dag vir djulle, dis die beste pil en dis die Gospel.!
>
> 2) In die ou dae was ek 'n gangster, ma 'n gangster met 'n trade
> Ek was 'n tailor.
> Jy kon vir my eneige lap gee en ek het vir jou 'n soetjie gesny.
> Gee vir my 'n Diamond lap en ek sny vir die beste Diamond Soetjie wat jy kan
> kry.
> Gee vir my 'n check lap en ek sny vir jou die beste check soetjie wat jy kan
> kry.
> Mense djulle kon my enige lap gee en ek sny, maar laat ek julle vandag sê
> daar is een lap wat die Here niks mee kan maak nie, en dis 'n dronklap.
>
> 3) Djulle wat soe rook, djulle gaan hel toe
> Djulle wat soe vloek, djulle gaan die duisternis in
> Djulle wat soe hoereer, djulle gaan moet antwoord.
> Ek sê vandag vir djulle, die duiwel speel nie.
>
> 'n Gangster wat eenkant na die preek staan en luister draai weg en sê: Djou
> moer djy praat kak.
> Die gesalfde, nou vol van die gees en opgewarm :
> Djou moer ook, maar ons sal sien as die Here kom.
>
> 4) Djulle moet djulle maaind opmaak vir wie julle wil dien, die Here of die
> Duiwel.
> Djulle kan nie soos verkleuremannetjies wees nie.
> As 'n verkleuremannetjie op 'n bloulap sit, dan raak hy blou.
> As mens 'n verkleuremannetjie op 'n rooilap sit. dan raak hy rooi.
> But as 'n mens 'n verkleuremannetjie op 'n checklap sit, dan kry hy 'n
> nervousbrakedown.
>
> 5) Broers en susters, vandag wil ek vir julle preek.
> Ek wil vir julle preek en waarsku teen 'n stukkie vleis.
> Dis 'n stukkie vleis met hare om
> Dis 'n stukkie vleis wat menige jong meisie se lewe verwoes het
> Dis 'n stukkie vleis wat jongmans in tronke laat beland het
> Dis 'n stukkie vleis wat die hospitaal vol het van kranksinnige mense
> Broers en Susters, ek wil julle waarsku teen die stukkie vleis wat Jacobus
> in die Bybel van praat.
> mense en dis die tong.
>
> 6)( My gunsteling ene)
> Geliefde Broers en Susters ek groet julle in die oorwindende naam van onse
> Liewe Meester en Saligmaker.
> Mense ek is nie vandag hier om klippe te goei nie.
> mense ek is nie vandag hier om iemand uit te sonder nie, maar om die Woord
> te lewer aan die wat nog nie die Liewe en Goeie Meester in hul lewe
> aangeneem het nie.
> Mense, julle gaan brand in die Hel!
>
> Annette
>
> "Joe" wrote in message
> news:21d4cf99.0212311242.3f74fa1e@posting.google.com...
>> "Joe de Beer" wrote in message
> news:...
>>> Hi, en toe ontdek ek wraggies vanoggend eers hierdie groep. Sien dit
> werk
>>> so, met die weeerlig in die omgewing en n R7-weekend call aan die
gang,
> het
>>> my modem n geveg met n bliksemstraal verloor. Ek dog toe dat ek die kans
>>> gebruik en format etc etc. Op n stadium moet n mens dan weer al die
>>> newsgroups van die SAIX server aflaai, toe sien ek hierdie een raak.
>>>
>>> Mmmm, n paar interessante debatte hier, so ek is gesubscribe. Goed om
n
> paar
>>> mense vanaf die rugby en krieket plekke ook hier rond te sien dwaal.
>>>
>>> Tot later
>>>
>>> Joeboy
>>
>> Hallo Joe, ek is ook Joe
>> Wonner hoeveel van ons is daar al??
>>
>> Ek lees ook hierdie NG vir omtrent 2 weke al en man het ek al gelag
>> vir die bollie wat die mense hier kan kwytraak. Ek dink party mense
>> sal rêrig liewers anoniem wil bly.
>>
>> Ek persoonlik het geen probleem as die mense weet wie ek is nie en
>> enige opinie wat ek in hierdie of enige ander NG uitspreek doen ek so
>> eerlik soos wat my gewete my toelaat.Ek dink net dat enigeen wat poste
>> pos (of wat jy dit ookal noem) dit met die volle verantwoordelikheid
>> doen as wat jy sou doen as jy voor die Skepper sou getuig. Ek dink dat
>> solank jy eerlik is, het jy niks om oor skaam of anoniem te wees nie.
>>
>> Joe van die Karo
>
|
|
|
|
Re: Ontdekking [boodskap #71247 is 'n antwoord op boodskap #71223] |
Thu, 02 January 2003 08:15   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
2003 en jy's op jou stukke, hê? Pragtig!

Re: Ontdekking [boodskap #72489 is 'n antwoord op boodskap #71220] |
Sat, 25 January 2003 18:38   |
Chrisjolette
Boodskappe: 38 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Chrisjolette: Ag, dan het ons die wyfie darem iets laat doen, al is
dit nou om tot brakens toe raak oor ons spelling. Van wanneer af is
jy nogal die amptelike taalkeurder? Daar is nie meer iets soos regte
ov verkeerde speling nie, ons spel soos wat ons praat, vra maar
bietjie die juffrouens wat moet skool hou vir mense wat afrikaans as
vak het. Of dit nou eerste of tweede of derde of laaste taal is, jy
mag nie `n kind dop oor sy speling nie. Hy kan selfs sy hele
afrikaanse vraestel in ingels beantwoord dan moet jy hom daarvoor
krediet gee. So los ons en onse spelling uit, en gaan braak jouse gal
op `n ander plek.
"@rogers.com"
> Daar is Didi en DD en Chrisjolette
> en nog ander, ad nauseam.
> En nie een kan goed spel nie,
> kan nie interessant reg spel nie,
> kan nie karoo reg spel nie, los
> alewig hierdie forensiese voetspore
> van slegte spel oor die hele nuusgroep
> versprei. Weet jy wat ad nauseam
> beteken, du Plessis?
>
> Tant Hessie van Rome
|
|
|
Re: Ontdekking [boodskap #72499 is 'n antwoord op boodskap #72489] |
Sat, 25 January 2003 19:08   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Chrisjolette wrote:
So los ons en onse spelling uit, en gaan braak jouse gal
> op `n ander plek.
En hoe gaan dit deesdae met die besluit
waar die volgende atoomkragstasie in SA
opgerig gaan word?
Jouse vriendin, Hessie Einstein
|
|
|
Re: Ontdekking [boodskap #72500 is 'n antwoord op boodskap #72489] |
Sat, 25 January 2003 19:11   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 25 Jan 2003 10:38:32 -0800, chrisjo...@yahoo.com
(Chrisjolette) wrote:
> Chrisjolette: Ag, dan het ons die wyfie darem iets laat doen, al is
> dit nou om tot brakens toe raak oor ons spelling. Van wanneer af is
> jy nogal die amptelike taalkeurder? Daar is nie meer iets soos regte
> ov verkeerde speling nie, ons spel soos wat ons praat, vra maar
> bietjie die juffrouens wat moet skool hou vir mense wat afrikaans as
> vak het. Of dit nou eerste of tweede of derde of laaste taal is, jy
> mag nie `n kind dop oor sy speling nie. Hy kan selfs sy hele
> afrikaanse vraestel in ingels beantwoord dan moet jy hom daarvoor
> krediet gee. So los ons en onse spelling uit, en gaan braak jouse gal
> op `n ander plek.
Sit jy lekker met jouself en gesels hier, Gloudina?
Onder die indruk dat jy jou forensiese voetspore
verbloem met verkeerde speling?
Te kyke na alles wat hier staan begin ek deur jou kyk
en ek dink dat ek nie die enigste is nie.
Chrisjolette is dus toe al die tyd jyself wat meer as net ietwat
van 'n Dr. Jeckyll en Mr. Hyde is.
Eenmaal het jy jou hand oorspeel, Bouwer.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ontdekking [boodskap #72596 is 'n antwoord op boodskap #72548] |
Tue, 28 January 2003 15:26  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" wrote:
> Ag skattie, idt vat nie veel om 'n klomp bokse te identifiseer
> nie......duidelik het julle klompie te veel tyd en te min werk. Seker
> afgelê of op pensioen en die drange werk seker nie meer so lekker nie nou
> bevredig julle maar op 'n ander manier? Foeitog!
Grote Griet seunie, jy toon dan al die tekens van 'n erg frustreerde
oujongkêrel!
Is jy getroud ou Ockie?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:44:36 UTC 2025
|